| My sussie se kat [boodskap #929] |
Sa., 21 Junie 2003 17:12  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
terug..
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
|
|
|
|
|
|
| Re: My sussie se kat. [boodskap #936 is 'n antwoord op boodskap #929] |
Sa., 21 Junie 2003 20:11   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 21 Jun 2003 19:12:11 +0200, Andries Kriel
wrote:
> Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
> terug..
Ten minste kan dìt daaruit kom, Andries, dat wanneer sy oor die ergste
skok is, wys jy vir haar dat sy nie net 'n kat gehad het nie, maar 'n
boetie ook. 'n Boetie wat weet waar nòg katte is, wat selfs oulike
kathuisies het. En dat sy die boetie steeds het.
Was dit met daai GL trekker met die mags, Andries?
En sê vir jou sussie, Lorinda en Speedy sê 'hallo en hope liefde.'
Speedy
|
|
|
|
|
|
| Re: My sussie se kat. [boodskap #944 is 'n antwoord op boodskap #943] |
So., 22 Junie 2003 18:57  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Rico wrote:
> Andries wat gaan aan met jou??????
> Hoekom jy ry oor jou sussie se poes(of was dit 'n kater?)
>
> Ek hoop jou sussie is niet te vies vir jou.
Jy weet seker nie wat 'n poes in afrikaans is nie.....??
Ja, dit was haar kater wat ek dood gery het...
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
|
|
|
|