Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kennis tydperk by jou werk
Re: Kennis tydperk by jou werk [boodskap #92981] Di, 18 Mei 2004 19:19
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
> Wat is die ergste wat met 'n persoon kan gebeur wat 24 uur kennis gee, al is
> hy volgens sy kontrak verplig om 'n maand kennis te gee.
>
> Hulle kan 'n persoon tog nie maak werk nie. Is dit nie beter vir 'n plek om
> 'n persoon wat wil loop so gou as moontlik te laat gaan nie, eerder as om
> met 'n persoon opgeskeep te sit wat in elk geval nie daar wil wees nie.
>

Jy's reg, hulle kan hom nie maak werk nie. Hulle kan hom wel
verantwoordelik hou vir enige geldelike verliese wat hulle ly agv die te
vroeë bedanking en dit dan aftrek van enige gelde aan hom verskuldig.
Dit hang alles af van wat in sy kontrak staan. Hy verbeur in elk geval
enige salaris en ander voordele.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Vorige onderwerp: WK voetbal 2010
Volgende onderwerp: Nick Berg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:08:40 MGT 2024