Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gratis 2010 kaartjies?!
Gratis 2010 kaartjies?! [boodskap #92916] Ma, 17 Mei 2004 07:39 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gratis kaartjies vir 2010 skouspel?

Die banke behoort nou kaartjie-spaarplanne te verkoop teen R15/maand en dan
behoort 'n mens een te kan bekosting in 2010 (afhangende van bankkostes
natuurlik).

R15 x 12m x 5j = R900 (plus rente?)

:-)

TJ
Re: Gratis 2010 kaartjies?! [boodskap #92931 is 'n antwoord op boodskap #92916] Ma, 17 Mei 2004 08:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie sal nou spaar as jy weet jy gaan 'n gratis kaartjie kry?:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c89q7e$s0t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom gratis kaartjies vir 2010 skouspel?
>
> Die banke behoort nou kaartjie-spaarplanne te verkoop teen R15/maand en dan
> behoort 'n mens een te kan bekosting in 2010 (afhangende van bankkostes
> natuurlik).
>
> R15 x 12m x 5j = R900 (plus rente?)
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Die link werk
Volgende onderwerp: Ons dra toe gepas swart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 14:21:56 MGT 2024