Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar gaan die plase in Namibië!
| Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92824] |
Do., 13 Mei 2004 15:32  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die eerste eienaars van plase in Namibië het skriftelike kennis gekry dat
hulle grond onteien gaan word en dat hulle moet kom na die regering met 'n
voorstel met wat hulle dink is billike kompensasie vir hulle grond.
Toevallig is dit plase waarop daar arbeidsonrus was in die verlede en word
die aksie gesien as 'n wraakaksie. Plus natuurlik die feit dat dit môre
plaaslike verkiesingsdag in die land is en hierdie ding die tonge lekker sal
laat klap. Meer ernstig egter, die boer wat nou nog geld insteek in ons
land moet sy kop laat lees! Dit beteken die begin van die einde van die
Namibiese landbou......
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92829 is 'n antwoord op boodskap #92824] |
Vr., 14 Mei 2004 06:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit moes kom - is jy verlig dat die wagtyd verby is?
Bou vir jou 'n groot stoor en voer produkte van SA is - ten minste sal jy
dan sorg dat jy en jou werkers kos het.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40a3952f.0@news1.mweb.co.za...
> Die eerste eienaars van plase in Namibië het skriftelike kennis gekry dat
> hulle grond onteien gaan word en dat hulle moet kom na die regering met 'n
> voorstel met wat hulle dink is billike kompensasie vir hulle grond.
> Toevallig is dit plase waarop daar arbeidsonrus was in die verlede en word
> die aksie gesien as 'n wraakaksie. Plus natuurlik die feit dat dit môre
> plaaslike verkiesingsdag in die land is en hierdie ding die tonge lekker sal
> laat klap. Meer ernstig egter, die boer wat nou nog geld insteek in ons
> land moet sy kop laat lees! Dit beteken die begin van die einde van die
> Namibiese landbou......
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92838 is 'n antwoord op boodskap #92834] |
Vr., 14 Mei 2004 08:24   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die ongelukkige feite van Namibië is dat 70% van die kiesers in die land
Owambosprekend is en Swapo is hoofsaaklik bestaande uit Owambo's. Die
regering is ook baie slim in die dat hulle die groot gros van die
ontwikkeling van die land toewys aan die gebied wat voorheen bekend was as
Owamboland want dit is waar die groot gros van hul kiesers geleë is. In
die die res van die land gaan dit maar stadig en in Windhoek word die groot
bouwerk deur Sjinese gedoen [terwyl daar 'n amper 60% werkloosheidsyfer in
die land is!] en korrupsie vier hoogty.
Mens sou dink na 15 jaar van onafhanklikheid sal die bevolking besef
dat die demokrasie daar is om te bly en begin kyk na kandidate wat daarop
uit is om vir hulle en die land se voorspoed te werk? Dan verstaan jy
hoekom Sam Nujoma steeds van die verhoog af teem oor die Boere en sy haat
vir hulle....hy sweep die swart kiesers op om te bly dink aan die vrees dat
die blankes weer die beheer van die land by hulle kan oorneem. Kyk mens
na die swak regering wat Swapo opdis, dan is dit net nie logies dat hulle
aan bewind kan kry nie, maar die ou vrese word lewend gehou.
So, ons stem maar vir enige party solank dit nie Swapo is nie. Wat
die plaaslike verkiesings betref, het een na die nader dorpe begin om die
een of ander vorm van Siviele verening te stig wat aan die verkiesings
deelneem en vir dorpsrade verkies word, maar niks met die politiek te doene
het nie. Die mense wat na die raad toe gaan is mense wat hulleself bereid
verklaar om te gaan werk vir die publiek en nie verbonde is aan
partypolitiek nie. Dit werk nogal, want baie van die swart mense, veral
die nie-Owambo's is lekker gatvol vir die feit dat die nuwe politiek eintlik
vir hulle geen verbetering gebring het nie behalwe politieke
vryheid.....maar jy kan dit nie kou nie!
"Max" skryf in boodskap news:40a475f8$0$65124$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens nie vir Swapo stem nie, vir wie stem mens in Namibië?
>
> Waarvoor staan hulle (die ander party)?
>
> Is daar "wit" politieke partye?
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40a46ada.0@news1.mweb.co.za...
>> Tot dieselfde lot SA tref? Eintlik is dit goed dat Swapo nou die stap
>> geneem het. Nou weet almal presies waarheen hulle op pad is. Die
>> werkers? Fok die werkers. Hulle stem dan juis vir Swapo! Hulle moet
>> maar saam met my duurder betaal vir hulle kos......
>> "Annette" wrote in message
>> news:c81p02$7en$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit moes kom - is jy verlig dat die wagtyd verby is?
>>> Bou vir jou 'n groot stoor en voer produkte van SA is - ten minste sal jy
>>> dan sorg dat jy en jou werkers kos het.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40a3952f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Die eerste eienaars van plase in Namibië het skriftelike kennis gekry dat
>>>> hulle grond onteien gaan word en dat hulle moet kom na die regering met 'n
>>>> voorstel met wat hulle dink is billike kompensasie vir hulle grond.
>>>> Toevallig is dit plase waarop daar arbeidsonrus was in die verlede en word
>>>> die aksie gesien as 'n wraakaksie. Plus natuurlik die feit dat dit môre
>>>> plaaslike verkiesingsdag in die land is en hierdie ding die tonge lekker sal
>>>> laat klap. Meer ernstig egter, die boer wat nou nog geld insteek in ons
>>>> land moet sy kop laat lees! Dit beteken die begin van die einde van die
>>>> Namibiese landbou......
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92855 is 'n antwoord op boodskap #92840] |
Vr., 14 Mei 2004 11:53   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 14 May 2004 11:38:41 +0300, "Suidwester" wrote:
> Julle politieke probleme is maar net so 'n paar jaar of wat agter Namibië
> s'n.
Kom ek vertel jou die verskil.
Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
90's was die grond-kwessie.
Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
magte van n hoggeregshof het.
Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
ingestel is wat grond op ras verdeel het.
Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
terugegee word.
As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
Beeld
Johannesburg Finaal
'Grondeise se hek toe'
1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
Deur Marietie Louw
'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
nêrens in die land oopgestel sal word nie." Só het het mnr. Tozi
Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
geweier is.
Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
1,5 miljoen in die Transkei.
Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
laat.
Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
dit wel kan doen.
Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
hiervan.
"Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
in die Oos-Kaap gehelp kan word."
Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92861 is 'n antwoord op boodskap #92855] |
Vr., 14 Mei 2004 12:45   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wat ek nie verstaan nie is dat baie boerdery te koop staan,waarom koop die
regering nie die boerdery nie ipv boere van hulle grond weg te jag
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0cc9a0180b9jcac150g5lrdf2q9tlg2bbh@4ax.com...
> On Fri, 14 May 2004 11:38:41 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Kom ek vertel jou die verskil.
> Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
> 90's was die grond-kwessie.
>
> Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
> magte van n hoggeregshof het.
> Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
> Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
> ingestel is wat grond op ras verdeel het.
>
> Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
> maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
> het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
> terugegee word.
> As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
> besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
>
> Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
>
> Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
>
> Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
> Beeld
> Johannesburg Finaal
>
> 'Grondeise se hek toe'
> 1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
> Deur Marietie Louw
> 'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
> nêrens in die land oopgestel sal word nie." Sê het het mnr. Tozi
> Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
>
> Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
> eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
> geweier is.
>
> Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
> 1,5 miljoen in die Transkei.
>
> Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
>
> Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
>
> Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
> grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
> Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
>
> Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
> ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
>
> As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
> word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
> apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
>
> Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
> provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
> laat.
>
> Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
> dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
> restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
> dit wel kan doen.
>
> Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
> hiervan.
>
> "Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
> in die Oos-Kaap gehelp kan word."
>
> Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
> grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92869 is 'n antwoord op boodskap #92855] |
Vr., 14 Mei 2004 14:17   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees jou storie en ek begryp wat jy sê, maar na aanleiding van die
gebeure in Zim en die feit dat grondeienaarskap ook verskans is in die
Namibiese grondwet en die feit dat die Suid-Afrikaanse boerderygroepe en
belange self vrek bekommerd is hieroor, dink ek steeds dat, watookal die
grondwet sê, die dag as die politiek dit vereis, sal dieselfde gebeur as wat
in Zim gebeur het. Dis net logies. Enige blanke wat glo dat die swart
man die wit man vergewe het vir die verlede, leef in 'n droomwêreld. Moet
nou nie vir my sê ek is 'n rassis nie, maar net so min as wat die Boere die
swartes vergewe het vir Bloedrivier en ander groot stories, net so min het
die swart man vergeet van die apartheidsdae. Dit is in ons natuur om nie
dieselfde te wees nie en sal op ons beste, mekaar kan verdra. Die probleem
is egter dat die politici nie vir die gepeupel kan gee wat hulle belowe het
nie en die maklikste manier om vir 'n gebrek aan rykdom te antwoord, is om
te sê dat jy na die blankes en hulle goete moet kyk en dan besluit hoekom
kan jy nie ook dit hê nie? Ek meen, dis mos nou hulle land en hoekom is
die blankes nog steeds die ekonomiese base? Vat hulle goed en jaag hulle
die see in!
Jy gaan daar op die Kaapse strande staan met jou konstitiusie in die
hand, wapperend in die wind, en wonder hoe de donner het dit gebeur?
Eenvoudig. Kyk net na julle landdroshowe en kyk na die kwalifikasies en
ondervinding van julle landdroste. Net soos ons s'n is daar mense op die
regsbank wat nie eers behoorlik kan lees of skrywe nie....by ons al bietjie
erger met Swapo's wat reken die regsbank het te min Swapo lede in! By
julle kla hulle al dat die regsbank te wit is. In my opinie is 'n
kostitusie maar 'n skraal troos. As Afrika uhuru! skree, dan gaan 'n stuk
papier hulle nie stop nie.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0cc9a0180b9jcac150g5lrdf2q9tlg2bbh@4ax.com...
> On Fri, 14 May 2004 11:38:41 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Kom ek vertel jou die verskil.
> Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
> 90's was die grond-kwessie.
>
> Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
> magte van n hoggeregshof het.
> Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
> Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
> ingestel is wat grond op ras verdeel het.
>
> Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
> maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
> het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
> terugegee word.
> As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
> besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
>
> Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
>
> Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
>
> Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
> Beeld
> Johannesburg Finaal
>
> 'Grondeise se hek toe'
> 1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
> Deur Marietie Louw
> 'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
> nêrens in die land oopgestel sal word nie." Sê het het mnr. Tozi
> Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
>
> Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
> eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
> geweier is.
>
> Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
> 1,5 miljoen in die Transkei.
>
> Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
>
> Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
>
> Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
> grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
> Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
>
> Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
> ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
>
> As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
> word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
> apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
>
> Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
> provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
> laat.
>
> Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
> dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
> restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
> dit wel kan doen.
>
> Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
> hiervan.
>
> "Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
> in die Oos-Kaap gehelp kan word."
>
> Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
> grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92898 is 'n antwoord op boodskap #92855] |
So., 16 Mei 2004 10:57   |
koos
Boodskappe: 135 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie of
mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0cc9a0180b9jcac150g5lrdf2q9tlg2bbh@4ax.com...
>
> Kom ek vertel jou die verskil.
> Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
> 90's was die grond-kwessie.
>
> Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
> magte van n hoggeregshof het.
> Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
> Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
> ingestel is wat grond op ras verdeel het.
>
> Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
> maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
> het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
> terugegee word.
> As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
> besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
>
> Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
>
> Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
>
> Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
> Beeld
> Johannesburg Finaal
>
> 'Grondeise se hek toe'
> 1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
> Deur Marietie Louw
> 'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
> nêrens in die land oopgestel sal word nie." Sê het het mnr. Tozi
> Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
>
> Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
> eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
> geweier is.
>
> Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
> 1,5 miljoen in die Transkei.
>
> Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
>
> Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
>
> Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
> grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
> Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
>
> Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
> ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
>
> As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
> word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
> apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
>
> Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
> provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
> laat.
>
> Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
> dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
> restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
> dit wel kan doen.
>
> Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
> hiervan.
>
> "Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
> in die Oos-Kaap gehelp kan word."
>
> Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
> grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92913 is 'n antwoord op boodskap #92909] |
Ma., 17 Mei 2004 07:18   |
Chris du Preez
Boodskappe: 58 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Die probleem met baie mense is, dat as iets eers 'n geloofsaak is, is dit
amper onmoontlik om die persoon te oortuig on anders oor die saak te dink.
Jy sal hom eers van geloof moet verander, of probeer insien dat daar
miskien iets anders is om aan te glo.
Al wat ek kan sê is sterkte
On Mon, 17 May 2004
09:48:03 +0300, Suidwester wrote:
> Foei tog, en hier het ek gedink mens kan ordentlik met jou redeneer? Wel,
> 'n jakkals verander van haar en nie van snaar nie, hm? Dis mense soos jy
> wat die groot wye pad van versoening gevat het en wat later gaan sit en
> wonder 'hoe de hel het dit gebeur' die dag as die stront julle ook tref.
> G'n bleddie wonder ook dat die koerante sulke twak kan kwytraak nie.....kyk
> waarvandaan kom dit!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:6eaca0pu9tr7v9un3r3bm6g5nj2b0jq5t0@4ax.com...
>> On Sat, 15 May 2004 10:12:05 +0300, "Suidwester"
>> wrote:
>> > swart
>>> plakkers blanke boerderygrond gaan oorvat nie. Net soos in die verlede ook
>>> gesê is dat dit wat in Zim gebeur kan nie in SA gebeur nie. Dieselfde is
>>> oor Nam gesê waar SA volle beheer oor die proses gehad het. Dit gebeur.
>>> Volgende is julle. Ek verstaan dat jy reken die ANC is aan beheer, nou
>>> hoop ek net vir jou part jy en die ANC kan nog boer ook!
>> Met ander woorde al kom die liewe jirre af aarde toe en skreeu dit in
>> jou ore gaan jy nog altyd jou deuntjie sing.
>> OK dan.
>> Dit is so.
>> Volgende onderwerp asb.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92929 is 'n antwoord op boodskap #92898] |
Ma., 17 Mei 2004 08:06   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
On Sun, 16 May 2004 10:57:28 GMT, "koos" wrote:
> jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie of
> mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:0cc9a0180b9jcac150g5lrdf2q9tlg2bbh@4ax.com...
>> Kom ek vertel jou die verskil.
>> Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
>> 90's was die grond-kwessie.
>> Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
>> magte van n hoggeregshof het.
>> Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
>> Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
>> ingestel is wat grond op ras verdeel het.
>> Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
>> maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
>> het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
>> terugegee word.
>> As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
>> besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
>> Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
>> Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
>> Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
>> Beeld
>> Johannesburg Finaal
>> 'Grondeise se hek toe'
>> 1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
>> Deur Marietie Louw
>> 'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
>> nêrens in die land oopgestel sal word nie." Só het het mnr. Tozi
>> Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
>> Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
>> eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
>> geweier is.
>> Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
>> 1,5 miljoen in die Transkei.
>> Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
>> Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
>> Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
>> grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
>> Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
>> Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
>> ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
>> As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
>> word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
>> apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
>> Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
>> provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
>> laat.
>> Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
>> dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
>> restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
>> dit wel kan doen.
>> Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
>> hiervan.
>> "Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
>> in die Oos-Kaap gehelp kan word."
>> Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
>> grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
>
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92934 is 'n antwoord op boodskap #92929] |
Ma., 17 Mei 2004 12:13   |
koos
Boodskappe: 135 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
geluk ferdi, dit is die inteligentste ding wat jy nog gedoen het!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:kksga0drfdikp68ipg30ss62r5qme16gkb@4ax.com...
>
> jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
> of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
>
>
> On Sun, 16 May 2004 10:57:28 GMT, "koos" wrote:
>
>> jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie of
>> mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:0cc9a0180b9jcac150g5lrdf2q9tlg2bbh@4ax.com...
>
>>> Kom ek vertel jou die verskil.
>>> Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
>>> 90's was die grond-kwessie.
>
>>> Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
>>> magte van n hoggeregshof het.
>>> Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
>>> Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
>>> ingestel is wat grond op ras verdeel het.
>
>>> Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
>>> maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
>>> het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
>>> terugegee word.
>>> As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
>>> besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
>
>>> Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
>
>>> Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
>
>>> Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
>>> Beeld
>>> Johannesburg Finaal
>
>>> 'Grondeise se hek toe'
>>> 1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
>>> Deur Marietie Louw
>>> 'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
>>> nêrens in die land oopgestel sal word nie." Sê het het mnr. Tozi
>>> Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
>
>>> Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
>>> eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
>>> geweier is.
>
>>> Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
>>> 1,5 miljoen in die Transkei.
>
>>> Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
>
>>> Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
>
>>> Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
>>> grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
>>> Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
>
>>> Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
>>> ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
>
>>> As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
>>> word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
>>> apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
>
>>> Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
>>> provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
>>> laat.
>
>>> Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
>>> dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
>>> restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
>>> dit wel kan doen.
>
>>> Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
>>> hiervan.
>
>>> "Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
>>> in die Oos-Kaap gehelp kan word."
>
>>> Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
>>> grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
>
>
>
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92938 is 'n antwoord op boodskap #92921] |
Ma., 17 Mei 2004 13:15   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
En tipies joernalis krap en dolwe jy die ding om tot hy twintig verskillende
aanslagte het. Ek gee nie om wat hulle vir jou by oggend-tee by die
parlement vertel het nie. Die BASIESE begrip is dat die wit mense die
swart mense se grond 'gesteel' het en dat hulle dit sal terugvat sodra dit
polities reg is vir hulle om dit te doen. Jy hoef dit nie te glo nie en
dalk is dit omdat jou ANC nou vir jou mooi praatjies maak, maar wag vir die
dag dat julle regering begin om steun te verloor. Dan is dit tyd vir
drastiese dinge. Jy moet een ding onthou, die gewone swart man op straat
lees nie Beeld nie en voel vere vir wit mense van ANC politiek. As die ANC
nie vir hulle werk kan skep en hulle alledaagse lewe kan verbeter nie, gaan
hulle moeilik beheer word. Maar, sit maar rustig en glo jouself......so
het julle klomp wetters ook in die verlede geskryf dat dit wat in SA gebeur
het, dan onmoontlik sou wees. Maar dan is daar mos net een ding wat meer
kan lieg as 'n predikant en 'n politikus = joernalis.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ilrga05v951hcna5mts8e60uff270nmr0n@4ax.com...
> On Mon, 17 May 2004 09:48:03 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> redeneer?
>
> Redeneer vereis dat objektiewe feite erken moet word. Jy weier om te
> redeneer anders as op die basis van "feite" soos jy dit stel.
>
> Met ander woorde jy stel die premiese na jou smaak - en te hel met met
> bewyse van die teendeel - en dan wil jy daarop voortstoom. Dis nie
> redeneer nie. Dis iets anders.
>
> Ek het jou talle bewyse gegee van fundamentele verskille in die lande
> ter sprake en daardie verskille raak aan die premiese waaruit jou
> argument spruit.
>
> Jy weier eenvoudig om dit in te werk. Met ander woorde jy wil nie
> argumenteer nie, jy wil jou siening laat seevier - tot elke prys.
>
> Soos ek se, dis nie argumenteer of redeneer nie.
>
> Gaan sit op jou eie en skryf onder die drie hofies ZIM, NAMIBIE en SA
> hoe die onderskeie lande die kwessie van grondverdeling hanteer. Doen
> dit met verwysing na die geinstitusionaliseerde reg in daardie lande.
> Sien dan die verskille en redeneer daarop.
>
> Jy stel SA en ZIM eenvoudig gelyk op daardie vlak wat loutere kak is.
> Hulle verskil hemelsbreed in hoe die probleem benader word. En as ek
> jou wys op die verskille whinme en moan jy dat enie wil redeneer nie.
> Getalife.
> Ek hardloop net eenvoudig nie saam met jou in jou sweeping statements
> nie en wys jou op die fundmentele verskille in die lande.
>
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92939 is 'n antwoord op boodskap #92934] |
Ma., 17 Mei 2004 13:16   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
On Mon, 17 May 2004 12:13:25 GMT, "koos" wrote:
> geluk ferdi, dit is die inteligentste ding wat jy nog gedoen het!
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:kksga0drfdikp68ipg30ss62r5qme16gkb@4ax.com...
>> jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
>> of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
>> On Sun, 16 May 2004 10:57:28 GMT, "koos" wrote:
>>> jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie of
>>> mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!
>>>
>>>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:0cc9a0180b9jcac150g5lrdf2q9tlg2bbh@4ax.com...
>>
>>>> Kom ek vertel jou die verskil.
>>>> Deel van die onderhandelinge om n demokratiese grondwet begin van die
>>>> 90's was die grond-kwessie.
>>
>>>> Daar is toe n hof om grondeise in die lewe geroep wat die status en
>>>> magte van n hoggeregshof het.
>>>> Eise kon tot 1998 dink ek, ingedien word.
>>>> Eise was beperk tot na 1913, dink ek. Dit was toe die eerste wette
>>>> ingestel is wat grond op ras verdeel het.
>>
>>>> Die hof gee die grond terug as hy kan of vergoeding as dit nie sou sin
>>>> maak nie. Mense wat die grond gekoop het - met ander woorde NIE gevat
>>>> het met verskuiwings nie - word markwaarde vergoed as die grond
>>>> terugegee word.
>>>> As die grond regstreeks gekry is van gedwonge verskuiwing, kry die
>>>> besitter terug wat hy betaal het plus verbeterings.
>>
>>>> Eise word reeds sedert omtrent 1995 verwerk .
>>
>>>> Hier is n stukkie inligting daaroor (uit Beeld):
>>
>>>> Donderdag 19 Februarie 2004 bl. 4
>>>> Beeld
>>>> Johannesburg Finaal
>>
>>>> 'Grondeise se hek toe'
>>>> 1 000 Oos-Kaapse eisers dalk op ander manier gehelp
>>>> Deur Marietie Louw
>>>> 'Ons wil dit duidelik stel dat grondeise vir restitusie-doeleindes
>>>> nêrens in die land oopgestel sal word nie." Só het het mnr. Tozi
>>>> Gwanya, grondeisekommissaris, gister gesê.
>>
>>>> Die moontlikheid is vroeër oorweeg om, as spesiale uitsondering, 1 000
>>>> eise in die OosKaap toe te laat wat weens 'n administratiewe fout
>>>> geweier is.
>>
>>>> Dié 1 000 eise raak sowat 500 000 mense in die voormalige Ciskei en
>>>> 1,5 miljoen in die Transkei.
>>
>>>> Landbou-organisasies was gister verheug oor die besluit .
>>
>>>> Hulle was vroeër woedend oor die moontlikheid dat so iets kon gebeur.
>>
>>>> Volgens Gwanya het me. Thoko Didiza, minister van landbou en
>>>> grondsake, gesê dit is onmoontlik om grondeise weer oop te stel.
>>>> Restitusie-eise kon sedert 1995 ingestel word.
>>
>>>> Die sluitingsdatum was Desember 1998, waarteen 79 649 eise landwyd
>>>> ingestel is. Sowat 47 000 eise is tot dusver afgehandel.
>>
>>>> As eise heroopgestel sou word, sou die Restitusiewet gewysig moes
>>>> word. Die eise is van toepassing op mense wat ná 1913 weens
>>>> apartheidswetgewing van hul grond verwyder is.
>>
>>>> Die grootskaalse verwarring in die Oos-Kaap het onstaan omdat die
>>>> provinsiale grondeisekommissaris geweier het om die 1 000 eise toe te
>>>> laat.
>>
>>>> Dié onduidelikheid het ontstaan omdat die witskrif op grondsake bepaal
>>>> dat mense in voormalige tuislande nié eise kan instel wat as deel van
>>>> restitusie aanvaar sou word nie. Restitusiewetgewing bepaal dat hulle
>>>> dit wel kan doen.
>>
>>>> Volgens Gwanya was die grondeisekommisaris in die Oos-Kaap onbewus
>>>> hiervan.
>>
>>>> "Die minister is besig om opsies te oorweeg oor presies hoe die eisers
>>>> in die Oos-Kaap gehelp kan word."
>>
>>>> Die eisers sal moontlik deur die departement van grondsake se
>>>> grondherverdelingsprogram grond kan bekom.
>>
>>
>>
>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92965 is 'n antwoord op boodskap #92938] |
Di., 18 Mei 2004 11:36   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
En tipies security guard hoor jy nie woord wat gese word nie.
On Mon, 17 May 2004 16:15:36 +0300, "Suidwester" wrote:
> En tipies joernalis krap en dolwe jy die ding om tot hy twintig verskillende
> aanslagte het. Ek gee nie om wat hulle vir jou by oggend-tee by die
> parlement vertel het nie. Die BASIESE begrip is dat die wit mense die
> swart mense se grond 'gesteel' het en dat hulle dit sal terugvat sodra dit
> polities reg is vir hulle om dit te doen. Jy hoef dit nie te glo nie en
> dalk is dit omdat jou ANC nou vir jou mooi praatjies maak, maar wag vir die
> dag dat julle regering begin om steun te verloor. Dan is dit tyd vir
> drastiese dinge. Jy moet een ding onthou, die gewone swart man op straat
> lees nie Beeld nie en voel vere vir wit mense van ANC politiek. As die ANC
> nie vir hulle werk kan skep en hulle alledaagse lewe kan verbeter nie, gaan
> hulle moeilik beheer word. Maar, sit maar rustig en glo jouself......so
> het julle klomp wetters ook in die verlede geskryf dat dit wat in SA gebeur
> het, dan onmoontlik sou wees. Maar dan is daar mos net een ding wat meer
> kan lieg as 'n predikant en 'n politikus = joernalis.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:ilrga05v951hcna5mts8e60uff270nmr0n@4ax.com...
>> On Mon, 17 May 2004 09:48:03 +0300, "Suidwester"
>> wrote:
>> > redeneer?
>> Redeneer vereis dat objektiewe feite erken moet word. Jy weier om te
>> redeneer anders as op die basis van "feite" soos jy dit stel.
>> Met ander woorde jy stel die premiese na jou smaak - en te hel met met
>> bewyse van die teendeel - en dan wil jy daarop voortstoom. Dis nie
>> redeneer nie. Dis iets anders.
>> Ek het jou talle bewyse gegee van fundamentele verskille in die lande
>> ter sprake en daardie verskille raak aan die premiese waaruit jou
>> argument spruit.
>> Jy weier eenvoudig om dit in te werk. Met ander woorde jy wil nie
>> argumenteer nie, jy wil jou siening laat seevier - tot elke prys.
>> Soos ek se, dis nie argumenteer of redeneer nie.
>> Gaan sit op jou eie en skryf onder die drie hofies ZIM, NAMIBIE en SA
>> hoe die onderskeie lande die kwessie van grondverdeling hanteer. Doen
>> dit met verwysing na die geinstitusionaliseerde reg in daardie lande.
>> Sien dan die verskille en redeneer daarop.
>> Jy stel SA en ZIM eenvoudig gelyk op daardie vlak wat loutere kak is.
>> Hulle verskil hemelsbreed in hoe die probleem benader word. En as ek
>> jou wys op die verskille whinme en moan jy dat enie wil redeneer nie.
>> Getalife.
>> Ek hardloop net eenvoudig nie saam met jou in jou sweeping statements
>> nie en wys jou op die fundmentele verskille in die lande.
>
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #92970 is 'n antwoord op boodskap #92965] |
Di., 18 Mei 2004 13:31   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet jy vir 'n eenvoudige 'mind' soos myne minder rondom die punt
gorrel?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:q7tja0djs71hc68elnsqr0n7b77sat3h9g@4ax.com...
>
> En tipies security guard hoor jy nie woord wat gese word nie.
>
>
>
>
> On Mon, 17 May 2004 16:15:36 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>> En tipies joernalis krap en dolwe jy die ding om tot hy twintig verskillende
>> aanslagte het. Ek gee nie om wat hulle vir jou by oggend-tee by die
>> parlement vertel het nie. Die BASIESE begrip is dat die wit mense die
>> swart mense se grond 'gesteel' het en dat hulle dit sal terugvat sodra dit
>> polities reg is vir hulle om dit te doen. Jy hoef dit nie te glo nie en
>> dalk is dit omdat jou ANC nou vir jou mooi praatjies maak, maar wag vir die
>> dag dat julle regering begin om steun te verloor. Dan is dit tyd vir
>> drastiese dinge. Jy moet een ding onthou, die gewone swart man op straat
>> lees nie Beeld nie en voel vere vir wit mense van ANC politiek. As die ANC
>> nie vir hulle werk kan skep en hulle alledaagse lewe kan verbeter nie, gaan
>> hulle moeilik beheer word. Maar, sit maar rustig en glo jouself......so
>> het julle klomp wetters ook in die verlede geskryf dat dit wat in SA gebeur
>> het, dan onmoontlik sou wees. Maar dan is daar mos net een ding wat meer
>> kan lieg as 'n predikant en 'n politikus = joernalis.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:ilrga05v951hcna5mts8e60uff270nmr0n@4ax.com...
>>> On Mon, 17 May 2004 09:48:03 +0300, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> >> redeneer?
>
>>> Redeneer vereis dat objektiewe feite erken moet word. Jy weier om te
>>> redeneer anders as op die basis van "feite" soos jy dit stel.
>
>>> Met ander woorde jy stel die premiese na jou smaak - en te hel met met
>>> bewyse van die teendeel - en dan wil jy daarop voortstoom. Dis nie
>>> redeneer nie. Dis iets anders.
>
>>> Ek het jou talle bewyse gegee van fundamentele verskille in die lande
>>> ter sprake en daardie verskille raak aan die premiese waaruit jou
>>> argument spruit.
>
>>> Jy weier eenvoudig om dit in te werk. Met ander woorde jy wil nie
>>> argumenteer nie, jy wil jou siening laat seevier - tot elke prys.
>
>>> Soos ek se, dis nie argumenteer of redeneer nie.
>
>>> Gaan sit op jou eie en skryf onder die drie hofies ZIM, NAMIBIE en SA
>>> hoe die onderskeie lande die kwessie van grondverdeling hanteer. Doen
>>> dit met verwysing na die geinstitusionaliseerde reg in daardie lande.
>>> Sien dan die verskille en redeneer daarop.
>
>>> Jy stel SA en ZIM eenvoudig gelyk op daardie vlak wat loutere kak is.
>>> Hulle verskil hemelsbreed in hoe die probleem benader word. En as ek
>>> jou wys op die verskille whinme en moan jy dat enie wil redeneer nie.
>>> Getalife.
>>> Ek hardloop net eenvoudig nie saam met jou in jou sweeping statements
>>> nie en wys jou op die fundmentele verskille in die lande.
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #93020 is 'n antwoord op boodskap #93006] |
Wo., 19 Mei 2004 13:47   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 19 May 2004 14:26:58 +0300, "Suidwester" wrote:
> Wat ek vir jou sê is dat nog nie 'n enkel swart Afrika regering nog ooit kon
> voldoen aan die beloftes wat hulle die kiesers belowe het nie. Die man op
> die grond was nog nooit beter daaraan toe nie. Dalk kan jy my vertel waar
> in SA is daar nou meer werk beskikbaar?
Donderdag 6 Mei 2004 bl. 2
Beeld
Johannesburg Finaal
Sake Beeld
SA een van die top-vier wat werk skep
Jan de Lange, Arbeidsverslaggewer
Die helfte van 250 Suid-Afrikaanse maatskappye het hul werkmag verlede
jaar vergroot, is bevind in 'n internasionale peiling deur die
ouditeur- en konsultantegroep Grant Thornton.
Suid-Afrika is in die voorste groep van vier lande wat werkskepping
betref en waarin werkskepping in die peiling gemeet is. Sowat 6 900
maatskappye in 26 lande het daaraan deelgeneem.
Die ander drie presteerders is Nieu-Seeland, Indië en Australië.
Suid-Afrikaanse maatskappye is derde op die lys van lande waarin
middelslag- en klein maatskappye (KMO's) die meeste nuwe
werkgeleenthede geskep het omdat 50% van die Suid-Afrikaanse
maatskappye meer mense in diens geneem het. Hulle het hul werkmagte
met gemiddeld 16% vergroot.
Net 15% van die Suid-Afrikaanse maatskappye wat aan die peiling
deelgeneem het, het werkers afgedank.
"Dit is baie bemoedigende nuus, want werkskepping is Suid-Afrika se
hoogste voorkeur. Dit is die tweede jaar wat die peiling gedoen word
en waarin dié patroon in Suid-Afrika voorkom. As dit vir 'n paar jaar
lank kan voortduur, sal dit beslis 'n positiewe uitwerking op die
ekonomie hê," het mnr. Leonard Brehm, voorsitter van Grant Thornton in
Suid-Afrika, gister gesê.
Die peiling is in Suid-Afrika deur Markinor behartig. Dit is verlede
jaar van 1 September tot einde Oktober in al 26 lande gedoen. Dit word
die afgelope twee jaar in die 26 lande gedoen, maar is gegrond op die
Europese sakepeiling wat Grant Thornton die vorige tien jaar in die EU
gedoen het.
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 15:23:00 UTC 2026
|