Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugbyspan
Rugbyspan [boodskap #92902] So, 16 Mei 2004 15:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe maak net een Botha dit.
Os is ten minste in!!
Arme Persie ook.
Waar is die een-man-wat alleen-'n wedstryd-kan-wen Geo Cronjé deesdae?
--
Annette
Re: Rugbyspan [boodskap #92903 is 'n antwoord op boodskap #92902] So, 16 Mei 2004 16:35 Na vorige boodskap
superman  is tans af-lyn  superman
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Geo het darem die A span gehaal.
Vorige onderwerp: Hallo jy daar!!
Volgende onderwerp: Nog meer oor die stoute Amerikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 17:43:16 MGT 2024