Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA
" Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA [boodskap #92755] Di, 11 Mei 2004 02:16 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
WIE IS EK?
Matthews Phosa

Wie is ek in my geboorteland?
Ek is 'n kneg van die immigrant;
hy wat my verniel en verwoes,
op my spoeg met wette
wat my soos kanker laat verval.

Wie is ek in my geboorteland?
My oupagrootjie was 'n kaffer,
my oupa 'n naturel,
ek is vandag 'n bantoe,
my seun wat de hel?

Wie is ek in my geboorteland?
Ek is die mees onderdrukte,
die mees gekulde,
die mees ontroue -
Die mees gevreesde "vyand."

(1970- 1995)
Re: " Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA [boodskap #92758 is 'n antwoord op boodskap #92755] Di, 11 Mei 2004 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Fok weg met jou propaganda....

Max____________________________

"@rogers.com"

> My oupagrootjie was 'n kaffer,
Re: " Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA [boodskap #92783 is 'n antwoord op boodskap #92755] Di, 11 Mei 2004 18:58 Na vorige boodskap
Cori  Kuncl  is tans af-lyn  Cori Kuncl
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
En wie maak die wette, en wie hou nie by die wette nie, en maak net nuwe
wette omdat die ander wette in elk geval misluk....
Jy is siek suster.....Kyk bietjie om jou rond en wees dankbaar dat jy die
lug kan inasem en gesondheid het want daar is so baie ander wat dit nie kan
geniet nie juis oor die simpel wette ensovoorts wat jy so propageer.....

Kry 'n lewe!!!!!!!!!!

"@rogers.com" wrote in message
news:NHWnc.19292$n7P1.226@twister01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> WIE IS EK?
> Matthews Phosa
>
> Wie is ek in my geboorteland?
> Ek is 'n kneg van die immigrant;
> hy wat my verniel en verwoes,
> op my spoeg met wette
> wat my soos kanker laat verval.
>
> Wie is ek in my geboorteland?
> My oupagrootjie was 'n kaffer,
> my oupa 'n naturel,
> ek is vandag 'n bantoe,
> my seun wat de hel?
>
> Wie is ek in my geboorteland?
> Ek is die mees onderdrukte,
> die mees gekulde,
> die mees ontroue -
> Die mees gevreesde "vyand."
>
> (1970- 1995)
>
>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.676 / Virus Database: 438 - Release Date: 2004/05/03
Vorige onderwerp: Ou gedig/lied gesoek
Volgende onderwerp: " Hamba kahle Brenda Fassie " deur JEANNE GOOSEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:38:25 MGT 2024