Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Applous vir Mugabe
Applous vir Mugabe [boodskap #92444] Wo, 28 April 2004 05:03 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
So - toe herdenk die ANC kamerade 10-jaar van demokrasie deur Mugabe 'n
helde-applous te gee by die Uniegebou. (Op daardie oomblik het ek weereens
gewonder of die regse ouens se siening van dinge nie moontlik in die kol is
nie ...)
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92490 is 'n antwoord op boodskap #92444] Do, 29 April 2004 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die regses se oplossing was net tydelik. Apartheid was mos maar 'n poging
van die blanke om homself te beskerm. Die apartheidsregering het daardeur
die chaos uitgestel. Dis heel menslik om jou eie bas te probeer beskerm. Ek
weet hoekom hulle vir Mugabe 'n helde applous gegee het - want hulle het
geen ideaal vir versoening met die witman nie. Kyk maar vir auntie,
dieselfde, sy sal nooit 'n goeie woordjie vir my hê nie, al reik ek my hand
van vriendskap hoe uit na haar.

"Jonas" skryf in boodskap news:c6ne1g$f0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So - toe herdenk die ANC kamerade 10-jaar van demokrasie deur Mugabe 'n
> helde-applous te gee by die Uniegebou. (Op daardie oomblik het ek weereens
> gewonder of die regse ouens se siening van dinge nie moontlik in die kol is
> nie ...)
>
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92495 is 'n antwoord op boodskap #92490] Do, 29 April 2004 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bedoel jy tant GlouGlou?
"Spencer" skryf in boodskap news:Zh%jc.2087$g52.72677@news.xtra.co.nz...
> Die regses se oplossing was net tydelik. Apartheid was mos maar 'n poging
> van die blanke om homself te beskerm. Die apartheidsregering het daardeur
> die chaos uitgestel. Dis heel menslik om jou eie bas te probeer beskerm. Ek
> weet hoekom hulle vir Mugabe 'n helde applous gegee het - want hulle het
> geen ideaal vir versoening met die witman nie. Kyk maar vir auntie,
> dieselfde, sy sal nooit 'n goeie woordjie vir my hê nie, al reik ek my hand
> van vriendskap hoe uit na haar.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c6ne1g$f0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So - toe herdenk die ANC kamerade 10-jaar van demokrasie deur Mugabe 'n
>> helde-applous te gee by die Uniegebou. (Op daardie oomblik het ek weereens
>> gewonder of die regse ouens se siening van dinge nie moontlik in die kol
> is
>> nie ...)
>>
>
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92497 is 'n antwoord op boodskap #92490] Do, 29 April 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat van die volgende - siende dat jy so gevolgtrekkings maak uit
applous: Toe ou ET in die hof verskyn het (voor hy big house toe is)
in Jhb se middestad, het hy n groot crowd van swartmense getrek wat sy
hand wou skud in die straat voor die hof.

Dis natuurlik die celebrity-ding.

Verder, as jy oordentlik gelees het, sou jy gelees het dat die skare
by die Unigebou verdeel was tussen die wat Bob toegejuig het en die
wat in "stony silence" gesit het toe hy aangekondig was.

Watter soort gevolgtrekking maak jy daaruit?

By the way, hoe gaan dit met die Maori's se grondeise daar in NZ?

On Thu, 29 Apr 2004 16:13:43 +1200, "Spencer" wrote:

> Die regses se oplossing was net tydelik. Apartheid was mos maar 'n poging
> van die blanke om homself te beskerm. Die apartheidsregering het daardeur
> die chaos uitgestel. Dis heel menslik om jou eie bas te probeer beskerm. Ek
> weet hoekom hulle vir Mugabe 'n helde applous gegee het - want hulle het
> geen ideaal vir versoening met die witman nie. Kyk maar vir auntie,
> dieselfde, sy sal nooit 'n goeie woordjie vir my hê nie, al reik ek my hand
> van vriendskap hoe uit na haar.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c6ne1g$f0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So - toe herdenk die ANC kamerade 10-jaar van demokrasie deur Mugabe 'n
>> helde-applous te gee by die Uniegebou. (Op daardie oomblik het ek weereens
>> gewonder of die regse ouens se siening van dinge nie moontlik in die kol
> is
>> nie ...)


>
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92500 is 'n antwoord op boodskap #92497] Do, 29 April 2004 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het reageer op wat Jonas gesê het en het nie self die berig gelees nie.
Maar dis positief wat jy sê oor die verdeelde skare. Ek glo dat daar baie
swartes in SA is wat tog baie goeie mense is.
Die Maoris staan soos een man op teen die regering. Ek is oortuig daarvan
dat hulle nie nee vir 'n antwoord sal aanvaar nie. Die regering wil om die
dood nie buig voor hulle eise nie. Dit sal baie interessant wees wat hier
gaan gebeur. Die regering sê dat die strande en seebodem aan almal in NZ
behoort, maar die Maoris reken dat dit slegs aan hulle behoort. Plek plek
het die Maoris bordjies aangebring wat mense verbied om op sekere strande te
loop. Glo privaat eiendom. Is dit nou nie suiwer apartheid wat hier
propageer word nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ohe190dns4hjt3af7sb1iv27041beckmbu@4ax.com...
>
>
> Nou wat van die volgende - siende dat jy so gevolgtrekkings maak uit
> applous: Toe ou ET in die hof verskyn het (voor hy big house toe is)
> in Jhb se middestad, het hy n groot crowd van swartmense getrek wat sy
> hand wou skud in die straat voor die hof.
>
> Dis natuurlik die celebrity-ding.
>
> Verder, as jy oordentlik gelees het, sou jy gelees het dat die skare
> by die Unigebou verdeel was tussen die wat Bob toegejuig het en die
> wat in "stony silence" gesit het toe hy aangekondig was.
>
> Watter soort gevolgtrekking maak jy daaruit?
>
> By the way, hoe gaan dit met die Maori's se grondeise daar in NZ?
>
>
>
>
> On Thu, 29 Apr 2004 16:13:43 +1200, "Spencer"
> wrote:
>
>> Die regses se oplossing was net tydelik. Apartheid was mos maar 'n poging
>> van die blanke om homself te beskerm. Die apartheidsregering het daardeur
>> die chaos uitgestel. Dis heel menslik om jou eie bas te probeer beskerm. Ek
>> weet hoekom hulle vir Mugabe 'n helde applous gegee het - want hulle het
>> geen ideaal vir versoening met die witman nie. Kyk maar vir auntie,
>> dieselfde, sy sal nooit 'n goeie woordjie vir my hê nie, al reik ek my hand
>> van vriendskap hoe uit na haar.
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c6ne1g$f0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So - toe herdenk die ANC kamerade 10-jaar van demokrasie deur Mugabe 'n
>>> helde-applous te gee by die Uniegebou. (Op daardie oomblik het ek weereens
>>> gewonder of die regse ouens se siening van dinge nie moontlik in die
kol
>> is
>>> nie ...)
>
>
>>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.672 / Virus Database: 434 - Release Date: 28/04/2004
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92502 is 'n antwoord op boodskap #92500] Do, 29 April 2004 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Apr 2004 21:33:45 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek het reageer op wat Jonas gesê het en het nie self die berig
gelees nie.

Big mistake. Om op Jonas se woord te gaan. Hy is meestal bietjie
verward.

> Maar dis positief wat jy sê oor die verdeelde skare. Ek glo dat daar baie
> swartes in SA is wat tog baie goeie mense is.
> Die Maoris staan soos een man op teen die regering. Ek is oortuig daarvan
> dat hulle nie nee vir 'n antwoord sal aanvaar nie. Die regering wil om die
> dood nie buig voor hulle eise nie. Dit sal baie interessant wees wat hier
> gaan gebeur. Die regering sê dat die strande en seebodem aan almal in NZ
> behoort, maar die Maoris reken dat dit slegs aan hulle behoort. Plek plek
> het die Maoris bordjies aangebring wat mense verbied om op sekere strande te
> loop. Glo privaat eiendom. Is dit nou nie suiwer apartheid wat hier
> propageer word nie?

Dis die stryd voor daar besef word "of ons maak mekaar dood of ons
leer in regverdigheid saamleef".
In daardie opsig in SA landesoos NZ ver vooruit. Dit beteken nie ons
het dit maklik nie, net dat die argument reeds verder gevorder is in
ons gemeenskap.

SA is deur n waarskynlik onvermydelike fase van swart nasionalisme
waarin swartmense verryk is met ekonomiese bemagtiging, name verander
is en so meer (dit het my so baie laat dink aan die Afrikaners toe ek
jonk was, dieselfde amper arrogante aankondiging vanm eienaarskap). 'n
Argument wat heel waarskynlik in Mbeki se laaste 5 jaar na vore gaan
kom, is die een van nie-rassigheid. Daarmee saam n groter
volwassenheid.

Veral namte swartmense in settle in die middelklas. Nie-rassigheid is
amper n funksie van middelklas-status.

Die ander tema's, by the way, van sy laaste termyn, wat in die
afgelope paar weke geformuleer is, is werkskepping en verligting van
armoede.

Dit gaan interresant wees om te sien hoe n reeds aangekondigde
nasionale werkskeppingsprogram (op die oog af gegrond op die
Amerikaanse model van die jare 30 en die padbou-inisiatiewe van die
jare 50 in SA vir arm witmense) gaan uitrol in die komende jaar of
wat.
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92507 is 'n antwoord op boodskap #92502] Do, 29 April 2004 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - as jy die media volg sal jy lees dat Mandela en Mugabe die
meeste applous van die skare ontvang het.
(Lees gerus die ander koerante - dan kan jy dalk weer 'n lekker ou duimsuig
storietjie saamsit.)
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92540 is 'n antwoord op boodskap #92502] Vr, 30 April 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Thu, 29 Apr 2004 21:33:45 +1200, "Spencer"
> wrote:

>
> SA is deur n waarskynlik onvermydelike fase van swart nasionalisme
> waarin swartmense verryk is met ekonomiese bemagtiging, name verander
> is en so meer (dit het my so baie laat dink aan die Afrikaners toe ek
> jonk was, dieselfde amper arrogante aankondiging vanm eienaarskap). 'n
> Argument wat heel waarskynlik in Mbeki se laaste 5 jaar na vore gaan
> kom, is die een van nie-rassigheid. Daarmee saam n groter
> volwassenheid.

Ne - dit is nou Twee Nations Mbeki .. kan jy nou meer. En meer
volwasse - fanatsties! En hy het met net soveel belofte sy eerste
eerste 5 jaar begin.

>
> Veral namte swartmense in settle in die middelklas. Nie-rassigheid is
> amper n funksie van middelklas-status.
>
> Die ander tema's, by the way, van sy laaste termyn, wat in die
> afgelope paar weke geformuleer is, is werkskepping en verligting van
> armoede.

Hmm, dit is nou as ons President van buitelandse sake lank genoeg bly
in sy land om sy regering gefokus te hou op dit waar voor hulle
eintlik verkies is.

>
> Dit gaan interresant wees om te sien hoe n reeds aangekondigde
> nasionale werkskeppingsprogram (op die oog af gegrond op die
> Amerikaanse model van die jare 30 en die padbou-inisiatiewe van die
> jare 50 in SA vir arm witmense) gaan uitrol in die komende jaar of
> wat.

Ja ... giggel ... dit is nou soos die miljoen huise wat gebou sou
word? Hoop El Presidente kna hierdie een deurvoer - dat hy nie in die
geskiedenis onthou word vir sy gevaalde stille diplomasie in Zimbabwe
en sy Africa Renaisance wat eintlik net die SA belasting betaler
geldkos en bitter min vermag het.
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92685 is 'n antwoord op boodskap #92540] Vr, 07 Mei 2004 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

Hoop El Presidente kna hierdie een deurvoer - dat hy nie in die
> geskiedenis onthou word vir sy gevaalde stille diplomasie in Zimbabwe
> en sy Africa Renaisance wat eintlik net die SA belasting betaler
> geldkos en bitter min vermag het.

Ag, ou Lou. Dit vul my met smart dat jou
Spaans ( of is dit nou Portugees) se spelling
beter is as jou Afrikaanse spelling. Hoe
intens het die departement van Onderwys in
die era waarin jy op hoërskool was, gefaal
om vir jou te onderrig in Afrikaanse spelling.
Of was jou hoërskooldae na 1994, sodat
jy dit ook op die Nuwe SA kan blameer?

Vaaljapie van die Derde Republiek
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92744 is 'n antwoord op boodskap #92685] Ma, 10 Mei 2004 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en as iemand iets sê waarop ons nie eintlik 'n antwoord het nie, looi ons
hom op sy spelling... Tipies!

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:ZTTmc.452385$2oI1.251782@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Lou" skryf
>
> Hoop El Presidente kna hierdie een deurvoer - dat hy nie in die
>> geskiedenis onthou word vir sy gevaalde stille diplomasie in Zimbabwe
>> en sy Africa Renaisance wat eintlik net die SA belasting betaler
>> geldkos en bitter min vermag het.
>
> Ag, ou Lou. Dit vul my met smart dat jou
> Spaans ( of is dit nou Portugees) se spelling
> beter is as jou Afrikaanse spelling. Hoe
> intens het die departement van Onderwys in
> die era waarin jy op hoërskool was, gefaal
> om vir jou te onderrig in Afrikaanse spelling.
> Of was jou hoërskooldae na 1994, sodat
> jy dit ook op die Nuwe SA kan blameer?
>
> Vaaljapie van die Derde Republiek
>
Re: Applous vir Mugabe [boodskap #92765 is 'n antwoord op boodskap #92685] Di, 11 Mei 2004 11:56 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
> Hoop El Presidente kna hierdie een deurvoer - dat hy nie in die
>> geskiedenis onthou word vir sy gevaalde stille diplomasie in Zimbabwe
>> en sy Africa Renaisance wat eintlik net die SA belasting betaler
>> geldkos en bitter min vermag het.
>
> Ag, ou Lou. Dit vul my met smart dat jou
> Spaans ( of is dit nou Portugees) se spelling
> beter is as jou Afrikaanse spelling. Hoe
> intens het die departement van Onderwys in
> die era waarin jy op hoërskool was, gefaal
> om vir jou te onderrig in Afrikaanse spelling.
> Of was jou hoërskooldae na 1994, sodat
> jy dit ook op die Nuwe SA kan blameer?
>
> Vaaljapie van die Derde Republiek

Ag ou Anti - jy weet hoe dit is - vandat die Kurikulum 2005 of is dit
nou 2003 of 2012 ingebvoer is kan die kinders nie meer spel nie - so
om my kind nou nie te laat glo hy is stupit nie - spel ek ook maar
soos ek praat. Natuurlik het ek die probleem waar my linker hand en
regter hand nie teen dieslefde spoed tik nie en dit veroorsaak dat die
woorde soms bietjie gemix op die skerm verskyn. En jy kon tog uitmaak
wat ek eintlik wou sê? Jammer as ek jou intelligensie oorskat hoor.

Maar soos Max sê - as jy nie 'n argument het nie, val die ou se
spelling aan. As dit nie werk nie noem hom 'n Nazi (in jou geval -
gebruik sommer apartheidsvark) - want dan moet hy op die verdediging
gaan. Goeie debaterings tegniek - vir 'n 5 jarige.
Vorige onderwerp: Re: ghosts?"
Volgende onderwerp: Boodskap van die Dalai Lama...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:46:27 MGT 2024