Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Max is dood.
Max is dood. [boodskap #92608] Wo, 05 Mei 2004 12:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou Max - die beroemde gorilla en misdaadbevegter by uitstek.
--
Annette
Re: Max is dood. [boodskap #92612 is 'n antwoord op boodskap #92608] Wo, 05 Mei 2004 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Fokkit, hoe laat jy my nou skrik!

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c7amm7$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou Max - die beroemde gorilla en misdaadbevegter by uitstek.
> --
> Annette
>
Re: Max is dood. [boodskap #92615 is 'n antwoord op boodskap #92612] Wo, 05 Mei 2004 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het jy ook gedink sy oordryf 'n bietjie...

"Max" skryf in boodskap news:4098e1bf$0$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Fokkit, hoe laat jy my nou skrik!
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c7amm7$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou Max - die beroemde gorilla en misdaadbevegter by uitstek.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Max is dood. [boodskap #92618 is 'n antwoord op boodskap #92608] Wo, 05 Mei 2004 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie's dit?

"Annette" skryf in boodskap news:c7amm7$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou Max - die beroemde gorilla en misdaadbevegter by uitstek.
> --
> Annette
>
Re: Max is dood. [boodskap #92619 is 'n antwoord op boodskap #92608] Wo, 05 Mei 2004 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dis jammer :(

E

"Annette" skryf in boodskap news:c7amm7$51o$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou Max - die beroemde gorilla en misdaadbevegter by uitstek.
> --
> Annette
>
Re: Max is dood. [boodskap #92620 is 'n antwoord op boodskap #92618] Wo, 05 Mei 2004 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Paar jaar terug het 'n boef deur Max die Gorilla se hok gehardloop in 'n
poging om weg te kom. Max die Gorilla het die boef gevang disnis geslaan en
toe oorhandig aan die polisie. Max is vanoggend in sy slaap dood.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:409903ff.0@news1.mweb.co.za...
> Wie's dit?
Re: Max is dood. [boodskap #92621 is 'n antwoord op boodskap #92618] Wo, 05 Mei 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees die in die Sydney Morning Herald:

A gorilla who became a cult figure in crime-ridden South Africa after he was
shot confronting an armed robber on the run died yesterday, the Johannesburg
Zoo said.

Max, a 200kg ape, rose to fame in 1997 after being wounded by a terrified
gunman who made the mistake of jumping a moat into his zoo enclosure while
fleeing police.

Max was shot as he fiercely defended his territory. He also vented his anger
on two policemen in pursuit, biting one on the buttocks and arm.

"Max died in his sleep in the early hours of this morning," the Johannesburg
Zoo said in a brief statement.

A zoo spokeswoman said the celebrity primate was 33. A post-mortem
examination will be conducted to determine the cause of death.

Max became a hero in a city blighted by violent crime and police used him as
a "mascot" in crime prevention programs.

"Max helped raise community awareness about crime ... it's sad (that he
died)," said Johannesburg police spokesman Chris Wilken.
Re: Max is dood. [boodskap #92622 is 'n antwoord op boodskap #92618] Wo, 05 Mei 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees die in die Sydney Morning Herald:

A gorilla who became a cult figure in crime-ridden South Africa after he was
shot confronting an armed robber on the run died yesterday, the Johannesburg
Zoo said.

Max, a 200kg ape, rose to fame in 1997 after being wounded by a terrified
gunman who made the mistake of jumping a moat into his zoo enclosure while
fleeing police.

Max was shot as he fiercely defended his territory. He also vented his anger
on two policemen in pursuit, biting one on the buttocks and arm.

"Max died in his sleep in the early hours of this morning," the Johannesburg
Zoo said in a brief statement.

A zoo spokeswoman said the celebrity primate was 33. A post-mortem
examination will be conducted to determine the cause of death.

Max became a hero in a city blighted by violent crime and police used him as
a "mascot" in crime prevention programs.

"Max helped raise community awareness about crime ... it's sad (that he
died)," said Johannesburg police spokesman Chris Wilken.
Re: Max is dood. [boodskap #92627 is 'n antwoord op boodskap #92620] Do, 06 Mei 2004 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK! Weet nie van nie, maar hy was duidelik 'n held!

"Elaine" skryf in boodskap news:c7b1jn$sma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Paar jaar terug het 'n boef deur Max die Gorilla se hok gehardloop in 'n
> poging om weg te kom. Max die Gorilla het die boef gevang disnis geslaan en
> toe oorhandig aan die polisie. Max is vanoggend in sy slaap dood.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:409903ff.0@news1.mweb.co.za...
>> Wie's dit?
>
Re: Max is dood. [boodskap #92631 is 'n antwoord op boodskap #92627] Do, 06 Mei 2004 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja - hy was ons hero :)

"Suidwester" skryf in boodskap news:4099e12f.0@news1.mweb.co.za...
> OK! Weet nie van nie, maar hy was duidelik 'n held!
Re: Max is dood. [boodskap #92634 is 'n antwoord op boodskap #92631] Do, 06 Mei 2004 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En hy was nogal aantreklik ook!:))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c7d0al$cm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - hy was ons hero :)
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4099e12f.0@news1.mweb.co.za...
>> OK! Weet nie van nie, maar hy was duidelik 'n held!
>
Re: Max is dood. [boodskap #92637 is 'n antwoord op boodskap #92634] Do, 06 Mei 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Groot swart (dooie) aap.

Sal hy veras of net begrawe word? Waar?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c7d3ap$hlr$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> En hy was nogal aantreklik ook!:))
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:c7d0al$cm5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - hy was ons hero :)
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4099e12f.0@news1.mweb.co.za...
>>> OK! Weet nie van nie, maar hy was duidelik 'n held!
>>
>
Re: Max is dood. [boodskap #92648 is 'n antwoord op boodskap #92634] Do, 06 Mei 2004 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elke meisie se droom.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c7d3ap$hlr$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> En hy was nogal aantreklik ook!:))
> --
> Annette
Re: Max is dood. [boodskap #92723 is 'n antwoord op boodskap #92608] So, 09 Mei 2004 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[11]  is tans af-lyn  jan[11]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
jammer dis nie max du preez nie
Re: Max is dood. [boodskap #92724 is 'n antwoord op boodskap #92723] So, 09 Mei 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
superman  is tans af-lyn  superman
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Jan, jy het my dag gemaak met jou post.
Re: Max is dood. [boodskap #92728 is 'n antwoord op boodskap #92723] Ma, 10 Mei 2004 07:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nooit mooi om jaloesie te sien nie
--
Annette

"jan" skryf in boodskap news:c7lqf9$f5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jammer dis nie max du preez nie
>
Vorige onderwerp: Grondhervorming....die realiteit
Volgende onderwerp: Frikkels se Kluts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 17:14:29 MGT 2024