Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grondhervorming....die realiteit
Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92625] Do, 06 Mei 2004 06:41 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem is dat
die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy die
land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
hande van visielose politici is.
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92628 is 'n antwoord op boodskap #92625] Do, 06 Mei 2004 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Selle storie hier maar ook. As die grond dan juis so dringend moet gaan aan
die wat dit so nodig het, hoekom gee die Staat in die eerste plek nie eers
al die staatsgrond weg nie?
Die boere het vir hul produktiewe grond betaal. Die staat het aan hul
onproduktiewe grond gekom hoofsaaklik dmv onteiening

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4099e0e9.0@news1.mweb.co.za...
> Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
> Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
> ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem is dat
> die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
> natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy die
> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
> hande van visielose politici is.
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92636 is 'n antwoord op boodskap #92628] Do, 06 Mei 2004 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In ons land was mos die Odendaal-plan van jarre gelede. Toe is opgewerkte
blanke plase opgekoop om tuislande te skep vir sekere bevolkingsgroepe en
die plase is so oorgedra. Hier loop volop mense van net so in die 60 jaar
rond wat op sulke 'Odendaal-plase' grootgeword het. Die blanke boere het
'n fantastiese lewe gevoer daar en het lang trane gehuil oor hul hartgrond
van hulle verwyder is. Vandag? Gaan kyk. Nie 'n enkele een van daai
plase is nog steeds in produksie nie. huise is afgebreek en sinkpondokke
is gebou van die dakmateriaal. Daar is net so 'n paar donkies en
boerbokke. Op 'n plaas wat maklik so 'n 2000 skaap en 300 bees kon dra, is
nou nie eers 200 boerbokke nie! Die lyndrade is moertoe en meeste grawe
vir halfedelstene in die klipkoppe om langs die paaie te verkoop. Feit
van die saak is: Maak nie saak of jy rooi, wit, pienk of swart is nie, om
'n boer te wees vra spesifieke kennis en ondervinding en 'n groot skoot
pioniersbloed. Deur net vir iemand 'n stuk grond te gee beteken niks
nie........sug! Is daar 'n inkelte politikus wat dit kan verstaan?

"Annette" skryf in boodskap news:c7d2k0$gb0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Selle storie hier maar ook. As die grond dan juis so dringend moet gaan aan
> die wat dit so nodig het, hoekom gee die Staat in die eerste plek nie eers
> al die staatsgrond weg nie?
> Die boere het vir hul produktiewe grond betaal. Die staat het aan hul
> onproduktiewe grond gekom hoofsaaklik dmv onteiening
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4099e0e9.0@news1.mweb.co.za...
>> Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
>> Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
>> ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem is
> dat
>> die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
>> natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
>> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
>> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy
> die
>> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging
> van
>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
>> hande van visielose politici is.
>>
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92638 is 'n antwoord op boodskap #92636] Do, 06 Mei 2004 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is daar 'n inkelte swarte wat My Grond!! skree wat dit verstaan?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:409a1820.0@news1.mweb.co.za...
> In ons land was mos die Odendaal-plan van jarre gelede. Toe is opgewerkte
> blanke plase opgekoop om tuislande te skep vir sekere bevolkingsgroepe en
> die plase is so oorgedra. Hier loop volop mense van net so in die 60 jaar
> rond wat op sulke 'Odendaal-plase' grootgeword het. Die blanke boere het
> 'n fantastiese lewe gevoer daar en het lang trane gehuil oor hul hartgrond
> van hulle verwyder is. Vandag? Gaan kyk. Nie 'n enkele een van daai
> plase is nog steeds in produksie nie. huise is afgebreek en sinkpondokke
> is gebou van die dakmateriaal. Daar is net so 'n paar donkies en
> boerbokke. Op 'n plaas wat maklik so 'n 2000 skaap en 300 bees kon dra, is
> nou nie eers 200 boerbokke nie! Die lyndrade is moertoe en meeste grawe
> vir halfedelstene in die klipkoppe om langs die paaie te verkoop. Feit
> van die saak is: Maak nie saak of jy rooi, wit, pienk of swart is nie, om
> 'n boer te wees vra spesifieke kennis en ondervinding en 'n groot skoot
> pioniersbloed. Deur net vir iemand 'n stuk grond te gee beteken niks
> nie........sug! Is daar 'n inkelte politikus wat dit kan verstaan?
> "Annette" wrote in message
> news:c7d2k0$gb0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Selle storie hier maar ook. As die grond dan juis so dringend moet gaan
> aan
>> die wat dit so nodig het, hoekom gee die Staat in die eerste plek nie eers
>> al die staatsgrond weg nie?
>> Die boere het vir hul produktiewe grond betaal. Die staat het aan hul
>> onproduktiewe grond gekom hoofsaaklik dmv onteiening
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4099e0e9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
>>> Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
>>> ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem
is
>> dat
>>> die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
>>> natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
>>> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
>>> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig
jy
>> die
>>> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
>>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele
hervestiging
>> van
>>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
>>> hande van visielose politici is.
>>>
>>
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92639 is 'n antwoord op boodskap #92638] Do, 06 Mei 2004 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Persent hê. Soos predikante en politici word hulle gebore met
die handpalmtes na bo.....reg om te bedel.

"Annette" skryf in boodskap news:c7dbe0$46a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar 'n inkelte swarte wat My Grond!! skree wat dit verstaan?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:409a1820.0@news1.mweb.co.za...
>> In ons land was mos die Odendaal-plan van jarre gelede. Toe is
> opgewerkte
>> blanke plase opgekoop om tuislande te skep vir sekere bevolkingsgroepe en
>> die plase is so oorgedra. Hier loop volop mense van net so in die 60
> jaar
>> rond wat op sulke 'Odendaal-plase' grootgeword het. Die blanke boere het
>> 'n fantastiese lewe gevoer daar en het lang trane gehuil oor hul hartgrond
>> van hulle verwyder is. Vandag? Gaan kyk. Nie 'n enkele een van daai
>> plase is nog steeds in produksie nie. huise is afgebreek en sinkpondokke
>> is gebou van die dakmateriaal. Daar is net so 'n paar donkies en
>> boerbokke. Op 'n plaas wat maklik so 'n 2000 skaap en 300 bees kon
dra,
> is
>> nou nie eers 200 boerbokke nie! Die lyndrade is moertoe en meeste grawe
>> vir halfedelstene in die klipkoppe om langs die paaie te verkoop. Feit
>> van die saak is: Maak nie saak of jy rooi, wit, pienk of swart is nie,
> om
>> 'n boer te wees vra spesifieke kennis en ondervinding en 'n groot skoot
>> pioniersbloed. Deur net vir iemand 'n stuk grond te gee beteken niks
>> nie........sug! Is daar 'n inkelte politikus wat dit kan verstaan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c7d2k0$gb0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Selle storie hier maar ook. As die grond dan juis so dringend moet
gaan
>> aan
>>> die wat dit so nodig het, hoekom gee die Staat in die eerste plek nie
> eers
>>> al die staatsgrond weg nie?
>>> Die boere het vir hul produktiewe grond betaal. Die staat het aan hul
>>> onproduktiewe grond gekom hoofsaaklik dmv onteiening
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4099e0e9.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
>>>> Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
>>>> ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die
probleem
> is
>>> dat
>>>> die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
>>>> natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere
> wat
>>>> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
>>>> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig
> jy
>>> die
>>>> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
>>>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele
> hervestiging
>>> van
>>>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in
> die
>>>> hande van visielose politici is.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92642 is 'n antwoord op boodskap #92625] Do, 06 Mei 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 May 2004 08:41:13 +0200, "Suidwester" wrote:

> Hier by ons in Namibië het ons Minister van Grondhervorming en
> Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
> ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem is dat
> die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
> natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy die
> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
> hande van visielose politici is.

Hoewel n herverdeling op die einde sal moet gebeur.
Soos in Zimbabwe - die idee is reg maar die uitvoerinmg daarvan n
gemors?
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92647 is 'n antwoord op boodskap #92642] Do, 06 Mei 2004 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Niemand is eintlik teen 'n herverdeling nie, maar daar is sekere belangrike
beginsels wat moet geld. Die heel belangrikste is om nie jou
landbouproduksie skade aan te doen nie want dit is seker die belangrikste
sektor van jou ekonomie. Dit beteken dat die mens wat die stuk grond by 'n
ander oorneem, 'n waardige en aktiewe produseerder gaan wees. Mense wat
wil boer en suksesvol wil boer het veel meer as net 'n stuk grond nodig.
Wat is die nut van herverdeel as dit nie tot die land en sy breëre voordeel
is nie?
Ongelukkig raak die politiek betrokke en word mense opgesweep en vertel
dat 'hulle' grond deur die wit boere gesteel was. Hier in ons land, is
meeste van die plase wat deur wit boere gekoop was [LW!] in die ou jare, in
gebiede waar geen mens kon leef nie omdat daar nie water is nie. Die
blanke boere het gate geboor vir water en op die ou end plase geskep in
gebiede waar g'n mens gebly het nie. Nou is daar skielik 'n klomp mense
wat reken die grond is hul tradisionele gebied!
Wat is die definisie van steel? Sekerlik steel jy iets van waarde?
In die ou jare was die grond ongebruik en onbewoon omdat die gewone mens nie
sonder water 'n lewe daar kon maak nie. Die oomblik toe die grond
ontwikkel is, TOE het dit waarde. Nou wil hulle die grond terughê en die
vraag is nou eintlik wie steel van wie? Let tog ook daarop dat geen van
die swart groepe enige vorm van kaart en transport op enige grond gehad het
nie en dat meeste van hul 'tradisionele' gronde aan hulle toegewys is deur
die blanke koloniale regerings! Jy het stamgroepe gekry en die het onder
mekaar baklei en op die dag wat die een die ander wen en sy grond afvat, so
het die stamgebiede geskuif. So het Afrika sy groepe gekry, deur trekkers
wat uit die noorde gekom het om die res van die land te beset en die
sterkste of moordadigste het gewen. Dit laat natuurlik die vraag hoekom
kon die kolonialiste wat die land met groter mag beset het nie die grond
behou het nie? Vandag is die Owambo aan beheer van Swapo en Namibië, maar
hulle kom eintlik uit Angola! Hul tradisionele gebied is in die suide van
daardie land. Deesdae werk die politiek mos net tot een groep se
voordeel.....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:nihk90pq4h1qbdb2jbokses5mtgcs7mu6f@4ax.com...
> On Thu, 6 May 2004 08:41:13 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > Rehabilitasie, Hifikepunye Pohamba, gesê dat meer as 4 miljoen hektaar
>> ONONTWIKKELDE grond is beskikbaar vir hervestiging, maar die probleem is dat
>> die hervestigdes op ontwikkelde grond hervestig wil word. Dit skep
>> natuurlik een moerse probleem. Op die ontwikkelde plase sit boere wat
>> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
>> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy die
>> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
>> hande van visielose politici is.
>
> Hoewel n herverdeling op die einde sal moet gebeur.
> Soos in Zimbabwe - die idee is reg maar die uitvoerinmg daarvan n
> gemors?
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92671 is 'n antwoord op boodskap #92642] Vr, 07 Mei 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
>> hande van visielose politici is.
>
> Hoewel n herverdeling op die einde sal moet gebeur.
> Soos in Zimbabwe - die idee is reg maar die uitvoerinmg daarvan n
> gemors?

Ferdi, ek glo jy het nooit grond besit nie, my vriende besit grond, het hard
gewerk en daarvoor betaal, hoekom moet die grond van hulle weggevat word,
omdat hulle blank is ? Is jy n' rassis ? Kyk na al die voorbeelde in Afrika
en in die reeds meer as 200 jaar demokrasie Haiti, het hulle nie iets
wonderliks tot stand gebring nie ? Nee Ferdie hulle vrek van die honger. Is
dit nie beter dat jy na die reeds baie langer bestaande demokrasie vertrek,
soos Zimbabwe, dis mos lekker om in daardie soort vryheid te lewe nie waar
nie ?
Groet
Gerard
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92681 is 'n antwoord op boodskap #92625] Vr, 07 Mei 2004 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Op die ontwikkelde plase sit boere wat
> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy die
> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging van
> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
> hande van visielose politici is.

Jy sit en kekkel die clichés van die setlaars uit
Europa. Onder dié mense wat weet waarvan
hulle praat, is dit 'n gegewe deesdae dat as jy
mense terug kan bring na "bestaansboerdery"
in die ware sin van die woord, die mense vir
hulself kan sorg en dat hulle dan nie van die
honger sal doodgaan nie. Dis daarom dat mens
ook nie uiterste maerte en verhongerde liggame
sien in daardie dele van die land waar mense
elkeen hulle klein "bestaansboerdery" het nie.
Die moeilikheid kom as die land waarop hierdie
mense hulle bestaansboerdery moet bedryf, nog
vol sit van die wit setlaars, en dié swart mense
gedwing word om 'n bestaan te maak op land
wat nie geskik is daarvoor nie. Die oplossing?
Neem die geskikte land weg van die groot
plaaseienaars wat op "uitvoerprodukte"
konsentreer, en gee dit terug aan die mense
wat 'n bestaan daarop kan maak. In Namibië
beteken dit: stuur die Duitsers terug na
Duitsland en die Suid-Afrikaners terug na
Suid-Afrika, sodat die Herero's en die Ovambo's
en al die ander inheemse groepe na hulself kan
omsien. DIT, my liewe Suidwester, is die voor-
land vir die een-en-twintigste eeu: die dood
van die kolonialisme en sy giftige gevolge vir
die inheemse volke van Afrika.

Jan Afrika
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92696 is 'n antwoord op boodskap #92681] Sa, 08 Mei 2004 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja my antie, en almal wat jou berig lees weet nou vir seker jy's onnosel!
Wat's nuut? Jy het duidelik 'n staatsdiens metnaliteit wat glo dat die
regering van 'n land oneindige fondse het en hulle moet vir die publiek
sorg. Soos die res van swart Afrika glo jy ook dat die res van die wêreld
die swart mense iets skuld en as hulle hul geldjies uitgegee het, dan sal
die wit mense hul jammer kry en maar weer geld gee.
Ek weet ook nie waar jy aan jou 'gegewe' feite kom dat bestaansboerdery
die antwoord op alles is nie. Jou gebrek aan insig is verstommend, maar
wat is eintlik die verskil tussen bestaansboerdery en kommersiële boerdery?
Eintlik is dit net die omset en die visie van die persoon op die grond.
Die een werk net genoeg om self te kan eet en die ander een produseer genoeg
sodat hy aan ander kan verkoop om so geld te verdien vir 'n nog groter
boerdery, motors, huise, ens. Die belangrikste is egter dat hy kos
produseer vir die massas. Kos wat nie ingevoer hoef te word nie en wat vir
die ekonomie van die land uiters belangrik is.
Nog 'n punt....ek weet nie van watter and jy praat nie, maar dat jy
tjol gorrel is duidelik. Die sodanige 'beste lanbougrond' in Namibië het
net so geword omdat die wit boere dit so ontwikkel het. Voor die wit
boere daar gekom het, kon geen swart mens daarop 'n bestaan maak nie.
So jy reken hulle gaan ons blankes die see injaag en alles grond vat?
Dit is ongelukkig nie net die toekoms van Afrika nie, dis die einde van
Afrika. Sowat van self in die gat skiet is nog selde gesien. Maar jy's
reg, die swart politici en hul ondersteuners is soos 'n sprinkaanplaag wat
oor 'n grond trek en elke ding opvreet en verteer en op die ou einde is daar
niks oor nie......met een verskil, daar sal een enkel sprinkaan oorbly, die
Gloudina-sprinkaan, wat sit en kraai van lekkerte. Die laaste een wat glo
om te vernietig bou jy op!
Net so 'n ou vragie.....waar dink jy sou Afrika gewees het sênder
kolonialisme? Wie dink jy sou die lande ontwikkel het? Kom wys vir my
'n enkel ding in Nam wat op swart inisiatief ontwikkel is!
"@rogers.com" wrote in message
news:mpTmc.452014$2oI1.126263@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Op die ontwikkelde plase sit boere wat
>> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
>> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy
> die
>> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging
> van
>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
>> hande van visielose politici is.
>
> Jy sit en kekkel die clichés van die setlaars uit
> Europa. Onder dié mense wat weet waarvan
> hulle praat, is dit 'n gegewe deesdae dat as jy
> mense terug kan bring na "bestaansboerdery"
> in die ware sin van die woord, die mense vir
> hulself kan sorg en dat hulle dan nie van die
> honger sal doodgaan nie. Dis daarom dat mens
> ook nie uiterste maerte en verhongerde liggame
> sien in daardie dele van die land waar mense
> elkeen hulle klein "bestaansboerdery" het nie.
> Die moeilikheid kom as die land waarop hierdie
> mense hulle bestaansboerdery moet bedryf, nog
> vol sit van die wit setlaars, en dié swart mense
> gedwing word om 'n bestaan te maak op land
> wat nie geskik is daarvoor nie. Die oplossing?
> Neem die geskikte land weg van die groot
> plaaseienaars wat op "uitvoerprodukte"
> konsentreer, en gee dit terug aan die mense
> wat 'n bestaan daarop kan maak. In Namibië
> beteken dit: stuur die Duitsers terug na
> Duitsland en die Suid-Afrikaners terug na
> Suid-Afrika, sodat die Herero's en die Ovambo's
> en al die ander inheemse groepe na hulself kan
> omsien. DIT, my liewe Suidwester, is die voor-
> land vir die een-en-twintigste eeu: die dood
> van die kolonialisme en sy giftige gevolge vir
> die inheemse volke van Afrika.
>
> Jan Afrika
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92708 is 'n antwoord op boodskap #92681] Sa, 08 Mei 2004 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andre  is tans af-lyn  Andre
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
tot julle platneuse nie oor jul minderwaardigheid kompleks kom en dink die
wereld skuld julle iets nie sal julle nie veel bereik nie. evolusie en
voortuitgang gaan nie op julle wag nie. kom oor dit en probeer werk aan 'n
beter toekoms.

'n bestaansboer is nie ekonomies aktief nie en beteken dus nie veel
ekonomies vir die samelewing nie

bestaansboere se omgewings bewarings metodes kan ook sterk bevraagteken word
of druis dit in teen hul kultuur en gaan rassisme/kolonialisme daarvoor ook
geblameer word?

"@rogers.com" wrote in message
news:mpTmc.452014$2oI1.126263@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Op die ontwikkelde plase sit boere wat
>> produseer om die mense te voed en as jy hom daar afvat en jy sit
>> hervestigdes daarop wat slegs 'n bestaanboerdery voer, dan vernietig jy
> die
>> land se vermoë om kos vir homself te produseer. Dis tog net logika.
>> Hierdie tipe van nonsens laat geen twyfel meer dat die hele hervestiging
> van
>> 'voorheen benadeeldes' op plaasgrond, slegs 'n politieke speelbal in die
>> hande van visielose politici is.
>
> Jy sit en kekkel die clichés van die setlaars uit
> Europa. Onder dié mense wat weet waarvan
> hulle praat, is dit 'n gegewe deesdae dat as jy
> mense terug kan bring na "bestaansboerdery"
> in die ware sin van die woord, die mense vir
> hulself kan sorg en dat hulle dan nie van die
> honger sal doodgaan nie. Dis daarom dat mens
> ook nie uiterste maerte en verhongerde liggame
> sien in daardie dele van die land waar mense
> elkeen hulle klein "bestaansboerdery" het nie.
> Die moeilikheid kom as die land waarop hierdie
> mense hulle bestaansboerdery moet bedryf, nog
> vol sit van die wit setlaars, en dié swart mense
> gedwing word om 'n bestaan te maak op land
> wat nie geskik is daarvoor nie. Die oplossing?
> Neem die geskikte land weg van die groot
> plaaseienaars wat op "uitvoerprodukte"
> konsentreer, en gee dit terug aan die mense
> wat 'n bestaan daarop kan maak. In Namibië
> beteken dit: stuur die Duitsers terug na
> Duitsland en die Suid-Afrikaners terug na
> Suid-Afrika, sodat die Herero's en die Ovambo's
> en al die ander inheemse groepe na hulself kan
> omsien. DIT, my liewe Suidwester, is die voor-
> land vir die een-en-twintigste eeu: die dood
> van die kolonialisme en sy giftige gevolge vir
> die inheemse volke van Afrika.
>
> Jan Afrika
>
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92719 is 'n antwoord op boodskap #92647] So, 09 Mei 2004 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 May 2004 17:25:01 +0200, "Suidwester"

Wat is die definisie van steel?

Om iets wat aan 'n ander te behoort sonder sy toestemming vir jouself
te vat - hetsy permanent of tydelik.
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92720 is 'n antwoord op boodskap #92671] So, 09 Mei 2004 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 May 2004 13:56:32 +0200, "gm" wrote:

erdi, ek glo jy het nooit grond besit nie, my vriende besit grond,
het hard
> gewerk en daarvoor betaal, hoekom moet die grond van hulle weggevat word,
> omdat hulle blank is ? Is jy n' rassis ? Kyk na al die voorbeelde in Afrika
> en in die reeds meer as 200 jaar demokrasie Haiti, het hulle nie iets
> wonderliks tot stand gebring nie ? Nee Ferdie hulle vrek van die honger. Is
> dit nie beter dat jy na die reeds baie langer bestaande demokrasie vertrek,
> soos Zimbabwe, dis mos lekker om in daardie soort vryheid te lewe nie waar
> nie ?
> Groet
> Gerard

Dis verbaas my somtyds dat mense soos jy hul holle van hul koppe kan
onderskei.
Re: Grondhervorming....die realiteit [boodskap #92727 is 'n antwoord op boodskap #92719] Ma, 10 Mei 2004 06:51 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies. Bring vir my 'n enkele van die swart stamme wat kaart en
transport vir hul grond het. Lees die geskiedenis en jy sal vind dat
meeste van die swart bevolkings het getrek tot in 'n sekere gebied en daar
oorgevat [die grond gesteel?] van 'n ander swart stam. Nou beskuldig die
een steler die ander? Of is hierdie maar net 'n manier om maklik iets van
waarde te bekom? Ek het vele boere in my familie asook 'n magdom vriende
en kliënte wat grond besit in ons land, maar ek weet nie van 'n enkele een
wat sy grond verniet gekry of teen 'n belaglike prys aangekoop het nie.
Vroeër jare was daar wel skemas waarop bona fide boere wel grond billik kon
bekom, maar daar het niemand gebly nie.....nie wit of swart nie, en vir 'n
eenvoudige rede. Daar was nie bogrondse water beskikbaar nie. Die
boere het daar grond gekoop en vir water geboor en die plaas ontwikkel.
Noudat dit ontwikkel is, nou reken 'n paar manne dit was hulle grond wat
gesteel was!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43vr909gpf4gk490ajvmlgbubcjqsgkr5n@4ax.com...
> On Thu, 6 May 2004 17:25:01 +0200, "Suidwester"
>
>
> Om iets wat aan 'n ander te behoort sonder sy toestemming vir jouself
> te vat - hetsy permanent of tydelik.
>
Vorige onderwerp: Daar's hoop vir Afrikaans!
Volgende onderwerp: Max is dood.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:48:30 MGT 2024