Tuis » Ernstig » Wiele » Toyota hoes R12 miljoen!
| Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92626] |
Do., 06 Mei 2004 06:53  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
fixing' en onwettig.
Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
die platteland.
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92629 is 'n antwoord op boodskap #92626] |
Do., 06 Mei 2004 07:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al wat ek weet is dat as jy 'n rooi kar wil hê, dan moet jy in Gauteng gaan
soek daarvoor;))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4099e0ef.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
> toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
> praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
> van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
> Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
> Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
> handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
> fixing' en onwettig.
> Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
> groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
> Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
> bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
> voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
> nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
> die platteland.
>
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92632 is 'n antwoord op boodskap #92626] |
Do., 06 Mei 2004 10:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou wonder mens hoe die staat aan die een kant prysvasstelling vervolg en
beboet, en aan die ander kant prysvasstelling wetlik verplig op medisyne.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4099e0ef.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
> toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
> praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
> van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
> Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
> Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
> handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
> fixing' en onwettig.
> Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
> groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
> Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
> bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
> voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
> nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
> die platteland.
>
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92635 is 'n antwoord op boodskap #92632] |
Do., 06 Mei 2004 10:41   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wie kan die staatsamptenare ooit verstaan? Toyota is al besig met hierdie
prysstruktuur van hom al vir solank ek Toyotas ry en glo my, ek het al 'n
paar gehad! Die R12m klink vir my maar 'n ligte straffie veral as mens kyk
teen watter pryse die Staat karre aankoop. Hulle maak donners baie geld.
Good for them, maar as Microsoft vasgevat word, dan kan die
motorvervaardigers ook mos maar verbykom? Hulle gaan in elk geval nie die
karre se pryse verlaag nie al word die Rand hoe sterk.
"Annette" skryf in boodskap news:c7d3ao$hlr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou wonder mens hoe die staat aan die een kant prysvasstelling vervolg en
> beboet, en aan die ander kant prysvasstelling wetlik verplig op medisyne.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4099e0ef.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
>> toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
>> praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
>> van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
>> Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
>> Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
>> handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
>> fixing' en onwettig.
>> Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
>> groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
>> Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
>> bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
>> voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
>> nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
>> die platteland.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92649 is 'n antwoord op boodskap #92632] |
Do., 06 Mei 2004 17:59   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
Halleluja, Amen.
Soois die voosgeslaande apteker
"Annette" skryf in boodskap news:c7d3ao$hlr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou wonder mens hoe die staat aan die een kant prysvasstelling vervolg en
> beboet, en aan die ander kant prysvasstelling wetlik verplig op medisyne.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4099e0ef.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
>> toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
>> praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
>> van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
>> Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
>> Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
>> handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
>> fixing' en onwettig.
>> Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
>> groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
>> Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
>> bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
>> voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
>> nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
>> die platteland.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92650 is 'n antwoord op boodskap #92626] |
Do., 06 Mei 2004 18:17   |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Egte kaffermentaliteit!neem die wittes hulle grond af ,jag hulle weg en gaan
dan by die ander wittes van Europa kos(geld vir die regering) skooi
Die wittes het hulle mag aan die swartes geskenk onder druk van
Engelse-,Amerikaanse- en Nederlandse politiek correkte linkses
Die wittes is nou amper goed vir die swartes te onderhou en belasting te
betaal.
"Suidwester" skryf in boodskap news:4099e0ef.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het wragtag gedog die dag sal nooit kom dat ek die nuwe bedeling sal
> toejuig nie, maar nou het dit gebeur. Toyota is beboet vir ontwettige
> praktyke ivm 'price fixing' by handelaars. Dis algemene kennis by kopers
> van Toyotas dat die maksimum afslag wat jy op 'n Toyota kan kry 12,5% is.
> Dit beteken dat jy vir 'n Toyota dieselfde prys in Pretoria, JHB, Kaap,
> Walvisbaai, ens. betaal. Reg deur die land, presies dieselfde. Geen
> handelaar mag jou laer kwoteer nie. Dit roep die regering blykbaar 'price
> fixing' en onwettig.
> Dit skep natuurlik 'n aaklige probleem vir die groot handelaars in die
> groter sentra en 'n lekker ene vir die kleiner handelaars op die platteland.
> Op die kleiner plekkies beweeg hul voorraad nie so vinnig nie, maar is hulle
> bokoste dalk nie so hoog nie en kan die mense 'n groter afslag gee om sy
> voorraad te skuif. Uiteindelik gaan dit beteken dat die koper in die stad
> nie net in die stad moet soek vir sy nuwe kar nie.....vra kwotasies ook op
> die platteland.
>
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92655 is 'n antwoord op boodskap #92646] |
Vr., 07 Mei 2004 07:05   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dieselfde tipe van vrae gevra en nou uit die motorbdryf het my die
antwoorde gegee. Dis nie so eenvoudig om net pryse te verlaag aan hand van
die wisselkoers nie. Gedurende die tyd wat die wisselkoers nog sleg was,
moes hulle onderdele en masjienerie aankoop teen die slegte wisselkoers en
die kostes moet eers verhaal word voor 'n verlaging kan plaasvind. Die
volgende punt is dat die regering blykbaar werk op 'n kredietpuntstelsel vir
voertuie vervaardig en dit wat uitgevoer en ingevoer word. So kan dit
wees dat 'n vervaardiger nie genoeg kredietpunte het as hy voertuie volledig
invoer nie en dan kom daardie voertuie eintlik teen 'n verlies die land in.
Dit moet ook verhaal word deur voertuie wat later teen 'n groter wins
verkoop word. Dan is daar natuurlik die tweedehandse motormark wat gaan
platval as motorpryse van nuwe motors drasties verlaag gaan word.
MAAR, soos in die geval van Toyota, beskerm die motorbedryf sy
handelaars deur 'n maksimum afslag vas te stel waarvoor 'n motor verkoop mag
word. Aan die een kant is dit 'n goeie ding want dit verhoed dat die
handelaars mekaar se kele afsny in die bedinging vir 'n koop, maar dit is
nie so lekker vir die verbruiker nie want hy word ingeloop. Onwettig is
dit definitief want streng gesproke het Toyota 'n monopolie op Toyota
voertuie en hier stel hulle die pryse vas. Sekerlik kan 'n ou enige motor
koop wat hy kan bekostig, maar wat van die ou wat spesifiek 'n Toyota en
niks anders wil hê nie? Hy kom tweede.
erdi Greyling" skryf in boodskap news:dtlk905msov55bfk01vnoassssd0479jkv@4ax.com...
> On Thu, 6 May 2004 17:11:00 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> motorvoertuie?
>> In ongeveer 1975 was 'n kar 20% van 'n huis se prys. Vandag is dit 50% en
>> baie meer. Alles net verhoogde tegnologie? Sekerlik het vervaardiging
>> ook goedkoper geraak?
>
> Wel n beginpunt is die volgende: Toe die Rand gecrash het, is
> motorpryse drasties verhoog - omdat die rand geval het.
>
> Toe die rand herstel het, het die pryse nie afgekom nie.
>
> Verlaag die pryse aan die hand van die rand se waarde. Dit sal n begin
> wees.
>
> Voorts is ons mos nou in n mark gerigte wereld. Vra die dollarprys van
> n model omgeskakel in rand.
>
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92656 is 'n antwoord op boodskap #92655] |
Vr., 07 Mei 2004 07:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die dag toe die Toyota -storie gebreek het, was daar 'n artikel in Argus van
die baas van Ajax wat Daimler-Chrysler arbitrasie-hof toe sleep. Sy broer
het, toe die wisselkoers 10 dollar was, 'n sekere Mercedes gekoop vir 1.28
miljoen. Boetie wou toe opsluit net so 'n kar hê, en alhoewel die
wisselkoers op daardie stadium al nader na R7dollar was, moes hy 1.31
miljoen opdok. Hy was toe al ongelukkig - (maar hy wou die kar hê) - wat hom
egter laat rooi sien het was dat vier dae nadat hy vir sy kar betaal het,
dieselfde motor vir R 200 000 goedkoper deur die handelaar adverteer is.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:409b3552.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het dieselfde tipe van vrae gevra en nou uit die motorbdryf het my die
> antwoorde gegee. Dis nie so eenvoudig om net pryse te verlaag aan hand van
> die wisselkoers nie. Gedurende die tyd wat die wisselkoers nog sleg was,
> moes hulle onderdele en masjienerie aankoop teen die slegte wisselkoers en
> die kostes moet eers verhaal word voor 'n verlaging kan plaasvind. Die
> volgende punt is dat die regering blykbaar werk op 'n kredietpuntstelsel vir
> voertuie vervaardig en dit wat uitgevoer en ingevoer word. So kan dit
> wees dat 'n vervaardiger nie genoeg kredietpunte het as hy voertuie volledig
> invoer nie en dan kom daardie voertuie eintlik teen 'n verlies die land in.
> Dit moet ook verhaal word deur voertuie wat later teen 'n groter wins
> verkoop word. Dan is daar natuurlik die tweedehandse motormark wat gaan
> platval as motorpryse van nuwe motors drasties verlaag gaan word.
> MAAR, soos in die geval van Toyota, beskerm die motorbedryf sy
> handelaars deur 'n maksimum afslag vas te stel waarvoor 'n motor verkoop mag
> word. Aan die een kant is dit 'n goeie ding want dit verhoed dat die
> handelaars mekaar se kele afsny in die bedinging vir 'n koop, maar dit is
> nie so lekker vir die verbruiker nie want hy word ingeloop. Onwettig is
> dit definitief want streng gesproke het Toyota 'n monopolie op Toyota
> voertuie en hier stel hulle die pryse vas. Sekerlik kan 'n ou enige motor
> koop wat hy kan bekostig, maar wat van die ou wat spesifiek 'n Toyota en
> niks anders wil hê nie? Hy kom tweede.
>
> erdi Greyling" wrote in message
> news:dtlk905msov55bfk01vnoassssd0479jkv@4ax.com...
>> On Thu, 6 May 2004 17:11:00 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>> > motorvoertuie?
>>> In ongeveer 1975 was 'n kar 20% van 'n huis se prys. Vandag is dit 50% en
>>> baie meer. Alles net verhoogde tegnologie? Sekerlik het vervaardiging
>>> ook goedkoper geraak?
>>
>> Wel n beginpunt is die volgende: Toe die Rand gecrash het, is
>> motorpryse drasties verhoog - omdat die rand geval het.
>>
>> Toe die rand herstel het, het die pryse nie afgekom nie.
>>
>> Verlaag die pryse aan die hand van die rand se waarde. Dit sal n begin
>> wees.
>>
>> Voorts is ons mos nou in n mark gerigte wereld. Vra die dollarprys van
>> n model omgeskakel in rand.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toyota hoes R12 miljoen! [boodskap #92676 is 'n antwoord op boodskap #92674] |
Vr., 07 Mei 2004 18:34  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Deesdae moet jy mos kies, bly in 'n huis en loop met die poot. Of koop 'n
kar en bly in die kar.
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:409b92ea.0@news1.mweb.co.za...
> Ek't sommer oor die duim geskat. Daar is sekerlik uitsonderings, maar ek
> dink 'n normale huis vandag is so R500 000 en 'n gemiddelde kar so R250 000.
> Jy kry wel ouens wat in 'n R200 000 bly en met 'n R700 000 rondry, maar
> almal is nie mal nie.
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 01:50:25 UTC 2026
|