Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary
Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92458] Wo, 28 April 2004 10:25 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - en ek onthou goed hoe die Romeine die Christene doodgemaak
het - daarom loop die pous met 'n skuldgevoel rond.
Beprk jou tot die onderwerp - in die geval Mugabe. Ons kan seer sekerlik
almal 'n sonde op die ander opdiep. Wat is joune? (Behalwe vir die duimsuig
joernalistiek...)
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92480 is 'n antwoord op boodskap #92458] Wo, 28 April 2004 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
So van die Romeine, Christene en Afrikaanse grappe in die nuusgroep
gepraat... die Christen is vir die leeus gegooi in die Romeinse arena en hy
hardloop weg terwyl 'n leeu hom jaag. Die Christen besef die leeu gaan hom
vang en val op die grond neer en begin bid. In sy benoudheid loer hy agter
toe en sien die leeu kniel terwyl die leeu sê "Onse Vader maak my dankbaar
vir dit wat ek nou gaan ontvang..."

"Jonas" skryf in boodskap news:c6o0t0$p9o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdietjiekie - en ek onthou goed hoe die Romeine die Christene doodgemaak
> het - daarom loop die pous met 'n skuldgevoel rond.
> Beprk jou tot die onderwerp - in die geval Mugabe. Ons kan seer sekerlik
> almal 'n sonde op die ander opdiep. Wat is joune? (Behalwe vir die duimsuig
> joernalistiek...)
>
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92498 is 'n antwoord op boodskap #92480] Do, 29 April 2004 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Shame, ek sien ou dronk Jonas antwoord nog op my posse. Kan iemand hom
se hy is op my kill file en ek lees nie wat hy se nie.

On Wed, 28 Apr 2004 23:25:09 +0200, "Claymor" wrote:

> So van die Romeine, Christene en Afrikaanse grappe in die nuusgroep
> gepraat... die Christen is vir die leeus gegooi in die Romeinse arena en hy
> hardloop weg terwyl 'n leeu hom jaag. Die Christen besef die leeu gaan hom
> vang en val op die grond neer en begin bid. In sy benoudheid loer hy agter
> toe en sien die leeu kniel terwyl die leeu sê "Onse Vader maak my dankbaar
> vir dit wat ek nou gaan ontvang..."
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c6o0t0$p9o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ferdietjiekie - en ek onthou goed hoe die Romeine die Christene doodgemaak
>> het - daarom loop die pous met 'n skuldgevoel rond.
>> Beprk jou tot die onderwerp - in die geval Mugabe. Ons kan seer sekerlik
>> almal 'n sonde op die ander opdiep. Wat is joune? (Behalwe vir die duimsuig
>> joernalistiek...)
>
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92593 is 'n antwoord op boodskap #92498] Di, 04 Mei 2004 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[10]  is tans af-lyn  jan[10]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
jou armsalige aap ek is nie jonas nie
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92596 is 'n antwoord op boodskap #92458] Di, 04 Mei 2004 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek gese het..... neo nazi's...
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92602 is 'n antwoord op boodskap #92593] Wo, 05 Mei 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stadig nou met die mampoer...

On Tue, 4 May 2004 20:07:51 +0200, "jan" wrote:

> jou armsalige aap ek is nie jonas nie
>
Re: Zuid-Africa invites black Hitler for anniversary [boodskap #92654 is 'n antwoord op boodskap #92498] Vr, 07 Mei 2004 02:10 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Shame Ferdietjie,

Nog steeds besig om almal te beledig bloot omdat hulle meer verstand as jy
het. Ek wonder of was jy dalk mishandel toe jy klein was.

Verseker moes jy ten minste een keer bliksems hard op jou kop geval het...
Vorige onderwerp: Die Feetjie
Volgende onderwerp: 10 kg goud vir ´n koppie koffie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:02:13 MGT 2024