Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Java/boeke
Java/boeke [boodskap #9242] Wo, 30 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Darrin Speegle  is tans af-lyn  Darrin Speegle
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Het enigiemand na die WebSite

http://www.studyonline.com

gekyk? (Baie dankie, Gloudina!) Daar is veronderstel om 'n Afrikaans
leermiddel daarso te wees. Ek het nou probleme daarmee en wonder of
julle dit dalk kon regkry. Sal julle asseblief my laat weet of julle
dit kan kry? (Ek het my Java ge-enable, maar dalk doen ek iets
verkeerd.)

Nog iets, ek het al hierdie vra gevra sonder veel geluk, maar ek is op
soek na "moderne klassieke" boeke (soos Pride and Prejudice, Anna
Karenina...) wat in Afrikaans beskikbaar is. Kan een van julle dalk my
help?

Groete,
Darrin.
Re: Java/boeke [boodskap #9257 is 'n antwoord op boodskap #9242] Vr, 02 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
vlakvark  is tans af-lyn  vlakvark
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Darrin Speegle wrote:
> Het enigiemand na die WebSite
> http://www.studyonline.com
> gekyk? (Baie dankie, Gloudina!) Daar is veronderstel om 'n Afrikaans
> leermiddel daarso te wees. Ek het nou probleme daarmee en wonder of
> julle dit dalk kon regkry. Sal julle asseblief my laat weet of julle
> dit kan kry? (Ek het my Java ge-enable, maar dalk doen ek iets
> verkeerd.) (knip)
> Darrin.

Ek het vanoggend probeer - geen probleem nie. Ek gebruik Netscape 3.0 op Windows 3.1.
Terloops, ek sien geen teken van 'n Afrikaanse kursus daar nie - alles vanaf Arabies
to Russies. Nie eers Nederlands nie. Die kursusse lyk bra euro-sentries sover dit die
tale aangaan, en VSA vir die res.

Groetnis.
Willem
Vorige onderwerp: Internet Opname
Volgende onderwerp: Kappies, deeltekens en dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:36:33 MGT 2024