Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hy was hier
hy was hier [boodskap #9254] Do, 01 Mei 1997 00:00
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
hy was nou net hier
die man van wie ek altyd droom
hy't in die kar gery waarin sy dood is
dieselfde ruiker in sy knoop gehad
daar was 'n grin op sy gesig
sy hare het gelig van die wind
die kar had geen dak
daar was bloed aan sy hande
en aan myne
Vorige onderwerp: Re: Wakker Skrik Mense (NOT)
Volgende onderwerp: Wakker Skrik Mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 15:36:51 MGT 2024