Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uniek
Uniek [boodskap #92470] Wo, 28 April 2004 18:45 na volgende boodskap
HansWillem  is tans af-lyn  HansWillem
Boodskappe: 15
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Suidwester skryf vanuit sy hardeware winkel op Henties :
> Ons ken mos die ou antie. Ek het grootgeword in SWA waar ons basies drie
> Europese tale gepraat het. Afrikaans, Engels en Duits. Ons het hulle
> sommer so deurmekaar gegooi,

HansWillem:
Asof Gloudie iets met Suidwes Duits te doene sou gehad het.........

Maar aangesien die onderwerp aangeraak is, in Swakopmund by die Swakopmund
Buchhandlung is die volgende boekie :
Dickschenärie - Ein Workschopmänjul für Südwester Deutsch.

Net so. En glo dit gerus - baie Duitsers praat in die omgang so MAAR
slaan outomaties na die suiwerste Duits oor in geselskap van Europa
Duitsers...

'n Klompie verklarings wat julle behoort te kan volg :
Spreek gerus die Duitse "ch" uit as "g"

Chocho (Afr gogga)
Wenn man auf dem Beik mit einem Stink-Schpud fährt, muss man die
Fresse zumachen, sonst frisst man Chochos.

darrem (Afr darem)
Omtrent nichts wird so stief gebraucht wie "darrem" - diese Wort kommt
darrem fast in jedem Satz vor.

Druochte (Afr droogte)
Der Höhepunkt der Druochte ist wenn die Büsche hinter den Bracks
herlaufen und die Schafe Staub kacken.

Dscherries (Engl Gerry)
Deutscher aus der Bundesrepublik Deutschland im Gegensatz zu einem
Südwester Deutschen; auch Schneewambo.
Dscherries erkennt man an der Hautfarbe, die sich von blau-weiss-lich
über blass zu rosa-rot und krebsrot verändert. Hauptbekleidung (ohne
dem Sonnenbrand) ist die Kamera. Daneben sind offene Sandalen mit
weissen Söckchen und "Safari Kleidung". Sehr zum Entsetzen die Oukies
haben die Dscherrie-Weiber bleddie haarige Beine und Achselhöhlen.
Auffallend an Schneewambo ist auch, dass sie kaum anständiges Deutsch
sprechen können und sich meistens in so einem schnahksen Dialekt
unterhalten, dass man kaum ein Wort versteht. Aus diesem Grund
werden sie meistens so lange ignoriert bis man anständig mit ihnen
reden kann - und wenn das zehn Jahre dauert.

Dscherrieland - Bundesrepublik Deutschland
Jeder Oukie will mal nach Dscherrieland, aber die meisten kommen
zurück.

Povian - Affe oder dummer Mensch.
Den Tag, wo die Poviane lernen Ketties zu bauen, müssen die Farmer
aufpassen.

Die laaste een het vir my nogal betrekking op die moderne SA politieke
geskiedenis.

HansWillem
Re: Uniek [boodskap #92481 is 'n antwoord op boodskap #92470] Wo, 28 April 2004 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
(kug, ernstige gesig) Jy moet Afrikaans hier praat, volgens die SANGP
(Self-aangestelde-nuusgroeppolisie) Hierdie geradbraakte
Duits-Afrikaans deug eenvoudig nie hier nie.

Gie-gie, ghaaa! ghaaa! MKOKMRA (mors koffie op kiebord, moer reg
agteroor!) Het jy nog sulke juwele HansWillem?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|

HansWillem wrote:
> Suidwester skryf vanuit sy hardeware winkel op Henties :
>
>> Ons ken mos die ou antie. Ek het grootgeword in SWA waar ons basies drie
>> Europese tale gepraat het. Afrikaans, Engels en Duits. Ons het hulle
>> sommer so deurmekaar gegooi,
>
>
> HansWillem:
> Asof Gloudie iets met Suidwes Duits te doene sou gehad het.........
>
> Maar aangesien die onderwerp aangeraak is, in Swakopmund by die Swakopmund
> Buchhandlung is die volgende boekie :
> Dickschenärie - Ein Workschopmänjul für Südwester Deutsch.
>
> Net so. En glo dit gerus - baie Duitsers praat in die omgang so MAAR
> slaan outomaties na die suiwerste Duits oor in geselskap van Europa
> Duitsers...
>
> 'n Klompie verklarings wat julle behoort te kan volg :
> Spreek gerus die Duitse "ch" uit as "g"
>
> Chocho (Afr gogga)
> Wenn man auf dem Beik mit einem Stink-Schpud fährt, muss man die
> Fresse zumachen, sonst frisst man Chochos.
>
> darrem (Afr darem)
> Omtrent nichts wird so stief gebraucht wie "darrem" - diese Wort kommt
> darrem fast in jedem Satz vor.
>
> Druochte (Afr droogte)
> Der Höhepunkt der Druochte ist wenn die Büsche hinter den Bracks
> herlaufen und die Schafe Staub kacken.
>
> Dscherries (Engl Gerry)
> Deutscher aus der Bundesrepublik Deutschland im Gegensatz zu einem
> Südwester Deutschen; auch Schneewambo.
> Dscherries erkennt man an der Hautfarbe, die sich von blau-weiss-lich
> über blass zu rosa-rot und krebsrot verändert. Hauptbekleidung (ohne
> dem Sonnenbrand) ist die Kamera. Daneben sind offene Sandalen mit
> weissen Söckchen und "Safari Kleidung". Sehr zum Entsetzen die Oukies
> haben die Dscherrie-Weiber bleddie haarige Beine und Achselhöhlen.
> Auffallend an Schneewambo ist auch, dass sie kaum anständiges Deutsch
> sprechen können und sich meistens in so einem schnahksen Dialekt
> unterhalten, dass man kaum ein Wort versteht. Aus diesem Grund
> werden sie meistens so lange ignoriert bis man anständig mit ihnen
> reden kann - und wenn das zehn Jahre dauert.
>
> Dscherrieland - Bundesrepublik Deutschland
> Jeder Oukie will mal nach Dscherrieland, aber die meisten kommen
> zurück.
>
> Povian - Affe oder dummer Mensch.
> Den Tag, wo die Poviane lernen Ketties zu bauen, müssen die Farmer
> aufpassen.
>
> Die laaste een het vir my nogal betrekking op die moderne SA politieke
> geskiedenis.
>
> HansWillem
>
Re: Uniek [boodskap #92482 is 'n antwoord op boodskap #92470] Wo, 28 April 2004 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"HansWillem" skryf

> Suidwester skryf vanuit sy hardeware winkel op Henties :

Is dit nou net een van die twaalf besighede
waarmee hy spog. Ek het al vas begin glo
dat hy sy vinger in elke paai in Namibië het,
en dat hy eiehandig die bosoorlog geveg en
gewen het.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Uniek [boodskap #92483 is 'n antwoord op boodskap #92470] Wo, 28 April 2004 22:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"HansWillem" skryf

> Povian - Affe oder dummer Mensch.
> Den Tag, wo die Poviane lernen Ketties zu bauen, müssen die Farmer
> aufpassen.
>
> Die laaste een het vir my nogal betrekking op die moderne SA politieke
> geskiedenis.

So jy reken hulle het nou geleer om ketties
te maak? Miskien is dit moeiliker om 'n
kettie te maak as om 'n grondwet met
ingeboude menseregte-versekering te
voorskyn te bring. Miskien is dit moeiliker
om 'n kettie te maak as om 'n suksesvolle
fiskale beleid oor 'n dekade uit te voer.
Iets wat die schweine van die vorige
bedeling nou net nie kon reg kry nie.
Ek wonder waar die woord kettie
vandaan kom.

Tant Hessie van Hentiesbaai
Re: Uniek [boodskap #92484 is 'n antwoord op boodskap #92481] Wo, 28 April 2004 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus skryf

> (kug, ernstige gesig) Jy moet Afrikaans hier praat, volgens die SANGP
> (Self-aangestelde-nuusgroeppolisie) Hierdie geradbraakte
> Duits-Afrikaans deug eenvoudig nie hier nie.
>
> Gie-gie, ghaaa! ghaaa! MKOKMRA (mors koffie op kiebord, moer reg
> agteroor!) Het jy nog sulke juwele HansWillem?

Aitsa, watter keurige Afrikaans en watter vars luggie
kom nou in die nuusgroep in. Neewat, die Duits-Afrikaans
is heeltemal in orde. Enigiets wat relevant is oor suidelike
Afrika, en soveel moontlik in Afrikaans, is al wat ek vra.
Maar as Annette nou 'n klomp snert in Engels oor
agteraf Australiërs pos, dan protesteer ek.
Ek wonder of Hanswillem is wie ek dink hy is?

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: Uniek [boodskap #92505 is 'n antwoord op boodskap #92483] Do, 29 April 2004 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai tante, verstaan jy net nie lekker nie, of is dit moedswilligheid wat dik
loop? Afrika het ons reeds geleer daar bestaan nie iets soos 'n waterdigte
konstitusie nie. Dit is net 'n stuk gereedskap om die witman te sus om sy
mag te deel of oor te gee. Op sy tyd was die Namibiese konstitusie gereken
as dié voorbeeld van voortreflikheid. Dit is alreeds gewysig om vir Nujoma
'n derde termyn te gee en die kans is steeds daar dat dit weer gewysig gaan
word vir 'n vierde termyn. Nou wonder ek net of jy die mense wat die
konstitusie so wysig ook as varke reken?
"@rogers.com" wrote in message
news:B4Wjc.8317$huU.7252@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "HansWillem" skryf
>
>> Povian - Affe oder dummer Mensch.
>> Den Tag, wo die Poviane lernen Ketties zu bauen, müssen die Farmer
>> aufpassen.
>>
>> Die laaste een het vir my nogal betrekking op die moderne SA politieke
>> geskiedenis.
>
> So jy reken hulle het nou geleer om ketties
> te maak? Miskien is dit moeiliker om 'n
> kettie te maak as om 'n grondwet met
> ingeboude menseregte-versekering te
> voorskyn te bring. Miskien is dit moeiliker
> om 'n kettie te maak as om 'n suksesvolle
> fiskale beleid oor 'n dekade uit te voer.
> Iets wat die schweine van die vorige
> bedeling nou net nie kon reg kry nie.
> Ek wonder waar die woord kettie
> vandaan kom.
>
> Tant Hessie van Hentiesbaai
>
Re: Uniek [boodskap #92517 is 'n antwoord op boodskap #92484] Do, 29 April 2004 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HansWillem  is tans af-lyn  HansWillem
Boodskappe: 15
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
knersus skryf
>> Gie-gie, ghaaa! ghaaa! MKOKMRA (mors koffie op kiebord, moer reg
>> agteroor!) Het jy nog sulke juwele HansWillem?
>
HW
Dit klink amper soos iemand wat ek ken.....

Gloudie:
> Aitsa, watter keurige Afrikaans en watter vars luggie
> kom nou in die nuusgroep in. Neewat, die Duits-Afrikaans
> is heeltemal in orde.
> Ek wonder of Hanswillem is wie ek dink hy is?
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
HW
Tant Hessie, ek dink jou adresboek het die antwoord
Dis nou AS jy wil skryf....
Re: Uniek [boodskap #92518 is 'n antwoord op boodskap #92517] Do, 29 April 2004 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"HansWillem" skryf

> HW
> Tant Hessie, ek dink jou adresboek het die antwoord
> Dis nou AS jy wil skryf....

My kop is noual seer gedink oor wie my so 'n
betugtende en ook ietwat snipperige antwoord
kan gee. Ek het eers gedink jy is iemand anders,
wat ook in Namibië bly. Maar daardie persoon
sou nie so onrespekvol met my gepraat het nie.
Nou verdink ek iemand anders. Ek het 'n private
epos na daardie persoon gestuur. As jou epos
se laaste gedeelte nog @iafrica.com is, dan sou
jy dit gekry het. Anders, hoekom stuur jy nie
vir my 'n epos nie. Onthou net dat ek môre
teen tienuur nie meer by die huis is nie, en vir
'n week nie eposse sal lees nie. Jy hoef nie jou
identiteit op die nuusgroep te wys nie. Skryf net
in watter provinsie jy bly, en ek sal weet wie jy
is.
Tant Hessie voor die Derde Republiek se
Vergewings-kommissie.
Re: Uniek [boodskap #92520 is 'n antwoord op boodskap #92518] Do, 29 April 2004 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hmmmmm, nog 'n kommunis... Vergewingskommissie is maar net 'n ander naam vir
die "People's Court" en het eindelik niks met die waarheid of vergifenis uit
te waai nie...

"@rogers.com" wrote in message
news:Neckc.29675$huU.26749@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "HansWillem" skryf
>
>
>> HW
>> Tant Hessie, ek dink jou adresboek het die antwoord
>> Dis nou AS jy wil skryf....
>
> My kop is noual seer gedink oor wie my so 'n
> betugtende en ook ietwat snipperige antwoord
> kan gee. Ek het eers gedink jy is iemand anders,
> wat ook in Namibië bly. Maar daardie persoon
> sou nie so onrespekvol met my gepraat het nie.
> Nou verdink ek iemand anders. Ek het 'n private
> epos na daardie persoon gestuur. As jou epos
> se laaste gedeelte nog @iafrica.com is, dan sou
> jy dit gekry het. Anders, hoekom stuur jy nie
> vir my 'n epos nie. Onthou net dat ek môre
> teen tienuur nie meer by die huis is nie, en vir
> 'n week nie eposse sal lees nie. Jy hoef nie jou
> identiteit op die nuusgroep te wys nie. Skryf net
> in watter provinsie jy bly, en ek sal weet wie jy
> is.
> Tant Hessie voor die Derde Republiek se
> Vergewings-kommissie.
>
Re: Uniek [boodskap #92524 is 'n antwoord op boodskap #92470] Vr, 30 April 2004 06:43 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is regtig skitterend. Nou het ek die dilemma dat niemand hier kan
saamlag nie - hulle verstaan nie die Duitserige dele nie.

"HansWillem" skryf in boodskap news:408ffc17.0@news1.mweb.co.za...
> Suidwester skryf vanuit sy hardeware winkel op Henties :
>> Ons ken mos die ou antie. Ek het grootgeword in SWA waar ons basies drie
>> Europese tale gepraat het. Afrikaans, Engels en Duits. Ons het hulle
>> sommer so deurmekaar gegooi,
>
> HansWillem:
> Asof Gloudie iets met Suidwes Duits te doene sou gehad het.........
>
> Maar aangesien die onderwerp aangeraak is, in Swakopmund by die Swakopmund
> Buchhandlung is die volgende boekie :
> Dickschenärie - Ein Workschopmänjul für Südwester Deutsch.
>
> Net so. En glo dit gerus - baie Duitsers praat in die omgang so MAAR
> slaan outomaties na die suiwerste Duits oor in geselskap van Europa
> Duitsers...
>
> 'n Klompie verklarings wat julle behoort te kan volg :
> Spreek gerus die Duitse "ch" uit as "g"
>
> Chocho (Afr gogga)
> Wenn man auf dem Beik mit einem Stink-Schpud fährt, muss man die
> Fresse zumachen, sonst frisst man Chochos.
>
> darrem (Afr darem)
> Omtrent nichts wird so stief gebraucht wie "darrem" - diese Wort kommt
> darrem fast in jedem Satz vor.
>
> Druochte (Afr droogte)
> Der Höhepunkt der Druochte ist wenn die Büsche hinter den Bracks
> herlaufen und die Schafe Staub kacken.
>
> Dscherries (Engl Gerry)
> Deutscher aus der Bundesrepublik Deutschland im Gegensatz zu einem
> Südwester Deutschen; auch Schneewambo.
> Dscherries erkennt man an der Hautfarbe, die sich von blau-weiss-lich
> über blass zu rosa-rot und krebsrot verändert. Hauptbekleidung (ohne
> dem Sonnenbrand) ist die Kamera. Daneben sind offene Sandalen mit
> weissen Söckchen und "Safari Kleidung". Sehr zum Entsetzen die Oukies
> haben die Dscherrie-Weiber bleddie haarige Beine und Achselhöhlen.
> Auffallend an Schneewambo ist auch, dass sie kaum anständiges Deutsch
> sprechen kónnen und sich meistens in so einem schnahksen Dialekt
> unterhalten, dass man kaum ein Wort versteht. Aus diesem Grund
> werden sie meistens so lange ignoriert bis man anständig mit ihnen
> reden kann - und wenn das zehn Jahre dauert.
>
> Dscherrieland - Bundesrepublik Deutschland
> Jeder Oukie will mal nach Dscherrieland, aber die meisten kommen
> zurück.
>
> Povian - Affe oder dummer Mensch.
> Den Tag, wo die Poviane lernen Ketties zu bauen, müssen die Farmer
> aufpassen.
>
> Die laaste een het vir my nogal betrekking op die moderne SA politieke
> geskiedenis.
>
> HansWillem
>
Vorige onderwerp: Soek na kontrakte
Volgende onderwerp: Mugabe woon feesvieringe by
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:42:33 MGT 2024