Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Volkslied
Ons Volkslied [boodskap #92455] Wo, 28 April 2004 09:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister is toe net Die Stem gespeel as ons volkslied. Sou dit nou 'n stille
nuwe reeling wees, of is die militêre orkes 'n bietjie agter die tyd?:))
--
Annette
Re: Ons Volkslied [boodskap #92456 is 'n antwoord op boodskap #92455] Wo, 28 April 2004 09:19 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis seker maar soos my splinternuwe ID boek - net betyds ontvang om te stem,
maar teken duidelik aan dat ek bly in die ou TRANSVAAL.

Daar is "obviously" nog nie geld vir nuwe bladmusiek of kaarte nie. Hoop net
nie die nuwe "jets" verdwaal met die ou "tune" nie.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c6ns7d$hu4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister is toe net Die Stem gespeel as ons volkslied. Sou dit nou 'n stille
> nuwe reeling wees, of is die militêre orkes 'n bietjie agter die tyd?:))
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Gevleuelde Woorde
Volgende onderwerp: Die R300
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 13:20:41 MGT 2024