Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Al weer 'n paar SA Spelers ge-'site' - is on STUPIT of wat?
Al weer 'n paar SA Spelers ge-'site' - is on STUPIT of wat? [boodskap #92414] Di, 27 April 2004 07:34
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Corne Krige geskors, AJ Venter (weer) in die moeilikheid ens ens ens.
Vir ouens wat profesionele salarisse kry is dit bloot nie aanvaarbaar
nie!

Geen wonder die ander lande sien ons as vuil, ongedissiplineerde
spelers nie.

Dit is een van twee dinge:
1) Of al die spanne speel vuil en die SA spelers is dom genoeg om dit
openlik te doen.
2) Of slegs die SA spanne speel vuil en die ander spanne is net beter
daarmee om ons spelers kop te laat verloor.

'n Vraag - waarom site die SA spanne nie oorsese spelers nie - mens
sien genoeg voorbeelde van vuil spel wat deur die skeidsregters gemis
word - die 'Cowboys don't cry' houding van SA rugby veroorsaak dat ons
spelers eleke keer aan die kortste end trek - byvoorbeeld die vuishou
van Deallio wat Tinus Delport se oogbank opgeslaan het in die Engeland
/ SA toets was m.i. erg genoeg vir skorsing. Ek is seker die spul
Enegelse sou seker gemaak het dat ons speler verkla is as die rolle
omgeruil was.
Vorige onderwerp: Inglesias
Volgende onderwerp: Gevleuelde Woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:09:22 MGT 2024