Die Bulle.... [boodskap #92321] |
Sat, 24 April 2004 10:42 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So die Stormers hoef nie te alleen te voel nie. Die Bulle het osse geword
vanoggend in NZ?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Bulle.... [boodskap #92376 is 'n antwoord op boodskap #92370] |
Mon, 26 April 2004 09:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! NOU het jy 'n verklaring vir al die swak rugby! Almal is te
bang hulle haal die Springbokspan! Dankie Annette.
"Annette" skryf in boodskap news:c6ifcj$2r6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit lyk my of almal skielik vreeslik hard probeer om NIE die Springbokspan
> te haal nie:)
> Is die uitslag van Corne se tugverhoor al uit?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:408cae6a.0@news1.mweb.co.za...
>> Skielik kom ons weer terug aarde toe? Die wonderwerk het tog toe nie
>> gebeur nie. Die Aussies en die NZ'ers het net stadig
>> begin.................
>> "Annette" wrote in message
>> news:c6ebug$mdi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dan praat ons nie van die "briljante" vertoning van die Sharks vanmiddag
>>> nie.
>>> --
>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|