Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " oorlog 2 " deur PIET van ROOYEN
" oorlog 2 " deur PIET van ROOYEN [boodskap #92354] Ma, 26 April 2004 01:17
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Piet van Rooyen

oorlog 2

bomwerper, bomwerper in die lug
vlieg tog na jou nessie terug
gooi jou bomme op 'n ander plek uit
en moenie op mý kop kom skyt
Vorige onderwerp: Totius: twee gedigte
Volgende onderwerp: " Ballade van die bloeddorstige jagter " deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 09:13:26 MGT 2024