Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vingerborde
Vingerborde [boodskap #92316] Sa, 24 April 2004 06:16 na volgende boodskap
Ado Krige  is tans af-lyn  Ado Krige
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Vingerborde, destyd vervaardig deur die NG kerk dominee op Petrusburg, kan
ek nêrens in die hande kry nie. Enige idees wie dit deesdae maak/bemark?
Re: Vingerborde [boodskap #92317 is 'n antwoord op boodskap #92316] Sa, 24 April 2004 08:12 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Enige Makro, Game of Pick & Pay vir onder R100 - net nou die dag een vir die
kinders gekoop. Dis goedkoper as om dit self te maak - volledig met die
gekleurde skyfies.

:-)

TJ

"Koffiefonteiner" skryf in boodskap news:c6d0ni$19a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vingerborde, destyd vervaardig deur die NG kerk dominee op Petrusburg, kan
> ek nêrens in die hande kry nie. Enige idees wie dit deesdae maak/bemark?
>
Vorige onderwerp: Re: Maintenence Management Professional
Volgende onderwerp: Re: Uitsaai Prins Friso se huwelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:35:42 MGT 2024