Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » aanval op die hoofkantoor
aanval op die hoofkantoor [boodskap #923] |
Sat, 21 June 2003 11:28  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Ek het 'n briefbom ontvang
> daar probeer uitkom
> maare selfs Norton Anti Virus 2003
> ge 'update' tot op datum, haak vas.
>
> Ek sal moet formateer.
> Sien julle later
>
Wie het jou gebombadeer? Is dit die opposisie?
Lorinda
|
|
|
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #932 is 'n antwoord op boodskap #923] |
Sat, 21 June 2003 18:59   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 21 Jun 2003 04:28:18 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD wrote:
>
>> Ek het 'n briefbom ontvang
>> daar probeer uitkom
>> maare selfs Norton Anti Virus 2003
>> ge 'update' tot op datum, haak vas.
>>
>> Ek sal moet formateer.
>> Sien julle later
>>
>
> Wie het jou gebombadeer? Is dit die opposisie?
>
> Lorinda
Nee, hierdie is 'n moeilike een.
Nie die eerste briefbom wat ek mee te doen kry nie,
en die eenvoudigste antwoord tot nou toe was maar
om te formateer. Ek kry (nou) honderde briewe van mense nÃ
'n spammer wat my ook spam, om te 'unsubscribe' 'to report him'
to 'please take me from the list' 'to do something about it' etc.
etc. etc.
Dieselfde brief stuur hy ook vermenigvuldigd terug.
Toe formateer ek (vanmiddag laat na 'n dag in Jo'burg:-)
en toe ek inskakel, kry ek 90 briewe. 90 Briewe waarvan een
van jou af was, en 89 was van mense (dieselfde herhaaldelik)
met dieselfde dreigemente en versoeke.
Nou besef ek wat gebeur het. Een van die vrouens wat saam suffer
het dit genoem ook daar, dat hy al die briewe wat hy ontvang,
terugstuur, menigvuldig, aan almal op sy lys. (Iemans spam natuurlik
lankal vir Speedy Conzales ook:-) ek sal net nie weet daarvan nie:-)
Dit was dus nie nodig om te formateer nie. Hy het slegs 'n 'rerouting'
op sy eie rekenaar gedoen.
|
|
|
|
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #935 is 'n antwoord op boodskap #934] |
Sat, 21 June 2003 19:56   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 21 Jun 2003 12:15:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Speedy Conzales wrote:
>
>
> Hoe het jy op hierdie ou se lys beland?
Heelwaarskynlik erens op 'n nuusgroep my adres gekry
want somtyds het ek dit al bietjie roekeloos trefbaar gebruik.
>
>
> Dit klink na harde werk om aanhoudend te moet formateer, is daar geen
> manier om uit te vind vanwaar hy pos nie?
>
> Lorinda
Ek het vanmiddag met 'n beker koffie en drie pannekoeke hier kom sit
en toe my pannekoek klaar is, en die koffie nog te warm is om af te
sluk, was ek terug op internet. As jy dit het, dan het jy dit,
Poppie:-)
Die ou dae van formatering en her installering en instelling van al
jou drywers en programme, gepaardgaande met 'n paar keer se reboot,
beginnende met Windows se boodskap dat dìt alleen sowat veerrtig
minute sal neem, is antiek. Dit is laas tydens die Franse Revolusie se
dae so gedoen.
Nou gebruik jy 'n stukkie weelde soos Norton Ghost, en jy maak 'n
'image' van 'n hardeskyf wat nuut geformateer is met ten minste die
basiese noodsaaklikhede, jy sorg dat jy 'n tweede (ander) hardeskyf
op jou rekenaar het, en jy formateer (of sit 'n image terug) terwyl jy
koffie drink. Ek formateer somtyds selfs twee keer een aand, terwyl
ek 'n beker swart lekker koffie drink.
Nie ek wat so slim is nie, maar Norton.
|
|
|
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #940 is 'n antwoord op boodskap #935] |
Sun, 22 June 2003 08:28   |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>
> Ek het vanmiddag met 'n beker koffie en drie pannekoeke hier kom sit
> en toe my pannekoek klaar is, en die koffie nog te warm is om af te
> sluk, was ek terug op internet. As jy dit het, dan het jy dit,
> Poppie:-)
Dis die pannekoek deel waarin ek belang stel. Eet jy jou pannekoek met
kaneel en suiker?
> Die ou dae van formatering en her installering en instelling van al
> jou drywers en programme, gepaardgaande met 'n paar keer se reboot,
> beginnende met Windows se boodskap dat dìt alleen sowat veerrtig
> minute sal neem, is antiek. Dit is laas tydens die Franse Revolusie se
> dae so gedoen.
O ja, ek onthou die boek, "formatering en herinstallering vir
toegewyde guillotine rekenaars" deur S. Marat:-)
>
> Nou gebruik jy 'n stukkie weelde soos Norton Ghost, en jy maak 'n
> 'image' van 'n hardeskyf wat nuut geformateer is met ten minste die
> basiese noodsaaklikhede, jy sorg dat jy 'n tweede (ander) hardeskyf
> op jou rekenaar het, en jy formateer (of sit 'n image terug) terwyl jy
> koffie drink. Ek formateer somtyds selfs twee keer een aand, terwyl
> ek 'n beker swart lekker koffie drink.
> Nie ek wat so slim is nie, maar Norton.
Jy is slim, jy weet om Norton Ghost te gebruik. Dit klink nog steeds
baie nonchalant, as jy so daar staan en fomateer terwyl jy koffie
drink...sonder enige vrees dat een of ander kuber gedrog iewers 'n
moles gaan veroorsaak.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1011 is 'n antwoord op boodskap #989] |
Tue, 24 June 2003 22:27   |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:nuhefvgrlfbd5s31jkvvtcjlgsqddhvq86@4ax.com...
> Dis dit wat jy hier gesê het, wat my nagte wakker hou, Lorinda.
> As jy daardie prentjie wat jy besig is om saam te stel,
> hier in die openbaar publiseer,
> praat ek nie weer met jou nie.
LOL. Ek is glad nie van plan om dit te doen nie, hoor! Ek is ook nie in die
afpersings besigheid nie..:-)
>
> Ek het destyds die akteur wat die hoofrol gespeel het in Dracula,
> ontmoet. (Waar ék gewerk het, en nie waar hy gewerk het nie,
> so hy was die besoeker) en dit moet vreeslik wees om met so
> 'n biljet om jou nek te leef.
Interessant dat jy 'n Dracula verwysing op hierdie stadium van die gesprek
inbring...:-) Jy laat dit ook klink asof die feit dat die akteur jou by jou
werkplek ontmoet het die biljet is waarmee hy moet saamleef! Jy het hom nie
by die hoofkantoor ontmoet nie, het jy? Beteken dit dat daar inderhaas na
Swaziland gery moes word met 'n Rolls Royce (of iets soortgelyks)?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1020 is 'n antwoord op boodskap #1018] |
Wed, 25 June 2003 00:06  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:0olhfv0d856c2g93vo7il9o1hdnt7l0j9r@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 23:57:54 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Ja, doen dit as jy tyd kry. Sy het nie daarvan gehou dat jy na spelling
>> verwys nie, wat nogal snaaks is. Sy het al hele argumente geignoreer om iets
>> soos 'n tikfout uit te wys.
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit is natuurlik waarom ek dit doen.
> Sy lyk nie na die tipe vrou wat 'n fout kan erken nie.
>
> Werk jy môre (vandag!!!)
Ja, ek sal maar op en of ander manier moet wakker word en myself werk toe
sleep:-) Ek het nou genoeg "gerus" - 'n hele twee dae!
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:17:02 UTC 2025
|