Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - Stormers
Rugby - Stormers [boodskap #92292] |
Fri, 23 April 2004 13:02 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees toe vandag se Burger nadat die wedstryd gespeel is.
Krige verklaar dat hulle hulle nie gaan steur aan die ou met die fluitjie
nie, en dat die Chiefs nie te ernstig opgeneem moet word nie. Toe verloor
hulle.
Iemand wat na die wedstryd gekyk het beweer dat Krige heelwaarskynlik sy
laaste super 12 wedstryd die jaar gespeel het as die Chiefs gaan kla oor sy
blatante kopstampe.
--
Annette
|
|
|
|
Re: Rugby - Stormers [boodskap #92295 is 'n antwoord op boodskap #92294] |
Fri, 23 April 2004 13:38 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee Jong - Hulle wou mos buite gewoonte verlede week wen:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:408919ea.0@news1.mweb.co.za...
> Het nog nie die wedstryd gekyk nie, maar is dit nie endemies aan SA'ers nie?
> Een of twee wenne en ons wen alweer die wêreldbeker?
> "Annette" wrote in message
> news:c6b4q2$shq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek lees toe vandag se Burger nadat die wedstryd gespeel is.
>> Krige verklaar dat hulle hulle nie gaan steur aan die ou met die fluitjie
>> nie, en dat die Chiefs nie te ernstig opgeneem moet word nie. Toe verloor
>> hulle.
>> Iemand wat na die wedstryd gekyk het beweer dat Krige heelwaarskynlik sy
>> laaste super 12 wedstryd die jaar gespeel het as die Chiefs gaan kla oor sy
>> blatante kopstampe.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:34 UTC 2025
|