Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De Zuiodafrikaanse ziel...?
De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92073] Ma, 12 April 2004 20:02 na volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hallo verre, verre familieleden...

Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?

Ik volg nu weer een tweetal maanden de berichten in deze
groep, maar ik kan van jullie echt geen hoogte van krijgen.

-- de ene dag wordt ik met allerhande bijbelteksten om de
oren geslagen... (héél vrome mensen..!?)

-- de andere dag is het allemaal FOK je FOK je FOK je...
(...toch niet zo vroom..?!)

-- en dan weer lees je op jullie site de meest diepzinnige
klucht in ja-a-a-a-ren...

Stel jullie eens voor !
Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92074 is 'n antwoord op boodskap #92073] Ma, 12 April 2004 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"K o b'b e" wrote

> Hallo verre, verre familieleden...
>
> Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?

> Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?

Moenie dink meeste Afrikaners is "verre familielede"
nie. Daar is baie min Nederlandse bloed in die
Afrikaner se are. Ten minste 40 % van die oervaders
is van Duitse oorsprong. Dan is daar baie Franse
bloed ( Le Roux, Marais ens.) Portugese bloed
en selfs Skotse bloed. ( Daar is Macdonalds
en McGregors wat nie Engels kan praat nie.)
Bo en behalwe dit is die algemene kultuur baie
meer angelsaksies as dié van die lae lande.
Afrikaners voel tuis in Engeland, maar vreemdelinge
in Nederland.
Pas op vir dié Afrikaners wat tegelyk elke tweede
woord "fok" maak en in dieselfde asem vertel hoe
goeie Christene hulle is.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92076 is 'n antwoord op boodskap #92073] Ma, 12 April 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis ongelukkig die waarheid wat jy skryf. Maar dis darem net die enkelinge
wat so is.
Spencer

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92081 is 'n antwoord op boodskap #92074] Di, 13 April 2004 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Apr 2004 20:32:45 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "K o b'b e" wrote
>
>> Hallo verre, verre familieleden...

>> Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?
>
>> Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?
>
>
> Moenie dink meeste Afrikaners is "verre familielede"
> nie. Daar is baie min Nederlandse bloed in die
> Afrikaner se are. Ten minste 40 % van die oervaders
> is van Duitse oorsprong. Dan is daar baie Franse
> bloed ( Le Roux, Marais ens.) Portugese bloed
> en selfs Skotse bloed. ( Daar is Macdonalds
> en McGregors wat nie Engels kan praat nie.)
> Bo en behalwe dit is die algemene kultuur baie
> meer angelsaksies as dié van die lae lande.
> Afrikaners voel tuis in Engeland, maar vreemdelinge
> in Nederland.
> Pas op vir dié Afrikaners wat tegelyk elke tweede
> woord "fok" maak en in dieselfde asem vertel hoe
> goeie Christene hulle is.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>

Het ek daar nie êrens gelees die Afrikaners van Nederlandse bloed is
hulle nie die domste van almal nie?..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92082 is 'n antwoord op boodskap #92073] Di, 13 April 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kobbe - daar is geen manier waarop jy Afrikaanses in 'n blikkie druk en 'n
labeltjie met "bloudruk" daarop kan plak nie.
Daar is verskeie faktore wat 'n invloed het hoe ons reageer.
Opvoeding, plek van opvoeding, begrip of nie wat ander sê, die vermoë om
self onafhanklik te kan dink of nie, tevredenheid met die lewe of nie, en
wat vir een 'n gevloekery is, is vir die ander algemene spreektaal.

--
Annette

"K o b'b e" skryf in boodskap news:c5et0h$rss$1@reader11.wxs.nl...
> Hallo verre, verre familieleden...
>
> Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?
>
> Ik volg nu weer een tweetal maanden de berichten in deze
> groep, maar ik kan van jullie echt geen hoogte van krijgen.
>
> -- de ene dag wordt ik met allerhande bijbelteksten om de
> oren geslagen... (héél vrome mensen..!?)
>
> -- de andere dag is het allemaal FOK je FOK je FOK je...
> (...toch niet zo vroom..?!)
>
> -- en dan weer lees je op jullie site de meest diepzinnige
> klucht in ja-a-a-a-ren...
>
> Stel jullie eens voor !
> Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?
>
> --
> K o b'b e
> ---------
> webblad: http://go.to/coilge
> e-adres: incorrect
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92083 is 'n antwoord op boodskap #92081] Di, 13 April 2004 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Norbert, alleen die met Bouwer als achternaam!

Max____________________________

"Sterrenkijker"
> Het ek daar nie êrens gelees die Afrikaners van Nederlandse bloed is
> hulle nie die domste van almal nie?..
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92085 is 'n antwoord op boodskap #92083] Di, 13 April 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Apr 2004 12:14:39 +0200, "Max" wrote:

> Nee, Norbert, alleen die met Bouwer als achternaam!
>
> Max____________________________
>

Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
Ek het dit al kan dink.. Sy naam lyk my net nie Duits nie maar
Nederlands. Daar is nóg Bouwers in Nederland, nè? Ek vind op die Net
selfs Nederlandse Bouwers van vóór 1800!
Dus, soos jy dink is hierdie één groot dom familie?

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92086 is 'n antwoord op boodskap #92085] Di, 13 April 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote

> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?

Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
Boland af.
Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
daarna, seker om pogroms te ontvlug.

Gloudina
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92089 is 'n antwoord op boodskap #92086] Di, 13 April 2004 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:sMSec.165$le3.39@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Sterrenkijker" wrote
>
>> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
>
> Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
> my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
> van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
> ( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
> was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
> kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
> Boland af.
> Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
> maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
> daarna, seker om pogroms te ontvlug.
>
> Gloudina

erger kon niet
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92091 is 'n antwoord op boodskap #92089] Di, 13 April 2004 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Paul - nou weet jy hoekom Gloudina so uniek is:))
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:NqTec.70238$622.4816952@phobos.telenet-ops.be...
>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:sMSec.165$le3.39@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>>
>> "Sterrenkijker" wrote
>>
>>> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
>>
>> Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
>> my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
>> van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
>> ( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
>> was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
>> kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
>> Boland af.
>> Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
>> maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
>> daarna, seker om pogroms te ontvlug.
>>
>> Gloudina
>
>
>
> erger kon niet
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92093 is 'n antwoord op boodskap #92091] Di, 13 April 2004 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hahaha Ek had eerder een vies antwoord van Gloudina verwag
"Annette" skryf in boodskap news:c5h27t$1a5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Paul - nou weet jy hoekom Gloudina so uniek is:))
> --
> Annette
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:NqTec.70238$622.4816952@phobos.telenet-ops.be...
>>
>> "@rogers.com" schreef in bericht
>> news:sMSec.165$le3.39@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>>>
>>> "Sterrenkijker" wrote
>>>
>>>> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
>>>
>>> Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
>>> my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
>>> van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
>>> ( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
>>> was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
>>> kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
>>> Boland af.
>>> Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
>>> maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
>>> daarna, seker om pogroms te ontvlug.
>>>
>>> Gloudina
>>
>>
>>
>> erger kon niet
>>
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92094 is 'n antwoord op boodskap #92086] Di, 13 April 2004 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Sterrenkijker" wrote
>
>
>> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
>
>
> Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
> my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
> van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.

Nog erger.. afstammelinge van de noormannen;-))

> ( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
> was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
> kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
> Boland af.
> Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
> maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
> daarna, seker om pogroms te ontvlug.
>
> Gloudina
>
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92101 is 'n antwoord op boodskap #92086] Wo, 14 April 2004 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man want nou
weet ek wat jou ma was ????

hahaha

On Tue, 13 Apr 2004 14:26:32 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Sterrenkijker" wrote
>
>> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
>
> Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
> my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
> van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
> ( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
> was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
> kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
> Boland af.
> Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
> maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
> daarna, seker om pogroms te ontvlug.
>
> Gloudina
>
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92102 is 'n antwoord op boodskap #92101] Wo, 14 April 2004 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
: >"Sterrenkijker" wrote
: >
: >> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
:
:___
:
: @rogers wrote:
:
: >
: >Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
: >my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
: >van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
: >( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
: >was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
: >kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
: >Boland af.
: >Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
: >maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
: >daarna, seker om pogroms te ontvlug.
: >
: >Gloudina
: >
:___
:
Frikkie Potgieter schreef:
:
: Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man
: want nou weet ek wat jou ma was ????
:
: hahaha
:___

Eén voorzichtige conclusie:

Al probeert een buitenstaander er eens tussen te komen..,
't is binnen de kortste keren weer een echt Afrikaans
onderonsje...

;-))

"Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect:
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92103 is 'n antwoord op boodskap #92101] Wo, 14 April 2004 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf

> Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man want nou
> weet ek wat jou ma was ????

Frikkie, jy is heelwaarskynlik onkundig oor die geskiedenis
van die Afrikaner. Maar my oervader het in 1706 besluit
om 'n vryburger te word. Toe het hy heelwaarskynlik getrou
met een van die meisies wat van Nederland ingevoer is
om vrouens vir die Vryburgers te verskaf.
As ek jy is, sal ek maar ophou praat oor afkoms.
Dit is, volgens 'n outoriteit, 'n welbekende feit
dat baie Potgieters van Port Elizabeth nie net suiwer
Nederlandse bloed in hulle are het nie.

Die Ruiter in die Dag
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92108 is 'n antwoord op boodskap #92103] Do, 15 April 2004 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Og, word julle nooit moeg nie? Ons het hiertdie gesprek tog al gehad. As jy
dit weer wil beleef, Gloudina, gaan lees dit in die argiewe.

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:%xgfc.12854$2oI1.6052@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Frikkie Potgieter" skryf
>
>> Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man want nou
>> weet ek wat jou ma was ????
>
> Frikkie, jy is heelwaarskynlik onkundig oor die geskiedenis
> van die Afrikaner. Maar my oervader het in 1706 besluit
> om 'n vryburger te word. Toe het hy heelwaarskynlik getrou
> met een van die meisies wat van Nederland ingevoer is
> om vrouens vir die Vryburgers te verskaf.
> As ek jy is, sal ek maar ophou praat oor afkoms.
> Dit is, volgens 'n outoriteit, 'n welbekende feit
> dat baie Potgieters van Port Elizabeth nie net suiwer
> Nederlandse bloed in hulle are het nie.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92125 is 'n antwoord op boodskap #92074] Do, 15 April 2004 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message news.

> Pas op vir dié Afrikaners wat tegelyk elke tweede
> woord "fok" maak en in dieselfde asem vertel hoe
> goeie Christene hulle is.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek

Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen. EK ken slef
mense wat die kruitdampe laat staan as hull epraa maar baie beter
Christene as ek en jy ... sory vergeet - jy is mos nie 'n Christen nie
:]
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92128 is 'n antwoord op boodskap #92103] Do, 15 April 2004 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Apr 2004 19:46:03 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Toe het hy heelwaarskynlik getrou
> met een van die meisies wat van Nederland ingevoer is
> om vrouens vir die Vryburgers te verskaf.

En dis net jy wat gesê het daar is geen Nederlanders in Suid-Afrika
nie!.. Ek dink jy hoort tuis in die tronk, Gloudina!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92129 is 'n antwoord op boodskap #92102] Do, 15 April 2004 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Apr 2004 21:04:15 +0200, "K o b'b e" wrote:

>
> Eén voorzichtige conclusie:
>
> Al probeert een buitenstaander er eens tussen te komen..,
> 't is binnen de kortste keren weer een echt Afrikaans
> onderonsje...

Ja, maar dàt recht hebben, eeh, Kobbe?
Soc.culture.south-africa.afrikaans is tenslotte een Afrikaanse
nieuwsgroep!

> "Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?

Als er taalverwantschap is, is er ook meestal nog een ander soort
verwantschap. Maar het kan wèl zo zijn dat zoiets niet meer voelbaar
is. Een paar honderd jaar geleden waren de verhoudingen tussen
Nederland en Zuid-Afrika waarschijnlijk duidelijker dan vandaag. In
ieder geval: zowel het huidige Nederland als het huidige Zuid-Afrika
dragen nog steeds de gevolgen met zich mee van wat het huidige
"Europa" vroeger was.

Groeten,

Norbert (uit Vlaanderen)
Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92144 is 'n antwoord op boodskap #92125] Vr, 16 April 2004 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?

Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
(myself ingesluit).

Is ons almal grootmense hier?

Max____________________________

"Lou"
> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92154 is 'n antwoord op boodskap #92144] Vr, 16 April 2004 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan dit ook nie verstaan nie.

On Fri, 16 Apr 2004 09:15:24 +0200, "Max" wrote:

> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>
> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
> (myself ingesluit).
>
> Is ons almal grootmense hier?
>
> Max____________________________
>
> "Lou"
>> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
>
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92158 is 'n antwoord op boodskap #92102] Vr, 16 April 2004 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Apr 2004 21:04:15 +0200, "K o b'b e" wrote:

> "Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?

Ja, er is nog iets waarvan ik vind dat de Afrikaners dit duidelijk van
de Hollanders geërfd hebben: hun ongelooflijke particularistische
levensinstelling. Dat hebben ze duidelijk van de Nederlanders uit de
17de en 18de eeuw. Holland Holland blijft! Waarschijnlijk is het net
daardoor dat ze nog een taal spreken die zo verwant is aan de onze.

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92160 is 'n antwoord op boodskap #92158] Vr, 16 April 2004 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:tl808057f706l3kpbtmfgui6l2kr6h93pu@4ax.com...
: On Wed, 14 Apr 2004 21:04:15 +0200, "K o b'b e" wrote:
:
: >"Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?
:
: Ja, er is nog iets waarvan ik vind dat de Afrikaners dit duidelijk van
: de Hollanders geërfd hebben: hun ongelooflijke particularistische
: levensinstelling. Dat hebben ze duidelijk van de Nederlanders uit de
: 17de en 18de eeuw. Holland Holland blijft! Waarschijnlijk is het net
: daardoor dat ze nog een taal spreken die zo verwant is aan de onze.
:
: Norbert (uit Vlaanderen)
: ____

Norbert,

Ge weet prima over te schakelen van Afrikaans naar Nederlands.
Ge vergeet zelfs bij 't Afrikaans de "n" achter Vlaanderen
niet weg te halen..!

Maar terzake: Hollanders en "particularisme"..?

Ik heb altijd gevonden dat Hollanders vrij saaie "gemeenschapsmensen"
zijn die over bepaalde zaken een vaststaande 'gemeenschappelijke'
mening hebben.
Vlamingen daarentegen, dat zijn volgens mij particularisten..!?
"Frans" willen ze niet zijn. Sommigen vinden zich zels helemaal geen
'Belg' en van Hollanders kunnen ze al helemaal niets verdragen...
Vlaanderen, Vlaanderen blijft !
(Vandaar dat ze nog Vlaams spreken ;-)) ?)

--
K o b b e V a n C o i l g e
-----------------------------
webblad: http://go.to/coilge
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92169 is 'n antwoord op boodskap #92160] Sa, 17 April 2004 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Apr 2004 21:00:19 +0200, "K o b'b e" wrote:

> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:tl808057f706l3kpbtmfgui6l2kr6h93pu@4ax.com...
> : On Wed, 14 Apr 2004 21:04:15 +0200, "K o b'b e" wrote:
> :
> : >"Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?
> :
> : Ja, er is nog iets waarvan ik vind dat de Afrikaners dit duidelijk van
> : de Hollanders geërfd hebben: hun ongelooflijke particularistische
> : levensinstelling. Dat hebben ze duidelijk van de Nederlanders uit de
> : 17de en 18de eeuw. Holland Holland blijft! Waarschijnlijk is het net
> : daardoor dat ze nog een taal spreken die zo verwant is aan de onze.
> :
> : Norbert (uit Vlaanderen)
> : ____
>
> Norbert,
>
> Ge weet prima over te schakelen van Afrikaans naar Nederlands.
> Ge vergeet zelfs bij 't Afrikaans de "n" achter Vlaanderen
> niet weg te halen..!
>
> Maar terzake: Hollanders en "particularisme"..?
>
> Ik heb altijd gevonden dat Hollanders vrij saaie "gemeenschapsmensen"
> zijn die over bepaalde zaken een vaststaande 'gemeenschappelijke'
> mening hebben.
> Vlamingen daarentegen, dat zijn volgens mij particularisten..!?
> "Frans" willen ze niet zijn. Sommigen vinden zich zels helemaal geen
> 'Belg' en van Hollanders kunnen ze al helemaal niets verdragen...
> Vlaanderen, Vlaanderen blijft !
> (Vandaar dat ze nog Vlaams spreken ;-)) ?)

Kobbe, NU doet ge me hartelijk lachen, mens! Hoe heb je het in 's
hemelsnaam zo ver gekregen om de Vlamingen ZO goed te kunnen
begrijpen?
Vandaar dat ze nog Vlaams spreken... Ja, inderdaad!.. Je hebt een HEEL
zuivere kijk op mij en op mijn landgenoten!

Groeten,

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92175 is 'n antwoord op boodskap #92144] So, 18 April 2004 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nee toevallig is ons nie. Jy is byvoorbeeld hier, Ferdi loer so nou en
dan in en daar is nog 'n paar ander kindertjies wat hier rond speel.

En as ek wil f*k tik sal ek, ok. Of het iemand dood gegaan en jou
moderator van die groep gemaak? Want dan vra ek nederig om verskoning
.... NOT!!!

"Max" skryf in boodskap news:...
> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>
> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
> (myself ingesluit).
>
> Is ons almal grootmense hier?
>
> Max____________________________
>
> "Lou"
>> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92177 is 'n antwoord op boodskap #92175] Ma, 19 April 2004 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien oom het net my kort vragie beantwoord. Brein nou al te dement om die
langer (eerste) vrae te verstaan? Laat hierdie kind nou vir oom sê: jy vloek
nie minder as jy f*k sê nie. As jy nie wil vloek nie, gebruik die woord(e)
dan heeltemal nie. As jy wél vloek, kan jy dit maar voluit doen, die sonde
is ewe groot!

Max____________________________

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0404180357.fff4459@posting.google.com...
> Nee toevallig is ons nie. Jy is byvoorbeeld hier, Ferdi loer so nou en
> dan in en daar is nog 'n paar ander kindertjies wat hier rond speel.
>
> En as ek wil f*k tik sal ek, ok. Of het iemand dood gegaan en jou
> moderator van die groep gemaak? Want dan vra ek nederig om verskoning
> .... NOT!!!
>
>
>
> "Max" wrote in message news:...
>> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>>
>> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
>> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
>> (myself ingesluit).
>>
>> Is ons almal grootmense hier?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Lou"
>>> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92178 is 'n antwoord op boodskap #92177] Ma, 19 April 2004 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
F*cking right on! As die ou k*k praat dan f*kken moet mens hom daarvan
se!
Dit kan 'n les vir str*ntpraters wees!
As hulle in hulle m**r in wil vloek moet hulle f*kken vry wees om dit
te doen, ek meen die d*nnerse grondwet gee mens mos die f*kken reg om
dit te doen.

Kyk nou daar. Ek het nie een keer gevloek in die stukkie nie. Watter
goeie maniere het ek nie!

On Mon, 19 Apr 2004 09:00:54 +0200, "Max" wrote:

> Ek sien oom het net my kort vragie beantwoord. Brein nou al te dement om die
> langer (eerste) vrae te verstaan? Laat hierdie kind nou vir oom sê: jy vloek
> nie minder as jy f*k sê nie. As jy nie wil vloek nie, gebruik die woord(e)
> dan heeltemal nie. As jy wíl vloek, kan jy dit maar voluit doen, die sonde
> is ewe groot!
>
> Max____________________________
>
> "Lou" wrote in message
> news:bfb75562.0404180357.fff4459@posting.google.com...
>> Nee toevallig is ons nie. Jy is byvoorbeeld hier, Ferdi loer so nou en
>> dan in en daar is nog 'n paar ander kindertjies wat hier rond speel.

>> En as ek wil f*k tik sal ek, ok. Of het iemand dood gegaan en jou
>> moderator van die groep gemaak? Want dan vra ek nederig om verskoning
>> .... NOT!!!



>> "Max" wrote in message news:...
>>> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>>>
>>> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit ´n kleiner
>>> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
>>> (myself ingesluit).
>>>
>>> Is ons almal grootmense hier?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Lou"
>>>> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
>
Re: F.k F*k en kxk met k@k. [boodskap #92198 is 'n antwoord op boodskap #92177] Di, 20 April 2004 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Seun - gaan vat jou woordeboek, en kyk onder retories. Somtyds kan dit
ook vertaal word met stupid.

Lekker speel met al die maatjies hoor! En nie so lelik praat nie
anders sal ek jou mond met lifeboy moet uitwas!

En XOX jou blykbaar ok.

"Max" skryf in boodskap news:...
> Ek sien oom het net my kort vragie beantwoord. Brein nou al te dement om die
> langer (eerste) vrae te verstaan? Laat hierdie kind nou vir oom sê: jy vloek
> nie minder as jy f*k sê nie. As jy nie wil vloek nie, gebruik die woord(e)
> dan heeltemal nie. As jy wíl vloek, kan jy dit maar voluit doen, die sonde
> is ewe groot!
>
> Max____________________________
>
> "Lou" wrote in message
> news:bfb75562.0404180357.fff4459@posting.google.com...
>> Nee toevallig is ons nie. Jy is byvoorbeeld hier, Ferdi loer so nou en
>> dan in en daar is nog 'n paar ander kindertjies wat hier rond speel.
>>
>> En as ek wil f*k tik sal ek, ok. Of het iemand dood gegaan en jou
>> moderator van die groep gemaak? Want dan vra ek nederig om verskoning
>> .... NOT!!!
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message news:...
>>> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>>>
>>> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit ´n kleiner
>>> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
>>> (myself ingesluit).
>>>
>>> Is ons almal grootmense hier?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Lou"
>>>> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
Re: F.k F*k en kxk met k@k. [boodskap #92203 is 'n antwoord op boodskap #92198] Di, 20 April 2004 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

En nie so lelik praat nie
> anders sal ek jou mond met lifeboy moet uitwas!

Ag, ou Lou, dis jare laas dat ek dié ou sepie
op 'n winkelrak gesien het, maar spel mens
dit dan nie "Lifebuoy" nie? As jy nou soos
onse Frikkie 'n hanskakie wil word, gooi dan
ten minste die rooitaal reg.

Tant Hessie van Onseepkans
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92205 is 'n antwoord op boodskap #92178] Di, 20 April 2004 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is Fecking, kek praat, fekken, strentpraters, hoe is mens in hulle meer
in, en wat is 'n dennerse?
Jy moet die regte blerrie @*&&^%%#! tekens insit.:))
--
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mg2780h9s27hc6drvj212ekpkehjtiod9t@4ax.com...
>
> F*cking right on! As die ou k*k praat dan f*kken moet mens hom daarvan
> se!
> Dit kan 'n les vir str*ntpraters wees!
> As hulle in hulle m**r in wil vloek moet hulle f*kken vry wees om dit
> te doen, ek meen die d*nnerse grondwet gee mens mos die f*kken reg om
> dit te doen.
>
> Kyk nou daar. Ek het nie een keer gevloek in die stukkie nie. Watter
> goeie maniere het ek nie!
>
>
>
>
> On Mon, 19 Apr 2004 09:00:54 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek sien oom het net my kort vragie beantwoord. Brein nou al te dement om die
>> langer (eerste) vrae te verstaan? Laat hierdie kind nou vir oom sê: jy vloek
>> nie minder as jy f*k sê nie. As jy nie wil vloek nie, gebruik die woord(e)
>> dan heeltemal nie. As jy wél vloek, kan jy dit maar voluit doen, die sonde
>> is ewe groot!
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Lou" wrote in message
>> news:bfb75562.0404180357.fff4459@posting.google.com...
>>> Nee toevallig is ons nie. Jy is byvoorbeeld hier, Ferdi loer so nou en
>>> dan in en daar is nog 'n paar ander kindertjies wat hier rond speel.
>
>>> En as ek wil f*k tik sal ek, ok. Of het iemand dood gegaan en jou
>>> moderator van die groep gemaak? Want dan vra ek nederig om verskoning
>>> .... NOT!!!
>
>
>
>>> "Max" wrote in message news:...
>>>> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>>>>
>>>> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
>>>> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
>>>> (myself ingesluit).
>>>>
>>>> Is ons almal grootmense hier?
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "Lou"
>>>> > Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
>>
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92214 is 'n antwoord op boodskap #92081] Di, 20 April 2004 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek was onlangs in nederland het het erg tuis gevoel.....

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:qp9n7010ugaa6ugptck4jmmk8ufm4e5pas@4ax.com...
> On Mon, 12 Apr 2004 20:32:45 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "K o b'b e" wrote
>>
>>> Hallo verre, verre familieleden...
>
>>> Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?
>>
>>> Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?
>>
>>
>> Moenie dink meeste Afrikaners is "verre familielede"
>> nie. Daar is baie min Nederlandse bloed in die
>> Afrikaner se are. Ten minste 40 % van die oervaders
>> is van Duitse oorsprong. Dan is daar baie Franse
>> bloed ( Le Roux, Marais ens.) Portugese bloed
>> en selfs Skotse bloed. ( Daar is Macdonalds
>> en McGregors wat nie Engels kan praat nie.)
>> Bo en behalwe dit is die algemene kultuur baie
>> meer angelsaksies as dié van die lae lande.
>> Afrikaners voel tuis in Engeland, maar vreemdelinge
>> in Nederland.
>> Pas op vir dié Afrikaners wat tegelyk elke tweede
>> woord "fok" maak en in dieselfde asem vertel hoe
>> goeie Christene hulle is.
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>
>
> Het ek daar nie êrens gelees die Afrikaners van Nederlandse bloed is
> hulle nie die domste van almal nie?..
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92215 is 'n antwoord op boodskap #92154] Di, 20 April 2004 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dit is waarskeinlik omdat hierdie mense ook in sommige geselsgroepe is wat
"bots" het wat jou sal skop of verban as jy sulke taal gebruik. Die "bots"
erken nie die woorde as dit so gekamofleer word nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:k5sv70lo6sttvcrr83fp0u966vgojckb7i@4ax.com...
>
> Kan dit ook nie verstaan nie.
>
> On Fri, 16 Apr 2004 09:15:24 +0200, "Max" wrote:
>
>> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>>
>> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
>> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
>> (myself ingesluit).
>>
>> Is ons almal grootmense hier?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Lou"
>>> Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
>>
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92241 is 'n antwoord op boodskap #92214] Wo, 21 April 2004 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Apr 2004 21:21:01 +0200, "Claymor" wrote:

> Ek was onlangs in nederland het het erg tuis gevoel.....

Ja, seker! En ek hoor net van 'n Afrikaanse boer wat 'n Vlaamse plaas
besoek het hy sou hier wou bly het. Nie alles het verlore geraak nie,
maar moet miskien beter loer.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92260 is 'n antwoord op boodskap #92241] Wo, 21 April 2004 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
En soveel mooie blonde dames het ek nog nooit vantevore gesien nie....

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:l29c80lleqbfes7j7o3ohtarv5rpcpts8d@4ax.com...
> On Tue, 20 Apr 2004 21:21:01 +0200, "Claymor"
> wrote:
>
>> Ek was onlangs in nederland het het erg tuis gevoel.....
>
> Ja, seker! En ek hoor net van 'n Afrikaanse boer wat 'n Vlaamse plaas
> besoek het hy sou hier wou bly het. Nie alles het verlore geraak nie,
> maar moet miskien beter loer.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92261 is 'n antwoord op boodskap #92260] Wo, 21 April 2004 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Claymor" skryf in boodskap news:c66i74$8bi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
:
: En soveel mooie blonde dames het ek nog nooit vantevore gesien nie....
: ____

Mijn zusters en dochters tegengekomen ? ;-))
--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92273 is 'n antwoord op boodskap #92261] Do, 22 April 2004 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lol, ek het meestal in Almere uitgehang, maar stuur my die fotos, dalk het
ek....

"K o b'b e" skryf in boodskap news:c66j0i$h4m$1@reader08.wxs.nl...
>
> "Claymor" schreef in bericht
> news:c66i74$8bi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :
> : En soveel mooie blonde dames het ek nog nooit vantevore gesien nie....
> : ____
>
> Mijn zusters en dochters tegengekomen ? ;-))
> --
> K o b'b e
> ---------
> webblad: http://go.to/coilge
> e-adres: incorrect
>
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92282 is 'n antwoord op boodskap #92273] Do, 22 April 2004 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
: > "Claymor" schreef...
: > :
: > : En soveel mooie blonde dames het ek nog nooit
: > : vantevore gesien nie....
: > : ____
:
: "K o b'b e" wrote...
: >
: > Mijn zusters en dochters tegengekomen ? ;-))
: ____
:
"Claymor" grapte...
:
: Lol, ek het meestal in Almere uitgehang,
: maar stuur my die fotos, dalk het ek....
:
Neen, neen.
Dat zijn geen katjes om zonder handschoenen aan te
pakken. :-))
--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92330 is 'n antwoord op boodskap #92282] Sa, 24 April 2004 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dit het ek wel agter gekom toe my Frieslandse "Meisje" nou al twee my groen
ogies blou gemoer het.....

"K o b'b e" skryf in boodskap news:c698mq$9od$1@reader13.wxs.nl...
> : > "Claymor" schreef...
> : > :
> : > : En soveel mooie blonde dames het ek nog nooit
> : > : vantevore gesien nie....
> : > : ____
> :
> : "K o b'b e" wrote...
> : >
> : > Mijn zusters en dochters tegengekomen ? ;-))
> : ____
> :
> "Claymor" grapte...
> :
> : Lol, ek het meestal in Almere uitgehang,
> : maar stuur my die fotos, dalk het ek....
> :
> Neen, neen.
> Dat zijn geen katjes om zonder handschoenen aan te
> pakken. :-))
> --
> K o b'b e
> ---------
> webblad: http://go.to/coilge
> e-adres: incorrect
>
Re: F.k F*k en kxk met k@k. [boodskap #92381 is 'n antwoord op boodskap #92203] Ma, 26 April 2004 12:51 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sal die pot nou die ketel verwyt oor wie dan nou eintlik 'n
hanskakie / joiner is?

Maar as jy will Lifebuoy koop kyk op http://www.lifebuoy.co.uk/ maar
vir my ruik dit nog altyd baie xax :X

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
> En nie so lelik praat nie
>> anders sal ek jou mond met lifeboy moet uitwas!
>
> Ag, ou Lou, dis jare laas dat ek dié ou sepie
> op 'n winkelrak gesien het, maar spel mens
> dit dan nie "Lifebuoy" nie? As jy nou soos
> onse Frikkie 'n hanskakie wil word, gooi dan
> ten minste die rooitaal reg.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
Vorige onderwerp: ......gaap!
Volgende onderwerp: Sunette Bridges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:32:42 MGT 2024