Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De Zuiodafrikaanse ziel...?
De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92073] |
Ma., 12 April 2004 20:02  |
K o b'b e
Boodskappe: 11 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo verre, verre familieleden...
Hoe steekt die Afrikaner nu eigenlijk in elkaar..?
Ik volg nu weer een tweetal maanden de berichten in deze
groep, maar ik kan van jullie echt geen hoogte van krijgen.
-- de ene dag wordt ik met allerhande bijbelteksten om de
oren geslagen... (héél vrome mensen..!?)
-- de andere dag is het allemaal FOK je FOK je FOK je...
(...toch niet zo vroom..?!)
-- en dan weer lees je op jullie site de meest diepzinnige
klucht in ja-a-a-a-ren...
Stel jullie eens voor !
Of zijn jullie angelsaksischer dan jullie willen toegeven ?
--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92101 is 'n antwoord op boodskap #92086] |
Wo., 14 April 2004 18:31   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man want nou
weet ek wat jou ma was ????
hahaha
On Tue, 13 Apr 2004 14:26:32 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Sterrenkijker" wrote
>
>> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
>
> Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
> my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
> van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
> ( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
> was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
> kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
> Boland af.
> Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
> maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
> daarna, seker om pogroms te ontvlug.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92102 is 'n antwoord op boodskap #92101] |
Wo., 14 April 2004 19:04   |
K o b'b e
Boodskappe: 11 Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
: >"Sterrenkijker" wrote
: >
: >> Ha?! So jy wil eintlik sê Gloudina is van die Nederlandse afkoms?
:
:___
:
: @rogers wrote:
:
: >
: >Nee, ek het geen Nederlandse oervader nie. Die oervader van
: >my pa se kant het in 1706 na SA gekom. Hy was wel 'n matroos
: >van die HOIK, maar hy was van êrens net suid van Denemarke.
: >( Miskien is dit vandag deel van Duitsland, maar daardie dae
: >was daar geen Duitsland as politieke entiteit nie.) My ma se
: >kant se name is omtrent almal Franse Hugenoot-name van die
: >Boland af.
: >Selfs my getroude van is glo nie oorspronklik Nederlands nie,
: >maar Joods van oorsprong en is vernederlands in die eeue
: >daarna, seker om pogroms te ontvlug.
: >
: >Gloudina
: >
:___
:
Frikkie Potgieter schreef:
:
: Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man
: want nou weet ek wat jou ma was ????
:
: hahaha
:___
Eén voorzichtige conclusie:
Al probeert een buitenstaander er eens tussen te komen..,
't is binnen de kortste keren weer een echt Afrikaans
onderonsje...
;-))
"Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?
--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect:
|
|
|
|
Re: De Zuiodafrikaanse ziel...? [boodskap #92108 is 'n antwoord op boodskap #92103] |
Do., 15 April 2004 07:33   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Og, word julle nooit moeg nie? Ons het hiertdie gesprek tog al gehad. As jy
dit weer wil beleef, Gloudina, gaan lees dit in die argiewe.
Max____________________________
"@rogers.com" wrote in message
news:%xgfc.12854$2oI1.6052@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Frikkie Potgieter" skryf
>
>> Dus, jou pa was `n matroos, geen wonder wat jy is nie man want nou
>> weet ek wat jou ma was ????
>
> Frikkie, jy is heelwaarskynlik onkundig oor die geskiedenis
> van die Afrikaner. Maar my oervader het in 1706 besluit
> om 'n vryburger te word. Toe het hy heelwaarskynlik getrou
> met een van die meisies wat van Nederland ingevoer is
> om vrouens vir die Vryburgers te verskaf.
> As ek jy is, sal ek maar ophou praat oor afkoms.
> Dit is, volgens 'n outoriteit, 'n welbekende feit
> dat baie Potgieters van Port Elizabeth nie net suiwer
> Nederlandse bloed in hulle are het nie.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
|
|
|
|
|
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92129 is 'n antwoord op boodskap #92102] |
Do., 15 April 2004 19:36   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 14 Apr 2004 21:04:15 +0200, "K o b'b e" wrote:
>
> Eén voorzichtige conclusie:
>
> Al probeert een buitenstaander er eens tussen te komen..,
> 't is binnen de kortste keren weer een echt Afrikaans
> onderonsje...
Ja, maar dà t recht hebben, eeh, Kobbe?
Soc.culture.south-africa.afrikaans is tenslotte een Afrikaanse
nieuwsgroep!
> "Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?
Als er taalverwantschap is, is er ook meestal nog een ander soort
verwantschap. Maar het kan wèl zo zijn dat zoiets niet meer voelbaar
is. Een paar honderd jaar geleden waren de verhoudingen tussen
Nederland en Zuid-Afrika waarschijnlijk duidelijker dan vandaag. In
ieder geval: zowel het huidige Nederland als het huidige Zuid-Afrika
dragen nog steeds de gevolgen met zich mee van wat het huidige
"Europa" vroeger was.
Groeten,
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
Re: De Zuidafrikaanse ziel...? [boodskap #92169 is 'n antwoord op boodskap #92160] |
Sa., 17 April 2004 18:15   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 16 Apr 2004 21:00:19 +0200, "K o b'b e" wrote:
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:tl808057f706l3kpbtmfgui6l2kr6h93pu@4ax.com...
> : On Wed, 14 Apr 2004 21:04:15 +0200, "K o b'b e" wrote:
> :
> : >"Taalverwantschap", dat is er. Maar verder..?
> :
> : Ja, er is nog iets waarvan ik vind dat de Afrikaners dit duidelijk van
> : de Hollanders geërfd hebben: hun ongelooflijke particularistische
> : levensinstelling. Dat hebben ze duidelijk van de Nederlanders uit de
> : 17de en 18de eeuw. Holland Holland blijft! Waarschijnlijk is het net
> : daardoor dat ze nog een taal spreken die zo verwant is aan de onze.
> :
> : Norbert (uit Vlaanderen)
> : ____
>
> Norbert,
>
> Ge weet prima over te schakelen van Afrikaans naar Nederlands.
> Ge vergeet zelfs bij 't Afrikaans de "n" achter Vlaanderen
> niet weg te halen..!
>
> Maar terzake: Hollanders en "particularisme"..?
>
> Ik heb altijd gevonden dat Hollanders vrij saaie "gemeenschapsmensen"
> zijn die over bepaalde zaken een vaststaande 'gemeenschappelijke'
> mening hebben.
> Vlamingen daarentegen, dat zijn volgens mij particularisten..!?
> "Frans" willen ze niet zijn. Sommigen vinden zich zels helemaal geen
> 'Belg' en van Hollanders kunnen ze al helemaal niets verdragen...
> Vlaanderen, Vlaanderen blijft !
> (Vandaar dat ze nog Vlaams spreken ;-)) ?)
Kobbe, NU doet ge me hartelijk lachen, mens! Hoe heb je het in 's
hemelsnaam zo ver gekregen om de Vlamingen ZO goed te kunnen
begrijpen?
Vandaar dat ze nog Vlaams spreken... Ja, inderdaad!.. Je hebt een HEEL
zuivere kijk op mij en op mijn landgenoten!
Groeten,
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Fok F*k en kak met k@k. [boodskap #92205 is 'n antwoord op boodskap #92178] |
Di., 20 April 2004 12:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is Fecking, kek praat, fekken, strentpraters, hoe is mens in hulle meer
in, en wat is 'n dennerse?
Jy moet die regte blerrie @*&&^%%#! tekens insit.:))
--
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:mg2780h9s27hc6drvj212ekpkehjtiod9t@4ax.com...
>
> F*cking right on! As die ou k*k praat dan f*kken moet mens hom daarvan
> se!
> Dit kan 'n les vir str*ntpraters wees!
> As hulle in hulle m**r in wil vloek moet hulle f*kken vry wees om dit
> te doen, ek meen die d*nnerse grondwet gee mens mos die f*kken reg om
> dit te doen.
>
> Kyk nou daar. Ek het nie een keer gevloek in die stukkie nie. Watter
> goeie maniere het ek nie!
>
>
>
>
> On Mon, 19 Apr 2004 09:00:54 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek sien oom het net my kort vragie beantwoord. Brein nou al te dement om die
>> langer (eerste) vrae te verstaan? Laat hierdie kind nou vir oom sê: jy vloek
>> nie minder as jy f*k sê nie. As jy nie wil vloek nie, gebruik die woord(e)
>> dan heeltemal nie. As jy wél vloek, kan jy dit maar voluit doen, die sonde
>> is ewe groot!
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Lou" wrote in message
>> news:bfb75562.0404180357.fff4459@posting.google.com...
>>> Nee toevallig is ons nie. Jy is byvoorbeeld hier, Ferdi loer so nou en
>>> dan in en daar is nog 'n paar ander kindertjies wat hier rond speel.
>
>>> En as ek wil f*k tik sal ek, ok. Of het iemand dood gegaan en jou
>>> moderator van die groep gemaak? Want dan vra ek nederig om verskoning
>>> .... NOT!!!
>
>
>
>>> "Max" wrote in message news:...
>>>> Is daar 'n verskil tussen fok en f*k?
>>>>
>>>> Hoekom tik sommige mense k@k as hulle eintlik kak bedoel? Is dit 'n kleiner
>>>> sonde? Vloek ek nie as ek p0e5 tik nie? Almal weet tog ek bedoel poes
>>>> (myself ingesluit).
>>>>
>>>> Is ons almal grootmense hier?
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "Lou"
>>>> > Nou wat de f*k het dit met iemand se Christenskap te doen.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: F.k F*k en kxk met k@k. [boodskap #92381 is 'n antwoord op boodskap #92203] |
Ma., 26 April 2004 12:51  |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe sal die pot nou die ketel verwyt oor wie dan nou eintlik 'n
hanskakie / joiner is?
Maar as jy will Lifebuoy koop kyk op http://www.lifebuoy.co.uk/ maar
vir my ruik dit nog altyd baie xax :X
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
> En nie so lelik praat nie
>> anders sal ek jou mond met lifeboy moet uitwas!
>
> Ag, ou Lou, dis jare laas dat ek dié ou sepie
> op 'n winkelrak gesien het, maar spel mens
> dit dan nie "Lifebuoy" nie? As jy nou soos
> onse Frikkie 'n hanskakie wil word, gooi dan
> ten minste die rooitaal reg.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 08:29:26 UTC 2025
|