| Volstruise [boodskap #92182] |
Ma., 19 April 2004 08:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
besig is.:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Volstruise [boodskap #92185 is 'n antwoord op boodskap #92182] |
Ma., 19 April 2004 10:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie is ek om met 'n Boesman te stry?:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:4083ab92.0@news1.mweb.co.za...
> Ek moet saamstem.....iemand is besig om strooi te praat.
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:ej7780hup4tdkansbad8sp0p02fhtk73rc@4ax.com...
>>
>> Volstruise het egter nie altyd 'n eier buite die nes nie.
>>
>> On Mon, 19 Apr 2004 10:50:05 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
>>> volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
>>> klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
>>> besig is.:))
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Volstruise [boodskap #92232 is 'n antwoord op boodskap #92207] |
Wo., 21 April 2004 01:28  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hmm! Dalk sit en giggel die Boesman en sy nageslag steeds oor die stront
wat die stadsmense so maklik glo?
"Elaine" skryf in boodskap news:c636ma$7nj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of dalk het die Boesman 'n grappie gemaak, om te "demonstreer" hoe dom die
> voël is. Beeldspraak en alles jy weet?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40850476.0@news1.mweb.co.za...
>> Hang af wie't die storie by watter Boesman gekry.....of dalk het hy nie
>> lekker verstaan nie. Soos joernaliste mos vry algemeen maak!
>
|
|
|
|