Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ......gaap!
|
|
|
|
|
|
Re: ......gaap! [boodskap #92355 is 'n antwoord op boodskap #92328] |
Ma., 26 April 2004 01:34  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ons kan baie leer by diere. Maar dit daar gelaat - ek het saam met
Moerfie gespeel, ek dink nog steeds nie dis 'n belediging om 'n teef genoem
te word nie.
As iemand my 'n teef noem, plaas DAAI persoon my moes in die "skoene" van 'n
dier. Nou ja, 'n teef is 'n lieftallige gedierte wat haar kleintjies met
haar lewe oppas. Hoe is dit 'n belediging?
E
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:f30l801ksuo5803s0o6mqklmf112kfdhn9@4ax.com...
> Snaaks dat jy jouself nou in die skoene van `n hond plaas om as `n
> teef genoem te word te beskou as `n kompliment.
>
> Ek het altyd gedink daar is iets nie lekker in `n vrou se kop nie.
>
> Dit het natuurlik nou niks te doene met die dier van die veld nie hoor
> ????
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 18:05:56 UTC 2025
|