Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die foutjie van die verlede
Die foutjie van die verlede [boodskap #92181] Ma, 19 April 2004 08:32
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Markinor het bepaal dat 85% mense te kenne gegee het dat hulle gaan stem.
Werklike stem% ( Markinor was verkeerd) - 76,73%
Ander syfers - en bewys dat die % verteenwoordiging kokaaid is:
ANC - Aantal stemme & % nasional - 1999 - 10 601 330 ( 66,35%) 2004 10 878
251 ( 69.68%)
DA/DP - 1999 - 1 527 337 ( 9.56%) 2004 - 1 931 201 ( 12.37%)
Dus, die ANC kry vir 'n toename van 226921 stemme 3.33% meer
verteenwoordiging, en die DA kry vir 'n toename van 403864 stemme 2.81% meer
verteenwoordiging.
NNP - 1994 - 1098215 ( 6.87%) - 2004 257824 ( 1,65% - Dus kry die NNP vir 'n
verlies van 840391 stemme slegs 'n verlies van 5.22% stemme.
Wie was die dommes ( en hulle kry nog steeds stemme) by die
onderhandelingstafel?
--
Annette
Vorige onderwerp: Waar kom djy vandaan?
Volgende onderwerp: Arrogantie ANC is gevaarlijk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:30:23 MGT 2024