Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iraq
Iraq [boodskap #92133] Vr, 16 April 2004 02:03 na volgende boodskap
ellatjie  is tans af-lyn  ellatjie
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.

-LN-
Re: Iraq [boodskap #92141 is 'n antwoord op boodskap #92133] Vr, 16 April 2004 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
meer toutjies trek as wat die mense dink.

"ellatjie" skryf in boodskap news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
> Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.
>
> -LN-
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
Re: Iraq [boodskap #92142 is 'n antwoord op boodskap #92141] Vr, 16 April 2004 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Prez Bush is hoeka 'n Katoliek
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:NrKfc.16590$d%6.308331@news.xtra.co.nz...
> Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
> dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
> glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
> van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
> kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
> stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
> meer toutjies trek as wat die mense dink.
>
>
> "ellatjie" wrote in message
> news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
>> Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.
>>
>> -LN-
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>
Re: Iraq [boodskap #92151 is 'n antwoord op boodskap #92141] Vr, 16 April 2004 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Spencer wrote:
> Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
> dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
> glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
> van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
> kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
> stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
> meer toutjies trek as wat die mense dink.
>
>
> "ellatjie" wrote in message
> news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
>
>> Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.

>> -LN-


>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>
>
Dis natuurlik (meestal) a.g.v die Katolieke dat ons almal hier in SA sit.
Re: Iraq [boodskap #92163 is 'n antwoord op boodskap #92142] Vr, 16 April 2004 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wat my hinder is dat die Roomsekerk 'n eie staat bedryf - die Vatikaan. Dit
klink nie so lekker vir my nie. Hulle is ontsaglik ryk en invloedryk.
Behoort 'n kerk so 'n voordeel te hê?
En die feit dat hulle mense kan heilig verklaar - ai jai jai jai. Iets klink
nie vir my kosher nie.

> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:NrKfc.16590$d%6.308331@news.xtra.co.nz...
>> Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
>> dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
>> glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
>> van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
>> kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
>> stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
>> meer toutjies trek as wat die mense dink.
>>
>>
>> "ellatjie" wrote in message
>> news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
>>> Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.
>>>
>>> -LN-
>>>
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>>
>
Re: Iraq [boodskap #92165 is 'n antwoord op boodskap #92163] Sa, 17 April 2004 02:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"flinder" skryf

> Wat my hinder is dat die Roomsekerk 'n eie staat bedryf - die Vatikaan. Dit
> klink nie so lekker vir my nie. Hulle is ontsaglik ryk en invloedryk.
> Behoort 'n kerk so 'n voordeel te hê?
> En die feit dat hulle mense kan heilig verklaar - ai jai jai jai. Iets klink
> nie vir my kosher nie.

Jy is natuurlik heeltemal onkundig oor die
ontstaan van die Vatikaan en die redes
waarom dit in die eerste plek gevorm is.
Is jou naam miskien du plessis?
Miskien is dit ook die prerogatief van die
Katolieke Kerk om hulle eie kategorieë
te skep. 'n Heilige vir hulle is iemand wat
sê gevul is met die "godheid" (om nou 'n
term te gebruik wat jy heelwaarskynlik
sal aanhang) dat dit duidelik vir almal is.

Die Ruiter van Genadendal
Re: Iraq [boodskap #92216 is 'n antwoord op boodskap #92151] Di, 20 April 2004 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Mens moet dalk nie uit gedagte verloor dat die oorlog in Iraq veroorsaak is
deur September die elfde nie. Dit raak nodig dat terroriste eerder as nobel
pryse die straf kry wat hulle verdien sodat die euwel in sy graf gelê kan
word.

"Noddy" skryf in boodskap news:c5ohof$lk$1@news.mch.sbs.de...
> Spencer wrote:
>> Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
>> dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
>> glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
>> van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
>> kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
>> stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
>> meer toutjies trek as wat die mense dink.
>>
>>
>> "ellatjie" wrote in message
>> news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
>>
>>> Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.
>
>>> -LN-
>
>
>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>>
>>
> Dis natuurlik (meestal) a.g.v die Katolieke dat ons almal hier in SA sit.
Re: Iraq [boodskap #92226 is 'n antwoord op boodskap #92216] Di, 20 April 2004 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ellatjie  is tans af-lyn  ellatjie
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Is dit regtig of is dit wat die Bush administrasies wil he mense moet dink.
Volgens wat ek verstaan was meeste van die highjackers Saudis en dat Bin
Laden agter dit alles was... Nou na al die maande en mense wat dood of
beseer is (an altwee kante) sien ek nog steeds nie hoe die terroriste hulle
straf gekry het nie. Wat ek wel sien is dat my man (hy is Amerikaans) op
geroep gaan word in die draft vir 'n oorlog wat nie 'n goeie rede het nie.
http://washingtontimes.com/national/20040412-114403-9384r.ht m

-ln-

"Claymor" skryf in boodskap news:c63vbh$2hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens moet dalk nie uit gedagte verloor dat die oorlog in Iraq veroorsaak is
> deur September die elfde nie. Dit raak nodig dat terroriste eerder as nobel
> pryse die straf kry wat hulle verdien sodat die euwel in sy graf gelê kan
> word.
>
> "Noddy" wrote in message
> news:c5ohof$lk$1@news.mch.sbs.de...
>> Spencer wrote:
>>> Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
>>> dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
>>> glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
>>> van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
>>> kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
>>> stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
>>> meer toutjies trek as wat die mense dink.
>>>
>>>
>>> "ellatjie" wrote in message
>>> news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
>>>
>>>> Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.
>>
>>>> -LN-
>>
>>
>>>
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>>>
>>>
>> Dis natuurlik (meestal) a.g.v die Katolieke dat ons almal hier in SA sit.
>
Re: Iraq [boodskap #92262 is 'n antwoord op boodskap #92226] Wo, 21 April 2004 19:38 Na vorige boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie kan 'n ingewikkelde en lang gesprek word, maar ja, ek dink dit is
werklik nodig. Die Bush administrasie is binnekort iets van die verlede maar
terrorisme in die hedendaagse tye veral moslem fundamentalistiese terrorisme
gaan nog lank met ons wees. Ons sal moet vasbyt en dit gaan 'n harde pad
wees om daardie slang se kop af te kap.

"ellatjie" skryf in boodskap news:d7hhc.64805$Lh2.54853@bignews1.bellsouth.net...
> Is dit regtig of is dit wat die Bush administrasies wil he mense moet dink.
> Volgens wat ek verstaan was meeste van die highjackers Saudis en dat Bin
> Laden agter dit alles was... Nou na al die maande en mense wat dood of
> beseer is (an altwee kante) sien ek nog steeds nie hoe die terroriste hulle
> straf gekry het nie. Wat ek wel sien is dat my man (hy is Amerikaans) op
> geroep gaan word in die draft vir 'n oorlog wat nie 'n goeie rede het nie.
> http://washingtontimes.com/national/20040412-114403-9384r.ht m
>
> -ln-
>
>
> "Claymor" wrote in message
> news:c63vbh$2hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens moet dalk nie uit gedagte verloor dat die oorlog in Iraq veroorsaak is
>> deur September die elfde nie. Dit raak nodig dat terroriste eerder as nobel
>> pryse die straf kry wat hulle verdien sodat die euwel in sy graf gelê kan
>> word.
>>
>> "Noddy" wrote in message
>> news:c5ohof$lk$1@news.mch.sbs.de...
>>> Spencer wrote:
>>>> Die grootste terror se naam is George Bush. Ek het my bedenkinge oor hom en
>>>> dink daar skuil baie meer agter die Amerikaners as wat die mense dink. Ek
>>>> glo hulle is nie so suiwer van binne nie, amper soos die katolieke kerk. Een
>>>> van my kollegas vertel my nou die dag dat saligheid net deur die Katolieke
>>>> kerk verkry kan word. Ek voel toe nie eers sleg nie - wat 'n patetiese
>>>> stelling was dit nie. Ek het al stories gehoor dat die Katolieke kerk baie
>>>> meer toutjies trek as wat die mense dink.
>>>>
>>>>
>>>> "ellatjie" wrote in message
>>>> news:Q4Hfc.27966$ux4.8755@bignews5.bellsouth.net...
>>>>
>>>> >Wat dink julle oor "The War on Terror" in Iraq.
>>>
>>>> >-LN-
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> ---
>>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>>> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>>>>
>>>>
>>> Dis natuurlik (meestal) a.g.v die Katolieke dat ons almal hier in SA sit.
>>
>
Vorige onderwerp: Beckham se jol
Volgende onderwerp: Charlize
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 03:24:38 MGT 2024