Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Marita Napier
Marita Napier [boodskap #92153] Vr, 16 April 2004 13:54 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy is stil oor Marita se dood Saterdag in Kaapstad?

TJ
Re: Marita Napier [boodskap #92159 is 'n antwoord op boodskap #92153] Vr, 16 April 2004 18:50 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja- dit is vreeslik! Mens weet al so lank sy het kanker dat mens dit vergeet
het. Was vir my nogal 'n skok. Ons land het 'n wonderlike sangeres verloor.
Vir my persoonlike oor was sy 'n beter operasanger as Mimi Coertzer.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c5ooiv$8i8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette, jy is stil oor Marita se dood Saterdag in Kaapstad?
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Nog altijd verliefd
Volgende onderwerp: Re: Read my Lips
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 16:54:50 MGT 2024