Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek is terug
Ek is terug [boodskap #9206] Vr, 25 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Darrin Speegle  is tans af-lyn  Darrin Speegle
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal,

Ek is terug op die nuusgroep. Vir die van julle wat nie my onthou nie,
ek is die een wat altyd kruip in die hoekie weg totdat iemand iets sleg
se oor die Amerikaners. Dan maak ek gewoonlik een of twee snide
comments, dan voel ek self sleg en lees nie die ng vir so 'n jaar of so.

Maar, nou die maand gaan ek weer Suid Afrika toe en ek wil my Afrikaans
'n bietjie oefen, so ek belowe ek sal probeer om nie onnosel te wees
nie.

Nou, ja. Ek het 'n vraag wat sin van humor betref. Dink julle dat die
Amerikaanse televisie rolprents snaaks is? Die meeste van hulle is
selfs vir my 'n bietjie flou, maar ek dink Seinfeld byvoorbeeld is
skreeu snaaks. Daar is altyd iets onverwagt wat my laat lag dae nadat
ek dit kyk. Die Simpson's is ook 'n gunstelling. Maar, dit voel vir my
of die meeste Suid Afrikaners verkies 'n anderste soort grappie - ek kan
nie my vinger daaraan sit nie, maar dalk kan iemand dit vir my
verduidelik.

Goed gaan,
Darrin Speegle
Re: Ek is terug [boodskap #9215 is 'n antwoord op boodskap #9206] Sa, 26 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Darrin Speegle wrote in article
...
> Nou, ja. Ek het 'n vraag wat sin van humor betref. Dink julle dat die
> Amerikaanse televisie rolprents snaaks is? Die meeste van hulle is
> selfs vir my 'n bietjie flou, maar ek dink Seinfeld byvoorbeeld is
> skreeu snaaks. Daar is altyd iets onverwagt wat my laat lag dae nadat
> ek dit kyk. Die Simpson's is ook 'n gunstelling. Maar, dit voel vir my
> of die meeste Suid Afrikaners verkies 'n anderste soort grappie - ek kan
> nie my vinger daaraan sit nie, maar dalk kan iemand dit vir my
> verduidelik.

ek moet sê: volgens die AR's en die AMPS, dis nou die sg. people's meters
is die Simpsons een van die mees gewildste TV programme in die geskiedenis
van Suid-Afrikaanse televisie. Ek dink meeste van ons in SA identifiseer 'n
bietjie
met hulle oordrewe menslikheid.
En dis ook lekker om vir die amerikaners te lag, saam met hulle.

Wat betref Amerikaanse flieks en hulle humor, moet ek sê ek verkies Britse
humor.
Maar hulle kan somtyds entertaining wees.
Re: Ek is terug [boodskap #9235 is 'n antwoord op boodskap #9206] Ma, 28 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 1997 13:47:46 -0500, Darrin Speegle
wrote:
Vorige onderwerp: Die land van ons...
Volgende onderwerp: Re: Kubaanse dokters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:53:51 MGT 2024