Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarskuwing!!
Waarskuwing!! [boodskap #92078] Di, 13 April 2004 07:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stuur dit dringend aan almal wat betrokke kan wees:
Maak VANDAG seker waar jy geregistreer is vir die verkiesing more.
Alhoewel ek al met die eerste her-registrasie-naweek my besonderhede gaan
verander het by die plek waar ek veronderstal is om more te gaan stem, is
die verandering nooit aangebring nie, en is ek nog steeds geregistreer by
die ou afdeling van 1999.
--
Annette
Re: Waarskuwing!! [boodskap #92079 is 'n antwoord op boodskap #92078] Di, 13 April 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Toets 'n nommer hier:
www.elections.org.za/

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c5g6pt$1sv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Stuur dit dringend aan almal wat betrokke kan wees:
> Maak VANDAG seker waar jy geregistreer is vir die verkiesing more.
> Alhoewel ek al met die eerste her-registrasie-naweek my besonderhede gaan
> verander het by die plek waar ek veronderstal is om more te gaan stem, is
> die verandering nooit aangebring nie, en is ek nog steeds geregistreer by
> die ou afdeling van 1999.
> --
> Annette
>
Re: Waarskuwing!! [boodskap #92080 is 'n antwoord op boodskap #92079] Di, 13 April 2004 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ - dis waar ek agtergekom het dit is nooit gedoen nie.
Ek het klaar met Norman du Plessis se sekretaresse gepraat, en die Kaapse
nommer gekry waaronder die probleem val. Mens kan hulle eers Donderdag in
die hande kry.
Nommer in Pretoria om klagte te lê en die streekskantoor se nommer te kry:
012- 4285700
Nommer van Kaapstad om probleme in Kaapse Metropool op te los:
Dominee Samson by 021 - 4095300
Ek wil seker maak dat die persoon by die her-registrasie wat nie haar werk
gedoen het nie, aangespreek word, en ten minste nie haar volle betaling vir
haar "werk" kry nie.
Sy gaan heelwaarskynlik more daar wees, so, nadat ek by die ou plek gaan
stem het, gaan ek haar more bykom.
Dis mos die dame wat met die ander beampte Afrikaans gepraat het, en geweier
het om met my Afrikaans te praat.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c5g6t7$22k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toets 'n nommer hier:
> www.elections.org.za/
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c5g6pt$1sv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Stuur dit dringend aan almal wat betrokke kan wees:
>> Maak VANDAG seker waar jy geregistreer is vir die verkiesing more.
>> Alhoewel ek al met die eerste her-registrasie-naweek my besonderhede gaan
>> verander het by die plek waar ek veronderstal is om more te gaan stem, is
>> die verandering nooit aangebring nie, en is ek nog steeds geregistreer by
>> die ou afdeling van 1999.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Waarskuwing!! [boodskap #92088 is 'n antwoord op boodskap #92080] Di, 13 April 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat syn die prognoses in die Kaap?
"Annette" skryf in boodskap news:c5g7s0$3n8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - dis waar ek agtergekom het dit is nooit gedoen nie.
> Ek het klaar met Norman du Plessis se sekretaresse gepraat, en die Kaapse
> nommer gekry waaronder die probleem val. Mens kan hulle eers Donderdag in
> die hande kry.
> Nommer in Pretoria om klagte te lê en die streekskantoor se nommer te kry:
> 012- 4285700
> Nommer van Kaapstad om probleme in Kaapse Metropool op te los:
> Dominee Samson by 021 - 4095300
> Ek wil seker maak dat die persoon by die her-registrasie wat nie haar werk
> gedoen het nie, aangespreek word, en ten minste nie haar volle betaling vir
> haar "werk" kry nie.
> Sy gaan heelwaarskynlik more daar wees, so, nadat ek by die ou plek gaan
> stem het, gaan ek haar more bykom.
> Dis mos die dame wat met die ander beampte Afrikaans gepraat het, en geweier
> het om met my Afrikaans te praat.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:c5g6t7$22k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toets 'n nommer hier:
>> www.elections.org.za/
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c5g6pt$1sv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Stuur dit dringend aan almal wat betrokke kan wees:
>>> Maak VANDAG seker waar jy geregistreer is vir die verkiesing more.
>>> Alhoewel ek al met die eerste her-registrasie-naweek my besonderhede
> gaan
>>> verander het by die plek waar ek veronderstal is om more te gaan stem,
> is
>>> die verandering nooit aangebring nie, en is ek nog steeds geregistreer
> by
>>> die ou afdeling van 1999.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Waarskuwing!! [boodskap #92090 is 'n antwoord op boodskap #92088] Di, 13 April 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle is te besig - sal eers Donderdag aan die saak kan aandag gee. Sal
julle laat weet.
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:nfTec.70226$wL.4697142@phobos.telenet-ops.be...
> Wat syn die prognoses in die Kaap?
> "Annette" schreef in bericht
> news:c5g7s0$3n8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ - dis waar ek agtergekom het dit is nooit gedoen nie.
>> Ek het klaar met Norman du Plessis se sekretaresse gepraat, en die Kaapse
>> nommer gekry waaronder die probleem val. Mens kan hulle eers Donderdag in
>> die hande kry.
>> Nommer in Pretoria om klagte te lê en die streekskantoor se nommer te kry:
>> 012- 4285700
>> Nommer van Kaapstad om probleme in Kaapse Metropool op te los:
>> Dominee Samson by 021 - 4095300
>> Ek wil seker maak dat die persoon by die her-registrasie wat nie haar werk
>> gedoen het nie, aangespreek word, en ten minste nie haar volle betaling
> vir
>> haar "werk" kry nie.
>> Sy gaan heelwaarskynlik more daar wees, so, nadat ek by die ou plek gaan
>> stem het, gaan ek haar more bykom.
>> Dis mos die dame wat met die ander beampte Afrikaans gepraat het, en
> geweier
>> het om met my Afrikaans te praat.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:c5g6t7$22k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toets 'n nommer hier:
>>> www.elections.org.za/
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c5g6pt$1sv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Stuur dit dringend aan almal wat betrokke kan wees:
>>>> Maak VANDAG seker waar jy geregistreer is vir die verkiesing more.
>>>> Alhoewel ek al met die eerste her-registrasie-naweek my besonderhede
>> gaan
>>>> verander het by die plek waar ek veronderstal is om more te gaan
stem,
>> is
>>>> die verandering nooit aangebring nie, en is ek nog steeds
geregistreer
>> by
>>>> die ou afdeling van 1999.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Waarskuwing!! [boodskap #92126 is 'n antwoord op boodskap #92080] Do, 15 April 2004 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dis mos die dame wat met die ander beampte Afrikaans gepraat het, en geweier
> het om met my Afrikaans te praat.
> --
> Annette

Laat dit nou vir jou 'n les wees om nie met amptenare te sukkel nie -
hulle mag stadig en dof wees maar het die hef in die hande - so we!
Re: Waarskuwing!! [boodskap #92139 is 'n antwoord op boodskap #92126] Vr, 16 April 2004 03:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Hef se voet - ek is besig om haar te vervolg:)
--
Annette

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0404150900.7e1ea92@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dis mos die dame wat met die ander beampte Afrikaans gepraat het, en geweier
>> het om met my Afrikaans te praat.
>> --
>> Annette
>
> Laat dit nou vir jou 'n les wees om nie met amptenare te sukkel nie -
> hulle mag stadig en dof wees maar het die hef in die hande - so we!
Vorige onderwerp: Re: Sipho
Volgende onderwerp: ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:50:56 MGT 2024