Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bid vir my asseblief
Bid vir my asseblief [boodskap #92068] So, 11 April 2004 19:27 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
n Vrou het baie las met haar bekkige vierjarige seuntjie in die kerk.
Hy lewer luidkeels kommentaar op alles en, ten spyte van kwaai kyke,
ernstige vermanings en waarskuwings, kom hy net nie tot bedaring nie.

Eindelik raak haar geduld op en sy gryp hom en stap met hom oor haar
skouer in die paadjie af, deur toe. Toe sy so driftig by die deur
uitstap, kyk hy oor haar skouer terug vir die gemeente en skreeu met
'n klokhelder stemmetjie:
"Bid vir my asseblief!"
Re: Bid vir my asseblief [boodskap #92072 is 'n antwoord op boodskap #92068] Ma, 12 April 2004 17:27 Na vorige boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Gammat klim op die bus en toe hy die konduteer sien se hy," crime doesn't
pay hey". Die kondukteer oordink wat Gammat gese het en antwoord, "Ja, crime
doesn't pay". Dis toe Gammat vir hom se, "Nou maar sweet, my name is
Crime"!!!

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:8t6j70lpo995qjhlsrdd5qero580vop21p@4ax.com...
> n Vrou het baie las met haar bekkige vierjarige seuntjie in die kerk.
> Hy lewer luidkeels kommentaar op alles en, ten spyte van kwaai kyke,
> ernstige vermanings en waarskuwings, kom hy net nie tot bedaring nie.
>
> Eindelik raak haar geduld op en sy gryp hom en stap met hom oor haar
> skouer in die paadjie af, deur toe. Toe sy so driftig by die deur
> uitstap, kyk hy oor haar skouer terug vir die gemeente en skreeu met
> 'n klokhelder stemmetjie:
> "Bid vir my asseblief!"
>
Vorige onderwerp: Re: Iraqis
Volgende onderwerp: Versigtig Manne!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 19:19:07 MGT 2024