Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drankwinkels
Drankwinkels [boodskap #92058] So, 11 April 2004 05:25 na volgende boodskap
KnopKop  is tans af-lyn  KnopKop
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand of drankwinkels op stemdag mag oopmaak?
Re: Drankwinkels [boodskap #92059 is 'n antwoord op boodskap #92058] So, 11 April 2004 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op watter ander publieke vakansiedae is hulle oop?

--
Annette
"KnopKop" skryf in boodskap news:bLGdncV_GMdMS-Xd4p2dnA@is.co.za...
> Weet iemand of drankwinkels op stemdag mag oopmaak?
>
Re: Drankwinkels [boodskap #92065 is 'n antwoord op boodskap #92059] So, 11 April 2004 18:52 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette,
Ek glo van hulle sal oop wees jong. Die voggies moet mos maar loop
nadat die kruisie getrek is.
Indien drankwinkels nie oop is nie sal shebiens wel oop wees so die
besigheid sal aangaan jong.

Drinkende Groete
Frikkie

On Sun, 11 Apr 2004 07:50:08 +0200, "Annette" wrote:

> Op watter ander publieke vakansiedae is hulle oop?
Vorige onderwerp: Moderne Kaapstad?
Volgende onderwerp: Sou jy kon vra...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 21:37:32 MGT 2024