Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 10 Jaar
10 Jaar [boodskap #92032] Wo, 07 April 2004 09:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het 10 jaar geneem vir Kofi Anan om te erken die VN het 'n fout gemaak
om nie hulp te verleen aan die slagoffers en hul gesinne van die slagting in
Rwanda 10 gelede nie.
Gaan dit 'n verdere 10 jaar neem vir die VN om dieselfde erkenning te doen
ivm Zimbabwe?
--
Annette
Re: 10 Jaar [boodskap #92033 is 'n antwoord op boodskap #92032] Wo, 07 April 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Dit het 10 jaar geneem vir Kofi Anan om te erken die VN het 'n fout gemaak
> om nie hulp te verleen aan die slagoffers en hul gesinne van die slagting in
> Rwanda 10 gelede nie.

Kanada het 'n spesiale konneksie met hierdie tragedie.
Generaal Romeo Dallaire, 'n Frans-Kanadees, was aan
die hoof van die Verenigde Volke se groep soldate
wat in Rwanda gestasioneer was. Toe hy sien wat gaan
aan, het hy dringende versoeke aan die VVO gerig vir
meer soldate sodat hy die slagting kon kontrolleer. Maar
dit het alles op dowe ore geval. Kofi Annan was toe
nog net aan die hoof van die administrasie van die
VVO se militêre operasies. Maar die Secretary of
State vir die VSA daardie tyd, Madeleine Albright,
het ook nou onlangs toegegee dat hulle iets meer
moes gedoen het. Hulle was glo egter bang dat hulle
weer soos in Somalië gevang sou word in 'n moeras
waaruit hulle nie kon kom nie.
Arme Romeo Dallaire het aan soveel skok
gely, dat hy totaal ineengestort het. Hulle het hom eendag
onder 'n bank in 'n park in Montreal gevind, totaal
onder die invloed van een of ander iets. Mense het
toe besef hoe geaffekteer hy was deur alles, en daar
is op groot skaal begin om hom te help en vir hom
te laat verstaan dat hy nie skuldig hoef te voel nie.
Hy het nou onlangs 'n boek gepubliseer. Hy was
ook in Rwanda om te getuig in die hofsake wat nou
daar aangaan om uit te vind wie die skuldiges is wat
die mense opgesweep het.

Gloudina
Re: 10 Jaar [boodskap #92035 is 'n antwoord op boodskap #92033] Wo, 07 April 2004 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:WcTcc.7940$JTG1.2779@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Annette" skryf
>
>> Dit het 10 jaar geneem vir Kofi Anan om te erken die VN het 'n fout
> gemaak
>> om nie hulp te verleen aan die slagoffers en hul gesinne van die
slagting
> in
>> Rwanda 10 gelede nie.
>
> Kanada het 'n spesiale konneksie met hierdie tragedie.
> Generaal Romeo Dallaire, 'n Frans-Kanadees, was aan
> die hoof van die Verenigde Volke se groep soldate
> wat in Rwanda gestasioneer was. Toe hy sien wat gaan
> aan, het hy dringende versoeke aan die VVO gerig vir
> meer soldate sodat hy die slagting kon kontrolleer. Maar
> dit het alles op dowe ore geval. Kofi Annan was toe
> nog net aan die hoof van die administrasie van die
> VVO se militêre operasies. Maar die Secretary of
> State vir die VSA daardie tyd, Madeleine Albright,
> het ook nou onlangs toegegee dat hulle iets meer
> moes gedoen het. Hulle was glo egter bang dat hulle
> weer soos in Somalië gevang sou word in 'n moeras
> waaruit hulle nie kon kom nie.
> Arme Romeo Dallaire het aan soveel skok
> gely, dat hy totaal ineengestort het. Hulle het hom eendag
> onder 'n bank in 'n park in Montreal gevind, totaal
> onder die invloed van een of ander iets. Mense het
> toe besef hoe geaffekteer hy was deur alles, en daar
> is op groot skaal begin om hom te help en vir hom
> te laat verstaan dat hy nie skuldig hoef te voel nie.
> Hy het nou onlangs 'n boek gepubliseer. Hy was
> ook in Rwanda om te getuig in die hofsake wat nou
> daar aangaan om uit te vind wie die skuldiges is wat
> die mense opgesweep het.
>
> Gloudina
>
uit het Nieuwsblad
Op die fatale 7 april kwam hij 's ochtends voorbij Kamp Kigali waar op dat
moment de tien para's werden gelyncht, hij geeft toe twee lijken te hebben
gezien, en toch heeft hij niets ondernomen om de overlevenden die nog
urenlang doorvochten, te redden. En tenslotte verwijt Destexhe dat Dallaire
in de loop van de volkerenmoord probeerde de schijn van onpartijdigheid
tussen Hutu's en Tutsi's op te houden, terwijl hij goed wist dat de
Hutu-extremisten systematisch hun tegenstanders aan het uitmoorden waren.

Het kwam ei zo na tot een fysieke botsing tussen Dallaire en Destexhe. Ook
andere leden van de Belgische delegatie reageerden furieus. Louis Michel
noemde de opmerkingen van Dallaire voor de radiomicrofoons ,,laf'' en
schandalig''. Maar vanop het spreekgestoelte van de conferentie sloeg hij
een gematigder toon aan: de Belgen willen als gasten van Rwanda de
herdenking niet verpesten met een eindeloze polemiek over de fouten van
1994.

>
Re: 10 Jaar [boodskap #92036 is 'n antwoord op boodskap #92035] Wo, 07 April 2004 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:QfXcc.63371$Ql4.4089886@phobos.telenet-ops.be...
>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:WcTcc.7940$JTG1.2779@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Dit het 10 jaar geneem vir Kofi Anan om te erken die VN het 'n fout
>> gemaak
>>> om nie hulp te verleen aan die slagoffers en hul gesinne van die
> slagting
>> in
>>> Rwanda 10 gelede nie.
>>
>> Kanada het 'n spesiale konneksie met hierdie tragedie.
>> Generaal Romeo Dallaire, 'n Frans-Kanadees, was aan
>> die hoof van die Verenigde Volke se groep soldate
>> wat in Rwanda gestasioneer was. Toe hy sien wat gaan
>> aan, het hy dringende versoeke aan die VVO gerig vir
>> meer soldate sodat hy die slagting kon kontrolleer. Maar
>> dit het alles op dowe ore geval. Kofi Annan was toe
>> nog net aan die hoof van die administrasie van die
>> VVO se militêre operasies. Maar die Secretary of
>> State vir die VSA daardie tyd, Madeleine Albright,
>> het ook nou onlangs toegegee dat hulle iets meer
>> moes gedoen het. Hulle was glo egter bang dat hulle
>> weer soos in Somalië gevang sou word in 'n moeras
>> waaruit hulle nie kon kom nie.
>> Arme Romeo Dallaire het aan soveel skok
>> gely, dat hy totaal ineengestort het. Hulle het hom eendag
>> onder 'n bank in 'n park in Montreal gevind, totaal
>> onder die invloed van een of ander iets. Mense het
>> toe besef hoe geaffekteer hy was deur alles, en daar
>> is op groot skaal begin om hom te help en vir hom
>> te laat verstaan dat hy nie skuldig hoef te voel nie.
>> Hy het nou onlangs 'n boek gepubliseer. Hy was
>> ook in Rwanda om te getuig in die hofsake wat nou
>> daar aangaan om uit te vind wie die skuldiges is wat
>> die mense opgesweep het.
>>
>> Gloudina
>>
> uit het Nieuwsblad
> Op die fatale 7 april kwam hij 's ochtends voorbij Kamp Kigali waar op dat
> moment de tien para's werden gelyncht, hij geeft toe twee lijken te hebben
> gezien, en toch heeft hij niets ondernomen om de overlevenden die nog
> urenlang doorvochten, te redden. En tenslotte verwijt Destexhe dat Dallaire
> in de loop van de volkerenmoord probeerde de schijn van onpartijdigheid
> tussen Hutu's en Tutsi's op te houden, terwijl hij goed wist dat de
> Hutu-extremisten systematisch hun tegenstanders aan het uitmoorden waren.
>
> Het kwam ei zo na tot een fysieke botsing tussen Dallaire en Destexhe. Ook
> andere leden van de Belgische delegatie reageerden furieus. Louis Michel
> noemde de opmerkingen van Dallaire voor de radiomicrofoons ,,laf'' en
> schandalig''. Maar vanop het spreekgestoelte van de conferentie sloeg hij
> een gematigder toon aan: de Belgen willen als gasten van Rwanda de
> herdenking niet verpesten met een eindeloze polemiek over de fouten van
> 1994.
>
http://www.nieuwsblad.be/Nieuws/Detail.aspx?ArticleID=GVA56C BH&cat=NIEUWSINDEX
>
Re: 10 Jaar [boodskap #92037 is 'n antwoord op boodskap #92035] Wo, 07 April 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" skryf

> Het kwam ei zo na tot een fysieke botsing tussen Dallaire en Destexhe. Ook
> andere leden van de Belgische delegatie reageerden furieus. Louis Michel
> noemde de opmerkingen van Dallaire voor de radiomicrofoons ,,laf'' en
> schandalig''. Maar vanop het spreekgestoelte van de conferentie sloeg hij
> een gematigder toon aan: de Belgen willen als gasten van Rwanda de
> herdenking niet verpesten met een eindeloze polemiek over de fouten van
> 1994.

Ja, natuurlik wil die Belge nou probeer voorgee
dat hulle skoon handjies het van wat in Rwanda
gebeur het. Hoekom was julle in die eerste plek
daar. En hoekom het julle die een kant gekies
teen die ander, en was as gevolg daarvan deel
van die oorsaak van die probleem. Dis tyd dat
België ook onder die mikroskoop kom vir die
rol wat dit in die twintigste eeu in Afrika gespeel
het.

Gloudina
Re: 10 Jaar [boodskap #92043 is 'n antwoord op boodskap #92037] Do, 08 April 2004 08:28 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy gee komentaar over iets waar jy niets van afweet,jy praat naast die
kwestie en wyk van die onderwerp af soos gewoonlik
Die 10 Para's wat vermoor is door die skuld van jou vuil laf Dallaire wat
die pedale verlies en nou probeer sy eie verantwoordelikheid te ontloop door
met modder te gooi.Dis een héél klein mannetjie met een héél klein hart wat
die naam generaal onwaardig is.
"@rogers.com" schreef in bericht
news:%1Ycc.14662$SQE.9549@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Paul de Dilbeek" skryf
>
>> Het kwam ei zo na tot een fysieke botsing tussen Dallaire en Destexhe. Ook
>> andere leden van de Belgische delegatie reageerden furieus. Louis Michel
>> noemde de opmerkingen van Dallaire voor de radiomicrofoons ,,laf'' en
>> schandalig''. Maar vanop het spreekgestoelte van de conferentie sloeg hij
>> een gematigder toon aan: de Belgen willen als gasten van Rwanda de
>> herdenking niet verpesten met een eindeloze polemiek over de fouten van
>> 1994.
>
> Ja, natuurlik wil die Belge nou probeer voorgee
> dat hulle skoon handjies het van wat in Rwanda
> gebeur het. Hoekom was julle in die eerste plek
> daar. En hoekom het julle die een kant gekies
> teen die ander, en was as gevolg daarvan deel
> van die oorsaak van die probleem. Dis tyd dat
> België ook onder die mikroskoop kom vir die
> rol wat dit in die twintigste eeu in Afrika gespeel
> het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Afrikaners is Plesierig
Volgende onderwerp: Langnaweek?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:27:56 MGT 2024