Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Prioriteite?
Prioriteite? [boodskap #92030] Wo, 07 April 2004 07:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend op StemSaam was daar iemand wat gepraat het oor padveiligheid. 'n
Inbeller het vertel dat hy nie kan aangaan met sy besigheid nie, omdat die
lisensiemense 'n fout gemaak het met sy voertuig, dit slegs deur 'n
polisiebeampte reggestel kan word, en dat geen polisieman beskikbaar is om
hom te help tot na die verkiesing nie.
--
Annette
Re: Prioriteite? [boodskap #92031 is 'n antwoord op boodskap #92030] Wo, 07 April 2004 09:15 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Absurdistan noem ons dit
"Annette" skryf in boodskap news:c509u8$6s8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op StemSaam was daar iemand wat gepraat het oor padveiligheid. 'n
> Inbeller het vertel dat hy nie kan aangaan met sy besigheid nie, omdat die
> lisensiemense 'n fout gemaak het met sy voertuig, dit slegs deur 'n
> polisiebeampte reggestel kan word, en dat geen polisieman beskikbaar is om
> hom te help tot na die verkiesing nie.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nog 'n miljoen werksoekers sak uit
Volgende onderwerp: Afrikaners is Plesierig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 01:48:09 MGT 2024