| Tolhek aanrandings [boodskap #91987] |
Ma., 05 April 2004 04:08  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ek kon in die afgelope week geen beriggewing kry in die regering
se media oor die insident waarin die twee vroue verkrag is nie.
Dit sal seker nie goeie verkiesingspublisiteit wees nie. (Maar sou die
lydende partye swart gewees het sou die SABC 'n prys vir die dekking daarvan
gekry het...)
|
|
|
|
| Re: Tolhek aanrandings [boodskap #91988 is 'n antwoord op boodskap #91987] |
Ma., 05 April 2004 04:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel volgens Ferdie was daar 'n berig in Beeld. Daar was definitief 'n berig
in Argus soos ek dit gehoor het - nl 3 mense wat in die voertuig was. Dan
was daar ook oor die naweek berigte in die koerante oor die tolhek - wat
gereeld toe is snags en mense dwing om van die ander pad gebruik te maak
waarop die kaping gedoen is.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c4qm5k$j7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek kon in die afgelope week geen beriggewing kry in die regering
> se media oor die insident waarin die twee vroue verkrag is nie.
> Dit sal seker nie goeie verkiesingspublisiteit wees nie. (Maar sou die
> lydende partye swart gewees het sou die SABC 'n prys vir die dekking daarvan
> gekry het...)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tolhek aanrandings [boodskap #92004 is 'n antwoord op boodskap #92000] |
Ma., 05 April 2004 17:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - vanaand op E-tv nuus;))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:c4rrmj$95h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette & TJ - ek verwys spesifiek na die "regering se media" - nl. RSG,
> SABC, ens. (Ek sal nie verras wees as Ferdi die Beeld as deel van die
> regering se media reken nie - kyk wie werk daar...)
> So - het julle iets op radio of TV mbt die insident gesien/gehoor?
>
|
|
|
|