Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Water in die see
Water in die see [boodskap #91946] Vr, 02 April 2004 08:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend, met Shabir Shaik se verskyning, is besluit om die saak tot
volgende jaar uit te stel. Lekker lang tyd om sake reg te konkel en te
plooi, veral wat Zuma se politieke toekoms aan betref.
Wat is die kans dat Shaik nog sal leef wanneer die saak volgende jaar
voorkom?
--
Annette
Re: Water in die see [boodskap #91949 is 'n antwoord op boodskap #91946] Vr, 02 April 2004 09:46 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - volgens my "bron" sal Zuma nie weer as vise-president deur die
"nuwe" president aangestel word nie...
Volgens vanoggend se M&G is Jeff Radebe, wie omkoopgeskenke van "Deutsche
Bank" ontvang het vir Transnet-drukkerskontrak, verantwoordelik dat die
hooggeregshof beslis het dat Transnet R57-miljoen aan die eiser moet betaal.
Volgens die berig het Radebe gesê dat hy nie bewus was dat "Deutsche Bank"
die geskenke (reise) voorsien het nie. (Die joernalis was te dom om Radebe
te vra wie hy gedink het die geskenk verskaf het.)
Vorige onderwerp: Verkiesingsfoefie of 1 April grap?
Volgende onderwerp: Spoorsnyer sterf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 11:04:02 MGT 2024