Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woorde
Woorde [boodskap #91835] Wo, 31 Maart 2004 07:10
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snaaks hoe woorde omvorm, verdraai en aangepas word om mense te pas.
'n Woord is tog daar om iets spesifieks te stel - en die feit dat daar
sekere woorde is wat dieselfde klink of gespel word en twee verskillende
betekenisse het, dui maar net dat daar pogings aangewend moet word om woorde
meer duidelik stellend te maak.
My eiertjie vandag:
1) Onguns. - Corné Krige verskyn glo vandag voor 'n raad omdat hy, deur sy
uitlatings, die spel in onguns gebring het.
As die spel kwansuis in onguns was deur sy uitlatings, hoekom sit daar nog
steeds mense op die pawiljoene as die spel gespeel word.
Die aanklag moet wees dat hy moet verskyn omdat hy sy mag as onlangse eks-
kaptein misbruik het deur sy eie ongegronde? mening in die openbaar te gee
net omdat hy en Jake White nie langs dieselfde vuur sit nie.
2) Menseregte - 'n Dame beweer sy het geen menseregte gehad terwyl sy nie 'n
kraan gehad het om water uit te tap nie.

--
Annette
Vorige onderwerp: 'n Dreigende Belofte
Volgende onderwerp: Luiperd smul....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:49:49 MGT 2024