Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geldmaak?
Geldmaak? [boodskap #91831] Wo., 31 Maart 2004 05:37
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons krieketkaptein is met 50% van sy wedstrydgeld beboet omdat hy alweer
stout was, maar toe kry hy die prys as speler van die wedstryd - was dit net
om meer van hom te kry?:))
--
Annette
Vorige onderwerp: Wie is in beheer van die plek?
Volgende onderwerp: 'n Dreigende Belofte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 11:02:10 UTC 2025