Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: PAAIE
Re: PAAIE [boodskap #9182] Do, 24 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Jean Pierre Botha (j...@iafrica.com) wrote:
: die pad infrastruktuur is nou krisis bestuur - die nuwe regering moet
: nou die kaiings uit die vuur krap.

ummm... jy meen seker kastaiings?

: Hiermee wil ek natuurlik geensins te kenne gee dat die nuwe regering
: hoegenaamd bevoeg is om enige kaiings uit te vuur te krap nie , hulle

kastaiings...
Re: PAAIE [boodskap #9199 is 'n antwoord op boodskap #9182] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 97 08:42:09, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:

>>[/color]

In die Johannesburgse stadsraad is daar keer op keer gese (in
raadsvergaderings) dat Jhb sy netwerk van paaie self moes bou omdat
die staat hom nooit wou help nie, maar eerder "politieke paaie" op die
platteland gaan bou het.
Daar is ook gese dat die swaar vragmotors in effek die padnetwerk
geweldig verniel maar geen bydrae lewer tot die instandhouding daarvan
deur Johanesburg nie.
Hulle betaal in die algemeen belasting elders maar verniel Jhb se
paaie.
Dit was wat in die Jhb stadsraad in die jare 80 gese was.
Re: PAAIE [boodskap #9200 is 'n antwoord op boodskap #9182] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:

> Daar is tot so laat as die tagtigs nooit ooit beplan dat die nasionale
> pad infrastruktuur eintlik goedkoper en miljoen keer meer effektief
> was nie. Dis die swaar vragmotors wat die paaie so stukkend ry , en
> die pad infrastruktuur is nou krisis bestuur - die nuwe regering moet
> nou die kaiings uit die vuur krap.

Wat sê jy nou eintlik? Is pad vervoer nou meer koste effektief as spoor '
Daar is tot so laat as die tagtigs nooit ooit beplan dat die nasionale
pad infrastruktuur eintlik goedkoper en miljoen keer meer effektief
was nie.'. OF 'Dis die swaar vragmotors wat die paaie so stukkend ry '.

Huh?
Vorige onderwerp: Boggom en Voetsek
Volgende onderwerp: Kaapstad in beeld: www.sale.demon.co.uk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:43:33 MGT 2024