| Die Orkes [boodskap #91666] |
Vr., 26 Maart 2004 06:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In Duitsland is daar 'n orkes wat sit met 'n probleem wat wêreldwyd kan
uitbrei. Die vioolspelers eis hoër betaling omdat hulle meer note moet speel
as enige ander groep. Gaan hulle nou noot vir noot betaal word? Dan kan die
blaasinstrumentspelers ook mos meer eis omdat hulle fisies meer insit, die
spelers van groot instrumente meer eis omdat hulle swaarder intrumente
hanteer en die slaginstrumentspelers meer eis omdat hulle so lank moet
stilsit en tel.
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Orkes [boodskap #91736 is 'n antwoord op boodskap #91666] |
So., 28 Maart 2004 21:18  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
miskien moet ek my baas begin charge per pilletjie getel
"PietHein" skryf in boodskap news:TN89DNF038074.717025463@Gilgamesh-Frog.org...
> "Annette"
>
>>
> :)
> Die sangeres is mos verplig 'n baie zware boesem te ontwikkel om as
> klankbord te dien.
>
> PietHein
>
|
|
|
|