Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skenkings aan die politieke partye
Skenkings aan die politieke partye [boodskap #91690] Sa, 27 Maart 2004 06:05 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anglo en nou ook het SANLAM skenkings aan die politieke partye gemaak.
Persoonlik glo ek hulle gebruik hulle verspreidingsformule om gat te kruip
by die ANC.
10 uit 10 vir Mulder en die VF+ wat hulle R10,000-00 teruggegee het. Sy
optrede het my ook 'n besluit laat neem in die verband.
Re: Skenkings aan die politieke partye [boodskap #91691 is 'n antwoord op boodskap #91690] Sa, 27 Maart 2004 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos die versekeringsmaatskappye die publiek bedonner, sou ek reken dat
hulle veel meer moet skenk!

"Jonas" skryf in boodskap news:c435jm$ir6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anglo en nou ook het SANLAM skenkings aan die politieke partye gemaak.
> Persoonlik glo ek hulle gebruik hulle verspreidingsformule om gat te kruip
> by die ANC.
> 10 uit 10 vir Mulder en die VF+ wat hulle R10,000-00 teruggegee het. Sy
> optrede het my ook 'n besluit laat neem in die verband.
>
Re: Skenkings aan die politieke partye [boodskap #91703 is 'n antwoord op boodskap #91690] Sa, 27 Maart 2004 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Mar 2004 08:05:05 +0200, "Jonas" wrote:

> Anglo en nou ook het SANLAM skenkings aan die politieke partye gemaak.
> Persoonlik glo ek hulle gebruik hulle verspreidingsformule om gat te kruip
> by die ANC.
> 10 uit 10 vir Mulder en die VF+ wat hulle R10,000-00 teruggegee het. Sy
> optrede het my ook 'n besluit laat neem in die verband.
>

Ja Jonas, hier het my respek vir Mulder ook gestyg.
10 000 vir die Vryheids Front en
700 000 vir Ferdi Greyling se party.

Indien jy hoop op meer publikasie hiervan, moet nie
op die beeld hoop nie, Jonas:-) Maar hopelik sal daar
wel meer publisiteit aan verleen word.

DD
Re: Skenkings aan die politieke partye [boodskap #91708 is 'n antwoord op boodskap #91690] So, 28 Maart 2004 12:12 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Anglo en nou ook het SANLAM skenkings aan die politieke partye gemaak.
> Persoonlik glo ek hulle gebruik hulle verspreidingsformule om gat te kruip
> by die ANC.
> 10 uit 10 vir Mulder en die VF+ wat hulle R10,000-00 teruggegee het. Sy
> optrede het my ook 'n besluit laat neem in die verband.

As iemand met 'n Sanlam polis en Anglo aandele in my portfeulje (so 'n
breukdeel van een Anglo aandeel in my Unit Trusts :) ) is ek so klein
bietjie afpepiepie dat geld wat eintlik my toekom nou gemors word om
te probeer gat kruip - kyk maar hoeveel sal hulle terugkry vir die
beleging.
Vorige onderwerp: Cats se Tim Lane afgedank?
Volgende onderwerp: Die Orkes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:47:55 MGT 2024