| Sommetjie [boodskap #91686] |
Sa., 27 Maart 2004 03:57  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sommetjie [boodskap #91760 is 'n antwoord op boodskap #91686] |
Ma., 29 Maart 2004 06:36  |
FoilCut[1]
Boodskappe: 29 Geregistreer: Mei 2003
|
Junior Lid |
|
|
Jy vra nog vrou !
"Annette" skryf in boodskap news:c42udc$v5$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens statistiek SA is ons omtrent 46 miljoen siele hier. Volgens die
> stem-mense is 20.6 miljoen mense geregistreer om te stem in die verkiesing.
> Hoekom lyk die vergelyking so skeef?
> --
> Annette
>
|
|
|
|