Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - enige voorspellings?
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91573 is 'n antwoord op boodskap #91572] |
Mon, 22 March 2004 06:49 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee - die tweede helfte van die Stormers se wedstryd was klassiek - 'n
bloudruk van hoe 'n span nie moet speel nie:))
My deksel was toe Corné verklaar het hulle het hul konsentrasie verloor - is
dit nie juis sy werk as kaptein om te sorg dat dit nie gebeur nie?
Helaas, ek dink my vreugde oor die Katte is verby - Hulle gaan mos nou 'n
ander afrigter kry, en die kanse dat hulle een wedstryd ten minste gaan wen
is goed.
Ek het wel goeie hoop vir die Bulle dat hulle 'n paar wedstryde daar oorkant
gaan verloor.
Gister in Rapport se sportblad nogal 'n goeie voorbeeld van ons
sportjoernaliste se dwalinge - in een artikel 'n hele ode aan die senter
Botha van die Bulle as die mees uitstaande senter in die land, indien nie in
die wêreld nie, en op die volgende blad drie kenners se spanne, gemeet aan
die naweek se spelpeil, en Botha die Bul is nie by een ingesluit nie:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:405e8069.0@news1.mweb.co.za...
> Dan moes jy baie bly gewees het met die Stormers.......om nie eers van die
> Katte se 12 de verloorslag in 'n ry te praat nie. Verfrissend om iemand
> te kry wat hou van verloor!
> "Annette" wrote in message
> news:c3h8dt$qji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is diep teleurgesteld in die Bulle:))) Ek was sooooo optimisties teen
>> halftyd:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405bfe0c.0@news1.mweb.co.za...
>>> So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne
> was
>>> wat
>>>> hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die
> haaie
>>> en
>>>> die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers
veral,
>> het
>>>> met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte
> wie
>>> nou
>>>> eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droe�
>> veld
>>>> het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie
>> verdediging
>>>> aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk
ook
>> as
>>>> hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
>>>> Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor
het
>> nie?
>>>> Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur
ingeteël
>> wat
>>>> kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen
> steek
>>>> hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle
> uiteindelik
>>> die
>>>> Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te
>> struikel.
>>>> Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet
die
>>> Leeus
>>>> by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs
>> word
>>>> die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is
> net
>>>> geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie.
> Dier
>>> van
>>>> die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir
>>> mekaar
>>>> gewees nie.......
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>>>> > Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede
> week.
>>>> > Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie
> goed
>>> is
>>>> > nie.
>>>> > Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so
>> swak
>>>> is?
>>>> > > Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en
sy
>>> manne
>>>> > se
>>>> > > verloor môre?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rugby - enige voorspellings? [boodskap #91577 is 'n antwoord op boodskap #91573] |
Mon, 22 March 2004 09:01 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hmm. Die Rapport is bekend vir die twak wat hulle kan kwytraak. Ek sou
dink iemand sou skryf oor Fourie Du Preez se uitstekende spel, maar duidelik
is hy ook nie goed genoeg nie.
Die Bulle speel uitstekende rugby op hierdie stadium en, wen of verloor,
hulle probeer altyd voluit en 'n mens kan die wedstryde kyk.....in
teenstelling met die Katte....Ka-kak-katte!
"Annette" skryf in boodskap news:c3m3ad$g18$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - die tweede helfte van die Stormers se wedstryd was klassiek - 'n
> bloudruk van hoe 'n span nie moet speel nie:))
> My deksel was toe Corné verklaar het hulle het hul konsentrasie verloor - is
> dit nie juis sy werk as kaptein om te sorg dat dit nie gebeur nie?
> Helaas, ek dink my vreugde oor die Katte is verby - Hulle gaan mos nou 'n
> ander afrigter kry, en die kanse dat hulle een wedstryd ten minste gaan wen
> is goed.
> Ek het wel goeie hoop vir die Bulle dat hulle 'n paar wedstryde daar oorkant
> gaan verloor.
> Gister in Rapport se sportblad nogal 'n goeie voorbeeld van ons
> sportjoernaliste se dwalinge - in een artikel 'n hele ode aan die senter
> Botha van die Bulle as die mees uitstaande senter in die land, indien nie in
> die wêreld nie, en op die volgende blad drie kenners se spanne, gemeet aan
> die naweek se spelpeil, en Botha die Bul is nie by een ingesluit nie:))
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405e8069.0@news1.mweb.co.za...
>> Dan moes jy baie bly gewees het met die Stormers.......om nie eers van die
>> Katte se 12 de verloorslag in 'n ry te praat nie. Verfrissend om iemand
>> te kry wat hou van verloor!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3h8dt$qji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is diep teleurgesteld in die Bulle:))) Ek was sooooo optimisties teen
>>> halftyd:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405bfe0c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> So Annette...........hoe het jy gestorie van die Bulle?
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:405ac899.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek dink nou weer juis so dat die Bulle die enigste van die SA spanne
>> was
>>>> wat
>>>> > hul oorwinnings met beheer oor die wedstryd behaal het. Beide die
>> haaie
>>>> en
>>>> > die Stormers s'n kon enige kant toe gegaan het en die Stromers
> veral,
>>> het
>>>> > met mog'et'treffe gewen. So, nou wonder ek maar hier in die stilte
>> wie
>>>> nou
>>>> > eintlik die grootste kans op verloor het? As die Brumbies 'n droë
>>> veld
>>>> > het en aan't holle gaan gaan die Stromers met hul poeierpoefie
>>> verdediging
>>>> > aan die buitekant dalk groot drama hê. Soos jy sê die Bulle dalk
> ook
>>> as
>>>> > hulle aan die slaap gaan raak in die wedstryd soos in die verlede.
>>>> > Die Katte? Wie wil hulle wen teen wie hulle nog nie verloor
> het
>>> nie?
>>>> > Hulle maak 'n kuns van verloor. Hulle het 'n verloorkultuur
> ingeteël
>>> wat
>>>> > kom doer uit die plat veld van die Vrystaat. Seisoen na seisoen
>> steek
>>>> > hulle 'n wilde vuur aan in die Vrystaat en lyk dit of hulle
>> uiteindelik
>>>> die
>>>> > Curriebeker gaan wen, net om maar weer oor die laaste hekkie te
>>> struikel.
>>>> > Ek dink hulle moet 'n ander plan maak met die Katte: Hulle moet
> die
>>>> Leeus
>>>> > by die Bulle gooi [al die Tvls'se provinsies bymekaar], die Cheetahs
>>> word
>>>> > die Katte, die Sharks en die Stormers bly soos hulle is. Daar is
>> net
>>>> > geen manier dat 'n Platvelder en 'n Transvaler kan saamwerk nie.
>> Dier
>>>> van
>>>> > die 2de Vryheidsoorlog het die Vrystaat en die Tvl al nie lekker vir
>>>> mekaar
>>>> > gewees nie.......
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c3eepr$492$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Man, ek is nou nog bewerig oor die Haaie se net-net wen.
>>>> > > Blou Bulle gaan verloor, omdat die Waratahs vies is oor verlede
>> week.
>>>> > > Stormers het 'n kans om te wen omdat Brumbies se rekord in SA nie
>> goed
>>>> is
>>>> > > nie.
>>>> > > Cats sal eers moet terugkom na SA om te kan wen.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:405abcb3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Is jy heldersiende.....of hoop jy maar net so omdat die Katte so
>>> swak
>>>> > is?
>>>> > > > Miskien sou jy daar in jou kristalbal sien ook van Pap Tjips en
> sy
>>>> manne
>>>> > > se
>>>> > > > verloor môre?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:c3e71r$9if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hierdie naweek se Super 12 - Bulle gaan verloor
>>>> > > > >
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:24 UTC 2025
|