Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die stoute "veiligheidswagte"
Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91336] Ma, 15 Maart 2004 06:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en Namibië,
alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
Almal het egter SA Paspoorte gehad.
Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
--
Annette
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91340 is 'n antwoord op boodskap #91336] Ma, 15 Maart 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig in Zim wat
gevang is?

"Annette" skryf in boodskap news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en Namibië,
> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
> --
> Annette
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91345 is 'n antwoord op boodskap #91340] Ma, 15 Maart 2004 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
E-w�.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
> Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig in Zim wat
> gevang is?
> "Annette" wrote in message
> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
> Namibië,
>> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91349 is 'n antwoord op boodskap #91345] Ma, 15 Maart 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die groep 'n
regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn beskerm en
daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel myntoerusting.
Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar oud-huursoldate wel myne
oppas en vir jarre al.

"Annette" skryf in boodskap news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> E-w�.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig in Zim wat
>> gevang is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
>> Namibië,
>>> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>>> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91353 is 'n antwoord op boodskap #91349] Ma, 15 Maart 2004 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir wat het mens myntoerusting nodig om 'n myn op te pas?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40557720.0@news1.mweb.co.za...
> Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die groep 'n
> regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn beskerm en
> daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel myntoerusting.
> Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar oud-huursoldate wel myne
> oppas en vir jarre al.
> "Annette" wrote in message
> news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> E-w�.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig in Zim
> wat
>>> gevang is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
>>> Namibië,
>>>> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>>>> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91356 is 'n antwoord op boodskap #91353] Ma, 15 Maart 2004 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is seker reg! Dit kan natuurlik myntoerusting wees wat saam met die
groep noord is?

"Annette" skryf in boodskap news:c33uis$dmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir wat het mens myntoerusting nodig om 'n myn op te pas?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40557720.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die groep 'n
>> regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn
beskerm
> en
>> daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel myntoerusting.
>> Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar oud-huursoldate wel
> myne
>> oppas en vir jarre al.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> E-w�.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig in
Zim
>> wat
>>>> gevang is?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
>>>> Namibië,
>>>> > alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>>>> > Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> > Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91365 is 'n antwoord op boodskap #91356] Ma, 15 Maart 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet jy presies watse "myntoerusting" op die vlug was?
Vanoggend is gepraat op StemSaam oor die storie - blykbaar was die optrede
en die opleiding van die groep bekend, maar daar is gewag dat hulle onder
verdagte omstandighede optree sodat hulle gevang kon word.
Die bokse.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40559b28.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is seker reg! Dit kan natuurlik myntoerusting wees wat saam met die
> groep noord is?
> "Annette" wrote in message
> news:c33uis$dmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir wat het mens myntoerusting nodig om 'n myn op te pas?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40557720.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die groep 'n
>>> regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn
> beskerm
>> en
>>> daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel
> myntoerusting.
>>> Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar oud-huursoldate wel
>> myne
>>> oppas en vir jarre al.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> E-w�.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig in
> Zim
>>> wat
>>>> > gevang is?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
>>>> > Namibië,
>>>> > > alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>>>> > > Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> > > Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91407 is 'n antwoord op boodskap #91365] Di, 16 Maart 2004 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nou so baie stories rondom die ding. Dit kan wees dat die
myntoerusting as 'n front gebruik is oor daar vele van die mynbedrywighede
in sentraal Afrika aan die gang is en dat daar baie sekuriteitsouens daar
werk? Die groot vraag is natuurlik hoekom, aangesien SA geweet het van die
vlug, dit eers in Zim vasgevat het?

"Annette" skryf in boodskap news:c34atb$8kb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Weet jy presies watse "myntoerusting" op die vlug was?
> Vanoggend is gepraat op StemSaam oor die storie - blykbaar was die optrede
> en die opleiding van die groep bekend, maar daar is gewag dat hulle onder
> verdagte omstandighede optree sodat hulle gevang kon word.
> Die bokse.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40559b28.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy is seker reg! Dit kan natuurlik myntoerusting wees wat saam met die
>> groep noord is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33uis$dmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vir wat het mens myntoerusting nodig om 'n myn op te pas?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40557720.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die
groep
> 'n
>>>> regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn
>> beskerm
>>> en
>>>> daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel
>> myntoerusting.
>>>> Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar oud-huursoldate
wel
>>> myne
>>>> oppas en vir jarre al.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > E-w�.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig
in
>> Zim
>>>> wat
>>>> > > gevang is?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in
Angola
> en
>>>> > > Namibië,
>>>> > > > alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang
> is.
>>>> > > > Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> > > > Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91410 is 'n antwoord op boodskap #91407] Di, 16 Maart 2004 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die ou op StemSaam, het hulle die opleidingsplek gemonitor, maar wou
eers toeslaan terwyl hulle besig was met die bedrywigheid.
Die hofsaak begin glo vandag in Zimbabwe - hopelik sal ons dan meer uitvind
hoeveel myntoerusting op die vlug was.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40569a9d.0@news1.mweb.co.za...
> Daar is nou so baie stories rondom die ding. Dit kan wees dat die
> myntoerusting as 'n front gebruik is oor daar vele van die mynbedrywighede
> in sentraal Afrika aan die gang is en dat daar baie sekuriteitsouens daar
> werk? Die groot vraag is natuurlik hoekom, aangesien SA geweet het van die
> vlug, dit eers in Zim vasgevat het?
> "Annette" wrote in message
> news:c34atb$8kb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Weet jy presies watse "myntoerusting" op die vlug was?
>> Vanoggend is gepraat op StemSaam oor die storie - blykbaar was die optrede
>> en die opleiding van die groep bekend, maar daar is gewag dat hulle onder
>> verdagte omstandighede optree sodat hulle gevang kon word.
>> Die bokse.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40559b28.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy is seker reg! Dit kan natuurlik myntoerusting wees wat saam met
> die
>>> groep noord is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c33uis$dmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vir wat het mens myntoerusting nodig om 'n myn op te pas?
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:40557720.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die
> groep
>> 'n
>>>> > regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn
>>> beskerm
>>>> en
>>>> > daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel
>>> myntoerusting.
>>>> > Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar oud-huursoldate
> wel
>>>> myne
>>>> > oppas en vir jarre al.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > E-w�.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die vliegtuig
> in
>>> Zim
>>>> > wat
>>>> > > > gevang is?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in
> Angola
>> en
>>>> > > > Namibië,
>>>> > > > > alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat
gevang
>> is.
>>>> > > > > Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> > > > > Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> > > > > --
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91427 is 'n antwoord op boodskap #91410] Di, 16 Maart 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai ouens gaan nie weer maklik die vryheid sien nie....

"Annette" skryf in boodskap news:c36964$f9t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die ou op StemSaam, het hulle die opleidingsplek gemonitor, maar wou
> eers toeslaan terwyl hulle besig was met die bedrywigheid.
> Die hofsaak begin glo vandag in Zimbabwe - hopelik sal ons dan meer uitvind
> hoeveel myntoerusting op die vlug was.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40569a9d.0@news1.mweb.co.za...
>> Daar is nou so baie stories rondom die ding. Dit kan wees dat die
>> myntoerusting as 'n front gebruik is oor daar vele van die mynbedrywighede
>> in sentraal Afrika aan die gang is en dat daar baie sekuriteitsouens daar
>> werk? Die groot vraag is natuurlik hoekom, aangesien SA geweet het van
> die
>> vlug, dit eers in Zim vasgevat het?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c34atb$8kb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Weet jy presies watse "myntoerusting" op die vlug was?
>>> Vanoggend is gepraat op StemSaam oor die storie - blykbaar was die
> optrede
>>> en die opleiding van die groep bekend, maar daar is gewag dat hulle
> onder
>>> verdagte omstandighede optree sodat hulle gevang kon word.
>>> Die bokse.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40559b28.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Jy is seker reg! Dit kan natuurlik myntoerusting wees wat saam
met
>> die
>>>> groep noord is?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c33uis$dmp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Vir wat het mens myntoerusting nodig om 'n myn op te pas?
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:40557720.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Dit gaan 'n interessante een wees! Daar is sprake van dat die
>> groep
>>> 'n
>>>> > > regering omver wou gaan werp, ander sê weer nee, hulle't gaan myn
>>>> beskerm
>>>> > en
>>>> > > daar was geen wapentuig aan die vliegtuig gevind nie....wel
>>>> myntoerusting.
>>>> > > Ons weet wel van in plekke soos Sierrai Leon� waar
oud-huursoldate
>> wel
>>>> > myne
>>>> > > oppas en vir jarre al.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c33qgn$47a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > E-w�.
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:4055646e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Watter storie praat jy van? Die Huursoldate op die
vliegtuig
>> in
>>>> Zim
>>>> > > wat
>>>> > > > > gevang is?
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in
>> Angola
>>> en
>>>> > > > > Namibië,
>>>> > > > > > alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat
> gevang
>>> is.
>>>> > > > > > Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> > > > > > Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> > > > > > --
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91506 is 'n antwoord op boodskap #91336] Vr, 19 Maart 2004 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie pas nou die myne op in DRK - die ouens is dan amper twee weke laat om
skofte te ruil? "Stuck in the traffic without fuel in Zim"?

Waar doen 'n mens aansoek - hulle betaal mos in Dollars?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en Namibië,
> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
> --
> Annette
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91507 is 'n antwoord op boodskap #91506] Vr, 19 Maart 2004 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja foeitog - dink aan die arme mense wat wag om afgelos te word. Ek sal ook
gaan waghou solank ek nie 'n geweer hoef te dra nie.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c3e930$k88$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie pas nou die myne op in DRK - die ouens is dan amper twee weke laat om
> skofte te ruil? "Stuck in the traffic without fuel in Zim"?
>
> Waar doen 'n mens aansoek - hulle betaal mos in Dollars?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
> Namibië,
>> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91515 is 'n antwoord op boodskap #91507] Vr, 19 Maart 2004 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En waarmee wil jy die mense aantree?

"Annette" skryf in boodskap news:c3eair$qc7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja foeitog - dink aan die arme mense wat wag om afgelos te word. Ek sal ook
> gaan waghou solank ek nie 'n geweer hoef te dra nie.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:c3e930$k88$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie pas nou die myne op in DRK - die ouens is dan amper twee weke laat om
>> skofte te ruil? "Stuck in the traffic without fuel in Zim"?
>>
>> Waar doen 'n mens aansoek - hulle betaal mos in Dollars?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
>> Namibië,
>>> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>>> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die stoute "veiligheidswagte" [boodskap #91516 is 'n antwoord op boodskap #91515] Vr, 19 Maart 2004 11:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Liewe Suidwester - wie praat van mense - die wagte pas die myn op om te
keer dat dit nie wegloop nie!:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405ac912.0@news1.mweb.co.za...
> En waarmee wil jy die mense aantree?
> "Annette" wrote in message
> news:c3eair$qc7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja foeitog - dink aan die arme mense wat wag om afgelos te word. Ek sal
> ook
>> gaan waghou solank ek nie 'n geweer hoef te dra nie.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:c3e930$k88$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie pas nou die myne op in DRK - die ouens is dan amper twee weke laat
> om
>>> skofte te ruil? "Stuck in the traffic without fuel in Zim"?
>>>
>>> Waar doen 'n mens aansoek - hulle betaal mos in Dollars?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c33k42$h0a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Lyk my daar is baie meer ophef oor die storie hier as in Angola en
>>> Namibië,
>>>> alhoewel daar meer mense van daardie twee lande is wat gevang is.
>>>> Almal het egter SA Paspoorte gehad.
>>>> Ons Dept van Binnelandse sake slaap nie:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Highveld 94.7
Volgende onderwerp: Ruiltransaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:01:04 MGT 2024