| 'n Paar Miljoen? [boodskap #91439] |
Wo., 17 Maart 2004 06:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
ondersteuners van hierdie organisasies.
Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Paar Miljoen? [boodskap #91468 is 'n antwoord op boodskap #91458] |
Do., 18 Maart 2004 03:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klink so:))) Net jammer die "witman" is toe doodgeskiet by die hek, en was
die al die tyd 'n koekoes onlangse eks-majoor
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:c3acrf$qad$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "wit gevaar" politiekery?
>
> "Annette" wrote in message
> news:c3a7c5$90p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
>> regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
>> as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
>> ondersteuners van hierdie organisasies.
>> Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: 'n Paar Miljoen? [boodskap #91471 is 'n antwoord op boodskap #91468] |
Do., 18 Maart 2004 05:55  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
....en hy's swart!
"Annette" skryf in boodskap news:c3b65a$n2g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klink so:))) Net jammer die "witman" is toe doodgeskiet by die hek, en was
> die al die tyd 'n koekoes onlangse eks-majoor
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:c3acrf$qad$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "wit gevaar" politiekery?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3a7c5$90p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
>>> regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
>>> as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
>>> ondersteuners van hierdie organisasies.
>>> Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|