Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wat laat jou dink dis verkiesing? Die sprinbok kop moet al weer waai ...
Wat laat jou dink dis verkiesing? Die sprinbok kop moet al weer waai ... [boodskap #91314] |
Sun, 14 March 2004 18:57 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - net soos ons geleer het om te verwag van die liewe Regering,
sodra die verkiesing aankom word die springbok weer op die altaar
geplaas vir stemme! Blykbaar het Songezo Nayo SARFU Chief Executive
(WDFIH?) dit in Sydney gaan staat en aankondig. Praat van ons naam gat
maak ... blykbaar moet die protea op baadjies en caps gedra word maar
die spingbok mag op die trui veskyn? Huh?!
Kom ons laat daai bok se doppie nou klap en raak vir eens en altyd van
die blerrie dem ding ontslae - vandag se 'springbokke' is in elk geval
nie werd om bokke genoem te word nie. So of hulle bok of protea genoem
word hulle is in elk geval maar useless want tussen Sarfu en die
afrigters se geknoei en al die primadona spelers se najaag van hulle
volgende kontrak kan ons nie 'n hond haaraf maak nie. Dan kan die spul
in beheer tog 'n ander plek soek om in te krap - dit jeuk lankal nie
meer om die springbok wapen nie. Verander sommer die kleure van die
truie na die regering se kleure - dan het hulle rede om so swak te
speel.
Kry tog nou verdomp klaar en hou op om die ou koeie uit die sloot op
te grawe en te melk vir nog 'n paar stemme (En daar laat ek darem nou
'n hele paar idiome sneuwel :d ).
Cheers
Lou
|
|
|
Re: Wat laat jou dink dis verkiesing? Die sprinbok kop moet al weer waai ... [boodskap #91370 is 'n antwoord op boodskap #91314] |
Mon, 15 March 2004 13:44 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 14 Mar 2004 10:57:00 -0800, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
> Ja - net soos ons geleer het om te verwag van die liewe Regering,
> sodra die verkiesing aankom word die springbok weer op die altaar
> geplaas vir stemme! Blykbaar het Songezo Nayo SARFU Chief Executive
> (WDFIH?) dit in Sydney gaan staat en aankondig. Praat van ons naam gat
> maak ... blykbaar moet die protea op baadjies en caps gedra word maar
> die spingbok mag op die trui veskyn? Huh?!
>
> Kom ons laat daai bok se doppie nou klap en raak vir eens en altyd van
> die blerrie dem ding ontslae - vandag se 'springbokke' is in elk geval
> nie werd om bokke genoem te word nie. So of hulle bok of protea genoem
> word hulle is in elk geval maar useless want tussen Sarfu en die
> afrigters se geknoei en al die primadona spelers se najaag van hulle
> volgende kontrak kan ons nie 'n hond haaraf maak nie. Dan kan die spul
> in beheer tog 'n ander plek soek om in te krap - dit jeuk lankal nie
> meer om die springbok wapen nie. Verander sommer die kleure van die
> truie na die regering se kleure - dan het hulle rede om so swak te
> speel.
>
> Kry tog nou verdomp klaar en hou op om die ou koeie uit die sloot op
> te grawe en te melk vir nog 'n paar stemme (En daar laat ek darem nou
> 'n hele paar idiome sneuwel :d ).
>
> Cheers
> Lou
Dit lyk al meer na opportunisme wat nie ver gaan kom nie. Brian van
Rooyen het die idee self dadelik afgeskiet.
En watch die Bokke vanjaar. Moet nie te veel geld opsit nie, maar sit
so bietjie op as jy 'n 'betting man" is.
Die patroon van 'n harde vaste vyf is nou reeds die tweede seisoen
daar. Waneer laas kan jy onthou dat SA twee vaskoppe, twee hakers,
twee loskoppe en VYF slotte gehad het wat almal vir die Bokke kan
speel.
Laas keer toe hulle goed was, was die vraag waar jy iemand kry om saam
met Mark Andrews te speel. Nou is die keuse tussen Matfield, Botha,
Cronje, Davids en Rossouw.
En die lostrio is vinnig en bloedjonk, maar bars uit hul nate van
talent: Joe van Niekerk, Juan Smith en Schalk Burger met Jacques
Cronje op die bank - of Rossouw.
|
|
|
Re: Wat laat jou dink dis verkiesing? Die sprinbok kop moet al weer waai ... [boodskap #91372 is 'n antwoord op boodskap #91370] |
Mon, 15 March 2004 14:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek persoonlik dink dat tot dusver hierdie jaar het Venter hom baie beter van
sy taak gekwyt as Cronje.
--
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:iccb50h16q2slg39g425l6nbdgt71ueo1p@4ax.com...
> On 14 Mar 2004 10:57:00 -0800, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
> > sodra die verkiesing aankom word die springbok weer op die altaar
>> geplaas vir stemme! Blykbaar het Songezo Nayo SARFU Chief Executive
>> (WDFIH?) dit in Sydney gaan staat en aankondig. Praat van ons naam gat
>> maak ... blykbaar moet die protea op baadjies en caps gedra word maar
>> die spingbok mag op die trui veskyn? Huh?!
>>
>> Kom ons laat daai bok se doppie nou klap en raak vir eens en altyd van
>> die blerrie dem ding ontslae - vandag se 'springbokke' is in elk geval
>> nie werd om bokke genoem te word nie. So of hulle bok of protea genoem
>> word hulle is in elk geval maar useless want tussen Sarfu en die
>> afrigters se geknoei en al die primadona spelers se najaag van hulle
>> volgende kontrak kan ons nie 'n hond haaraf maak nie. Dan kan die spul
>> in beheer tog 'n ander plek soek om in te krap - dit jeuk lankal nie
>> meer om die springbok wapen nie. Verander sommer die kleure van die
>> truie na die regering se kleure - dan het hulle rede om so swak te
>> speel.
>>
>> Kry tog nou verdomp klaar en hou op om die ou koeie uit die sloot op
>> te grawe en te melk vir nog 'n paar stemme (En daar laat ek darem nou
>> 'n hele paar idiome sneuwel :d ).
>>
>> Cheers
>> Lou
>
> Dit lyk al meer na opportunisme wat nie ver gaan kom nie. Brian van
> Rooyen het die idee self dadelik afgeskiet.
>
> En watch die Bokke vanjaar. Moet nie te veel geld opsit nie, maar sit
> so bietjie op as jy 'n 'betting man" is.
>
> Die patroon van 'n harde vaste vyf is nou reeds die tweede seisoen
> daar. Waneer laas kan jy onthou dat SA twee vaskoppe, twee hakers,
> twee loskoppe en VYF slotte gehad het wat almal vir die Bokke kan
> speel.
>
> Laas keer toe hulle goed was, was die vraag waar jy iemand kry om saam
> met Mark Andrews te speel. Nou is die keuse tussen Matfield, Botha,
> Cronje, Davids en Rossouw.
>
> En die lostrio is vinnig en bloedjonk, maar bars uit hul nate van
> talent: Joe van Niekerk, Juan Smith en Schalk Burger met Jacques
> Cronje op die bank - of Rossouw.
>
|
|
|
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:36 UTC 2025
|