|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: oplossing vir my finansiele probleem [boodskap #91536 is 'n antwoord op boodskap #91535] |
Vr., 19 Maart 2004 19:31  |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 19 Mar 2004 20:59:53 +0200, "flinder" wrote:
> Helloooo DD, en daar dog ek jy's so oulik. a nee a, nou's my drome in
> skerwe! :-O
>
> DD
>> fockoff diek. jy gaan seker nou begin spam.
>> ek stuur vir jou 50c om weg te bly.
>
Seker was dìt een van my mìnder oulike dae, skoenlapper:-)))
(Jy'siediekiené?)
DD
as jy sien hoeveel spamming Mailwasher Pro al reeds vanaand
gebounce het, en dìt nà Kazaa soveel virusse voorsien het deur
die nag, dat ek my hardeskyf (veiligheidshalwe) moes formateer,
sal jy verstaan dat ek darem darem op een plek wil kuier waar daar
nie verkopers op die sypaadjies en skakers by die robots is nie.
Daarna moet ek my killfile by Agent weer opstel vir die skuim op
die groep wat ek nie op my rekenaar toelaat nie.
Hier wil ons gesels en veg. As ek advertensies wil lees, koop ek die
Junk Mail.
|
|
|
|