|
|
| Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91202 is 'n antwoord op boodskap #91191] |
Vr., 12 Maart 2004 13:52   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester wrote:
> Laat ek demonstreer:
> Met die grondeise vir plaasgrond van die afgelope klompie jare, kon nog nie
> 'n ENKELE swart persoon met 'n kaart en transport kom om bewys te lewer van
> sy eienaarskap van enige grond nie. Daarenteen kon al die kommersiële
> boere, met geen enkele uitsondering nie, bewys lewer van dat hulle die grond
> gekoop en betaal het! Maar Emmy en haar trawante skree dat die grond
> gesteel is....van wie?
Nooit gezegd gesteel;-))
Ga niet terug naar eeuwen terug..
TOEN hadden onze steden hier in heel Europa omwallingen ( muren) om de
misdaad buiten de stad te houden.
Kijk naar NU... vergeet niet dat men nu meer soorten media kent.
Alle weelde uit het westen is te ZIEN.....op
TV Internet.. mensen zijn niet dom maar komen vroeg of laat in opstand.
voor IEDEREEN een drama..
grt emmy
> Vir die doel van die grondkwessie is die Owambo, Herero, Damara,
> Ovahimba, ens. skielik almal 'n swart groep en is 'hulle' grond gesteel,
> maar in die geskiedenis het 'n groep soos die Owambos dit self nooit verder
> suid gewaag as Namutoni nie en vandag wil hulle van 'hul' gesteelde grond hê
> tot in die suide van die land! Selfs in gebiede waar g'n oermens kon of
> wil oorleef nie en wat die wit man se moderne tegnologie dit moontlik gemaak
> het om water uit die grond te kry, selfs daar is nou 'hulle' grond!
> En Emmy en haar hennekoor juig! Selfs 'n bromgeluid van die ou hen
> uit Kanada ook!
> "Paul" wrote in message
> news:uwh4c.31787$sk.2147459@phobos.telenet-ops.be...
>
>> Die beste wat vir die swart Africaan wat kan doen is ongetwywel Emmy,sy
>
> gaan
>
>> al die swartes een mooi toekoms gee,baie geld en mooie plase,Emmy gaan dit
>> almal betaal want sy is ryk en kom op vir die swartes
>> In Vlaandere is ook sulke mense wat ook so praat vir wat die andere moet
>> doen
>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91243 is 'n antwoord op boodskap #91242] |
Sa., 13 Maart 2004 09:21   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek probeer verstaan alles wat jy bedoel.........
"Emmy" skryf in boodskap news:4052b662$0$65156$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
Suidwester wrote:
-------Ek sê nog die hele tyd vir jou dat die mense van Afrika nog ten
minste 50 jaar nodig het om aan te pas by die moderne lewenswyse, maar of
die politici van Afrika hulle gaan toelaat om dit te doen, is natuurlik te
betwyfel. 'n Ander ding wat jy moet onthou is dat SWA en SA 'n
hoogsontwikkelde infrastruktuur gehad het onder die ou aparteheidsregering.
Ja, die politiek was vir die swartes nie so lekker nie want hul vryhede was
beperk, maar die res kon jy nie eintlik kritiseer nie. Daar was veel meer
werk vir almal, die infrastuktuur was goed en uitstekend onderhou en misdaad
baie beperk.
Die nuwe politieke bestel het, behalwe vir politieke vryheid, niks
gedoen om die saak vir die gewone man te verbeter nie. En dit is juis dit
wat so baie frustreer. Ons wéét hoe 'n goedontwikkelde Namibië kón en moet
lyk en sien hoe die gemors dag na dag eskaleer. Dis tyd dat die swart man
die vinger in sy eie gat uittrek en ophou wag vir die witman om dit vir hom
te kom doen!
OKE een deel Hoe groot is dat deel?
Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
Waarom helpen ze zichzelf niet..
Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
nog. Die moet je zo laten leven..
Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?
-------alles is nie net sleg nie. Hier is swart boere wat geslaag het in
die transisie na kommersiële boer toe, maar dis 'n klein persentasietjie.
Elke man behoort geregtig te wees op 'n geleentheid om 'n inkomste vir
homself en sy familie te kan verdien.....dit sou utopia wees. Om egter 'n
geslaagde voorsiener te word, is nie iets wat na jou toe aangestap kom nie.
Jy moet leer hoe om dit te doen en dan begin jy op 'n klein skaal en leer
uit jou foute en suksesse en gaan so vorentoe. Die doodnormale gang van
enige gesonde ekonomie in enige land.
Nou gaan jy die entrepeneurs en die houthakkers kry wat sy lewe lank
tevrede gaan wees om vir 'n baas te werk. Die een gaan ryk word en die
ander sal, as hy dinge reg doen, billik lewe, maar hy kan nie die
entrepeneur blameer of van hom verwag om van sy inkomste vir hom te skenk
omdat hy reken hy minder gelukkig in die lewe is nie! Dit behoort hy net
te kry deur werk en nogmaals harde werk.....en as niemand vir hom werk wil
gee nie, dan skep hy sy eie werk.
Weet jy Emmy, ek het nounet verby ons swart woongebied gery. Seker
maklik 600+ huise en ek kon nie meer as drie of vier sien wat 'n eie tuin
het waarin groente gekweek word nie. Ek meen, as jy arm is en die kos te
duur, jy kan mos self plant?
Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
opleiding afgerond.
grt emmy
|
|
|
|
| Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91244 is 'n antwoord op boodskap #91243] |
Sa., 13 Maart 2004 10:24   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester wrote:
> Ek probeer verstaan alles wat jy bedoel.........
> "Emmy" wrote in message
> news:4052b662$0$65156$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
> Suidwester wrote:
>
> -------Ek sê nog die hele tyd vir jou dat die mense van Afrika nog ten
> minste 50 jaar nodig het om aan te pas by die moderne lewenswyse, maar of
> die politici van Afrika hulle gaan toelaat om dit te doen, is natuurlik te
> betwyfel.
Dat is waar wat jij daar zegt.. de leiders zijn wel ontwikkeld ( vaak
gestudeerd ) maar kijken meestal naar het eigenbelang.
met steun uit het westen en strenge eisen stellen kan misschien helpen.
De gewone man op straat moet het beter krijgen en meer kansen.
Om die te grijpen moet er nog veel gebeuren.. een mentaliteitsomslag ( zoals
je zelf zegt .. wachten tot iemand hen helpt)
Vroeger in hun stammen verband leefden ze ook in een hiërarchie . ieder had
daar zijn taak. Nu zijn ze ontworteld en leven tussen twee culturen.
Stel je voor dat je morgen als Chinees miet gaan leven denken enz... Jij kan
dat niet jouw kinderen ook niet maar al beter.. jouw kleinkinderen voelen
zich al Chinees..( alleen als je niet geïsoleerd gaat leven in je eigen groep)
Meer en beter onderwijs geven is de beste investering..
Als nationale leiders dat niet doen kan misschien de individuele inwoner die
de kennis heeft dat overdragen. ( wij noemen dat vrijwilligershulp)
Ik weet niet of je deze term kent maar dat is zonder geld voor iets of
iemand werken. Gratis dus.
Vroeger deden dat kloosterlingen..
grt emmy
'n Ander ding wat jy moet onthou is dat SWA en SA 'n
> hoogsontwikkelde infrastruktuur gehad het onder die ou aparteheidsregering.
> Ja, die politiek was vir die swartes nie so lekker nie want hul vryhede was
> beperk, maar die res kon jy nie eintlik kritiseer nie. Daar was veel meer
> werk vir almal, die infrastuktuur was goed en uitstekend onderhou en misdaad
> baie beperk.
> Die nuwe politieke bestel het, behalwe vir politieke vryheid, niks
> gedoen om die saak vir die gewone man te verbeter nie. En dit is juis dit
> wat so baie frustreer. Ons wéét hoe 'n goedontwikkelde Namibië kán en moet
> lyk en sien hoe die gemors dag na dag eskaleer. Dis tyd dat die swart man
> die vinger in sy eie gat uittrek en ophou wag vir die witman om dit vir hom
> te kom doen!
>
>
> OKE een deel Hoe groot is dat deel?
> Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
> Waarom helpen ze zichzelf niet..
> Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
> nog. Die moet je zo laten leven..
> Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?
> -------alles is nie net sleg nie. Hier is swart boere wat geslaag het in
> die transisie na kommersiële boer toe, maar dis 'n klein persentasietjie.
> Elke man behoort geregtig te wees op 'n geleentheid om 'n inkomste vir
> homself en sy familie te kan verdien.....dit sou utopia wees. Om egter 'n
> geslaagde voorsiener te word, is nie iets wat na jou toe aangestap kom nie.
> Jy moet leer hoe om dit te doen en dan begin jy op 'n klein skaal en leer
> uit jou foute en suksesse en gaan so vorentoe. Die doodnormale gang van
> enige gesonde ekonomie in enige land.
> Nou gaan jy die entrepeneurs en die houthakkers kry wat sy lewe lank
> tevrede gaan wees om vir 'n baas te werk. Die een gaan ryk word en die
> ander sal, as hy dinge reg doen, billik lewe, maar hy kan nie die
> entrepeneur blameer of van hom verwag om van sy inkomste vir hom te skenk
> omdat hy reken hy minder gelukkig in die lewe is nie! Dit behoort hy net
> te kry deur werk en nogmaals harde werk.....en as niemand vir hom werk wil
> gee nie, dan skep hy sy eie werk.
> Weet jy Emmy, ek het nounet verby ons swart woongebied gery. Seker
> maklik 600+ huise en ek kon nie meer as drie of vier sien wat 'n eie tuin
> het waarin groente gekweek word nie. Ek meen, as jy arm is en die kos te
> duur, jy kan mos self plant?
>
> Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
> Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
> opleiding afgerond.
>
> grt emmy
>
>
>
>
>
>
>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91334 is 'n antwoord op boodskap #91244] |
Ma., 15 Maart 2004 06:50  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dat is waar wat jij daar zegt.. de leiders zijn wel ontwikkeld ( vaak
gestudeerd ) maar kijken meestal naar het eigenbelang.
met steun uit het westen en strenge eisen stellen kan misschien helpen.
------Ek dink nie so nie. Die grootste meerderheid van die
Afrika-kwalifikasies word op die swartmark gekoop en ook het kwalifikasies
niks met die prys van eiers te doene nie. Dit is werksondervinding en
twintig doktersgrade [dokta in Afrika!] sal jou nie help om 'n ordentlike
werk te verrig nie. Die probleem werk so: 'n Politieke aanstelling word
gemaak aan die hoof van 'n organisasie of departement. Onafgesien van sy
kwalifikasies, het hy geen ondervinding nie en het nie 'n clue hoe dinge
behoort te werk nie. Deur sy daaglikse bestaan gaan hy agteraf voor gelag
en rediculous gemaak word oor sy gebrek aan kennis. Die enigste manier
waarop hy kan antwoord, is om, sodra nuwe aanstellings gemaak word en
waaroor hy 'n sê het, te sorg dat die nuwe aanstelling ook 'n politieke
aanstelling is. Die mense onder hulle begin besef dat hulle geen kans meer
op bevordering gaan hê nie en jou BESTE mense kry eerste ander werk en waai
en dit los die departemant met die slegste en onvermoënde mense. Jy kan
maar kom kyk: Al ons staatsdepartemente is in chaos en bedrog loop dik.
Sekerlik sou dit ook 'n norm kon wees, maar dit was voorheen baie goed.
|
|
|
|