Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huldeblyk op RSG
Huldeblyk op RSG [boodskap #91232] Sa, 13 Maart 2004 04:08
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend net na 7 is daar 'n huldeblyk vir Dullah Omar, minister van
vervoer, wat vanoggend vroeg dood is. Net gister lees ek Oom Nelson het
verklaar dat hy uit die siekbed sou opstaan.
--
Annette
Vorige onderwerp: Tragedie in Bloemfontein
Volgende onderwerp: Geldskenkings vir die verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 15:10:14 MGT 2024