| Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91164] |
Vr., 12 Maart 2004 05:53  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is bietjie in die war tov die geldskenkings van groot maatskappye vir die
verkiesing. Die geld wat geskenk word, gaan glo pro-rata opgedeel word
volgens die aantal setels wat elke party tydens die vorige verkiesing
verwerf het.
Sou dit nie meer regverdig gewees het om dit gelykop tussen al die partye
wat aan die parlementêre verkiesing deelneem te verdeel nie?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geldskenkings vir die verkiesing [boodskap #91239 is 'n antwoord op boodskap #91236] |
Sa., 13 Maart 2004 06:41  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gepraat van die verkiesing - hoeveel NNP's gaan daar na die verkiesing oor
wees om in die vensterperiode in September oor te loop?
--
Annette
>> Max - ek gaan met jou voorstel.
>> Anglo (onder andere) het hiermee 'n "wettige" kanaal ontdek om die
>> ANC/SAKP/COSATU-alliansie te koop.
>>
>
> die anc/sakp/cosatu/nnp alliansie?
>
> DD
>
|
|
|
|